Blanke slawe kinders besig om opgeveil

Wit Slawehandel uit die geskiedenis

Sep 3rd, 2012 by
Geen kommentaar | Lees kommentare
© 2019 Vaandeld Uitgewers

Dit is verstommend hoe blanke slawehandel op ‘n ongekende skaal oor byna 200 jaar geheel en al uit die volksgeheue verwyder is. In Amerika, Engeland, Australië en elke plek waar dit toegepas is, het mense die geweldige hartseer en bitterheid hiervan vergeet om plek te maak vir die liberale gesanik en tjank van swart neger mishandeling.

Die werklikheid van wit slawehandel wêreldwyd is ‘n ontnugterende verhaal. Dit bring ‘n mens tot die besef tot watter uiterstes geld, materialisme en hebsug ‘n volk kan benadeel.

Daar is al dikwels gespot en selfs met bietjie nydigheid gemeld hoe die Australiese blanke bevolking hoofsaaklik afkomstig is van kriminele, maar die werklikheid is dat meeste van hulle gedeporteer is uit Bittanje as gevolg van klein oortredinge teenoor die Adelike families. ‘n Skaap wat dalk gesteel is om ‘n honger familie te voed of ‘n boom wat afgekap is op ‘n heer se grond.

Die enormiteit van wit slawehandel word vandag deur historici as van weinig belang beskou en gekatagoriseer onder die sogenaame Waltham Akte van 1723 waarby sowat 100,000 sogenaamde “misdadigers” gedeporteer is na Amerika en na die Rewolusie van 1776, na Australië. Maar hierdie sogenaamde kontrak-bediendes wat uiteindelik hul vryheid sou verkry, maak slegs ‘n fraksie uit van die totale blanke slawehandel uit Brittanje en die res van Europa.

Armblankes van die Amerikaanse Suide was destyds laer geag as swart slawe. ‘n Uittreksels uit Frederick Douglas se Life and Times van die Tabot County, Maryland beskryf die situasie soos volg:

Throughout the South the slaves of many of the larger planters lived in a society of blacks and well-to-do Whites and were encouraged to view even respectable laboring Whites with disdain…Ella Kelly, who had been a slave in South Carolina…You know, boss, dese days dere is three kind of people. Lowest down Is a Layer of White Folks, then in de middle is a layer of colored folks, and on top is de cream, a layer of good White folks…

Sedert die vroeë 17de eeu en later, was daar letterlike 100de duisende Blanke slawe wat hulle so te sê doodgewerk het onder die juk van beide Arabiese en Britse slawehandel. Byna die helfte van alle persone wat oorspronklik arriveer het op die Amerikaanse kontinent, was wit slawe en ook sy eerstes en sou in hul leeftyd nooit weer enige vryheid  sien nie.

In hierdie tyd het Brittanje se 13 kolonies ‘n geweldige aanvraag na handearbeid gehad. Daar was ook ‘n enorme werkloosheidsprobleem in stedilike gebiede en Britse handelaars het die “oorskot armblankes” van hul eie land begin gedeporteer om die aanvraag aan te vul.

Vanaf die 17de tot 19de eeu het haglike toestande in Engeland geheers en armoede en werkloosheid onder blankes was enorm. ‘n Polisieman van die stad St. Gile, bekend as “Rat’s Castle”, het verwys na hulle as die lêplek van skorriemorrie flentergatte. Hy beskryf die binnekant van ‘n klein krot: “Ten, twenty, thirty—who can count them? Men, women, children, for the most part naked, heaped upon the floor like maggots in a cheese… a spectral rising, unshrouded, from a grave of rags.” ( On Duty with Inspector Field, in Household Words, June 14, 1851) en Herman Melville, in sy autobiografie gee die volgende beskrywing:

“At last I advanced to an opening… to deep tiers of cellars beneath a crumbling old warehouse; and there, some fifteen feet below the walk, crouching in nameless squalor, with her head bowed over, was the figure of what had been a woman… Observing her arms clasped upon her bosom, and that something seemed hidden under the rags there, a thought crossed my mind which impelled me forcibly to withdraw her hands for a moment when I caught glimpse of a meager little babe, the lower part of its body thrust into an old bonnet.

“Its face was dazzling white, even in its squalor; but the closed eyes looked like balls of indigo. It must have been dead some hours… I stood looking down on them, while my whole soul swelled within me; and I asked myself, what right had any body in the wide world to smile and be glad when sights like this were to be seen?”

Dit was hierdie armoedige en hopelose toestand wat plantasie- en fabriekseienaars uitgebuit het vir goedkoop arbeid. Met hoop op ‘n beter toekoms êrens anders het hierdie verarmde deel van die bevolking kontrakte van inboeking geteken waarby hulle gebind is tot ‘n werkgewer vir 7 jaar sonder enige loon totdat hulle seereis kostes en losies betaal is. Daarna was hulle veronderstel om vrygelaat te word. Maar baie van hierdie dokumente was egter vervals deur ontvoerders en mediagroepe, en die inboeking was dus in werklikheid vir die meeste van die arme siele, ‘n versteekte kontrak vir lewenslange slawerny.

