Posted on Leave a comment

In 1802 het Thomas Jefferson gewaarsku:

“Ek glo dat bankinstellings gevaarliker vir ons vryheid is as marsjerende leërs. As die Amerikaners ooit private banke (Federale Reserwe Bank) toelaat om die uitreiking van sy geldeenheid te beheer, eers deur inflasie en dan deur deflasie, sal die banke en korporasies wat rondom die banke sal groei, die mense van al hulle eiendom beroof totdat hulle kinders sonder ‘n dak oor hulle kop sal wees in die land wat hulle voorvaders vir hulle verower het.”

(Vandag is dit ons voorland!)

Posted on 2 Comments

Die Lewende Bybel

Sy naam is Billy. Hy het woeste hare, dra ‘n T-hemp met gate in, denimbroeke en geen skoene. Dit was letterlik sy hele klerekas vir die hele vier jaar op kollege.  Hy is briljant en baie slim. Hy het ‘n gelowige geword terwyl hy op kollege was.

In die straat oorkant die kollegekampus was die kerkgebou van ‘n baie netjiese en baie konserwatiewe gemeente. Hulle wou ‘n bediening begin vir die kollegestudente, maar het nie regtig geweet waar om te begin nie.

Een Sondagoggend daag Billy by die kerk op ― geklee in sy gewone T-hemp, denim, ongeskeer, sy hare wat wild staan en kaalvoet.

Continue reading Die Lewende Bybel

Posted on 1 Comment

’n Tyd om dood te maak

Pastoor Mark Downey

Een van die Tien Gebooie is: Jy mag nie doodslaan nie en tog sê Spreuke
3:3 “daar is ’n tyd om dood te maak”.

Praat die Bybel dan teen homself? Polities-korrekte linkse liberaliste hou daarvan om tekere te gaan oor Christelike skynheiligheid wat betref ons standpunt oor aborsie en die doodstraf.

Die werklike teenstrydigheid egter, is by hulle wat die Woord van God nie lees, glo of verstaan nie. Continue reading ’n Tyd om dood te maak

Posted on Leave a comment

Onsterflike woorde van ‘n swart burgemeester

(Aangehaal uit Impact, Okt/Nov 1998)

Marion Barry, Burgermeester van die distrik van Columbia

“As jy die moorde wegneem, dan het Washington DC in werklikheid ‘n baie, baie lae misdaadsyfer.”

“Die wette van hierdie stad is duidelik rassisties. Alle wette is rassisties. Die wet van gravitasie is rassisties.”

“Die dapper manne wat in Viëtnam geveg het – waarvan méér as 100% swart was – was die hoogste offer wat ons mense kon bring!”

“Watter reg het die Amerikaanse Kongres om sommer te gaan wette maak bloot omdat húlle dink dis nodig?”

“Ek is ‘n GROOT burgemeester; ek is ‘n AGTERMEKAAR Christenmens; ek is ‘n INTELLIGENTE man; ek is ‘n HOOG GELEERDE man; ek is ‘n nederige man.”

Posted on 1 Comment

Afrika se kultuur

Afrika is struktureel onontwikkelbaar volgens Duitse navorsers. Hulle sê dis nie omdat Afrika nie die regte ding WIL doen nie, maar hulle KAN dit nie doen nie.  Dis ook nie net ’n probleem van ras nie, maar veral van kultuur. Die kultuur van Afrika is die een ding wat die swart lande onderploeg, selfs in ’n ontwikkelde land soos Suid-Afrika. Die voordeel in Suid-Afrika is dat dit baie sterk verwesters is en dat die Westerse kultuur vir lank hier geheers het. Die Afrikakultuur is egter besig om weer oor te neem.

Continue reading Afrika se kultuur