Behalwe vir vrywillige aansluiting is tienduisende kinders laatnagte uit die strate gesteel deur mediagroepe en dit is hier waar die woord ‘kidnapped’ (ontvoerder) sy betekenis kry: kid-nabbed – die steel van blanke kinders vir slawehandel. Soms was hulle selfs in massas aangedryf na skepe wat wag om hulle weg te voer na onder meer Amerika, Barbados of Jamaika. In die omgewing van Aberdeen het hierdie praktyk so geweldig geraak dat die mense vermy het om saam met hul kinders stad toe te gaan uit vrees dat hulle gesteel kan word. Op die Engelse vasteland was die sentrale handelspunte vir die goddelose praktyk die stede van Brittanje en Skotland.

Blanke slawe op die suikerplantasies van Barbados

Blanke slawe op die suikerplantasies van Barbados

Hierdie blankes is op veilings verkoop soos diere en die kinders afgesonder van hulle ouers en vroue van hul mans. Terwyl swartes teen die middel van die 19de eeu die noordelike en suidelike Amerikaanse strate vry kon bewandel, was blanke slawe van Ierland en Brittanje besig om hulle letterlike dood te werk in die suikermeulens van Barbados, Jamaika, asook die plantasies van Virginia. Viervyfdes van wit slawe wat na Brittanje se suikerpantasies gestuur is, het nie die eerste jaar oorleef nie. Karibiese Indiane van Guiana wat ingvoer is om die plaaslike voedselsoorte te help uitbrei, was egter goed ontvang en behandel deur die ryk planatasie-eienaars en die rykdom van barbardos was dus in werklikheid gebou op die rug van blanke slawe. Swart slawe was nie onder soveel druk geplaas nie, aangesien hulle meer werd was as die blanke slawe uit Britse of ander gebiede.

Ierland het vinnig een van Brittanje se hoofbronne van slawe geword. Tussen 1641 en 152 is oor die 500 000 Iere vermoor deur die Engelse en nog 300 000 verkoop as slawe. In 1650 is sowat 100 000 Ierse kinders tussen 10 en 14 jaar van hulle ouers weggeneem om vir Setlaars in die Wes-Indiese, Virginia New England te werk. In dieselfde dekade is 52 000 vroue en kinders verkoop aan Barbados en Virginia.

In 1855 was die landskapargitek wat New york se Sentrale Park ontwerp het, Frederick Lawe Olmsted, in Alabama. Op die hawe het hy gesien hoe katoenbale in die buik van ‘n skip gelaai word. Die negers was besig om die bale roekeloos af te gooi na Ierse slawe werkers in die boeg. Hy meld toe hierdie onverskilligheid aan by een van die skeepswerkers wat hom toe antwoord:

… the niggers are worth too much to be risked here; if the Paddies are knocked overboard or get their backs broke, nobody loses anything.

‘n Studie van die sogenaamde “middle passage” van Wit slawe was ingesluit in ‘n Parlimentêre Petisie van 1659 en gee aan ons ‘n goeie idee van die omstandighede waarin die blankes weggevoer is.

Blanke slawe is onder dek gehou vir tot 2 weke voor die skip sou uitvaar. Net voor sy vertrek, is elke slaaf vasgebind met 50 ander slawe in ‘n ketting om die enkels en nek. Sowat 300 van hulle is so vervoer op ongeveer 200 ton skepe wat heeltemal te klein en onhigiënies was vir die taak. Uit gierigheid het sommige skeepseienaars soveel as 600 ingedruk wat tot geweldige lewensverliese gelei het. Elkeen het ‘n kospakkie ontvang vir die totale nege tot twaalf weke reis. Sou enige een gedurende die reistog sterf moes die naasbestaandes die skuldlas van die betrokke famililid se reiskostes verder dra. Dikwels het siektes uitgebreek as gevolg van die omstandighede en meer as helfte van die wit slawe het so gedurende die reis gesterf. Volgens die historikus, Sharon V. Salinger, het die dodetal vir blankeslawe soms dié van swart slawe oorskry.

Die handelaars was nie baie besorg oor die verliese nie, aangesien hulle goedkoop en maklik verkrygbaar was en die skepe was hoofsaaklik aangevra om hul produkte teen ‘n wins te kan uitvoer. Tussen die 17de en 18de eeu het die vervoer van die slawe tot geweldige lewensverliese gelei en gemiddeld was sowat 50% van die ‘vrag’ verloor op so ‘n reis.

Lank reeds nadat swartes hul vryheid verkry het, was die uitbuiting van kinderarbeid steeds beskou as ‘n “eiendomsreg”-situasie en die Britse Lords in die parlement wou nie inmeng nie. Kinders so jonk as 6 jaar oud is vir 16 ure in fabrieke opegesluit waar hulle dikwels deur masjinerie vermorsel is.

Hande was dikwels in stukke geruk en klein dogtertjies se hare het vasgevang geraak in ratwerk waar hulle kopvelle afgeruk is van die voorkop tot by die nek. Kinders is met ysterstawe geslaan wat bekend gestaan het as ‘Billy-Rollers’. Geen kompensasie is aan hulle voorsien as hulle verkreuepel uitgejaag is nie.

Hierdie blanke slawearbeid was die misbare frontliniesoldate vir die uitbreiding na die Amerikaanse Weste en die bou van ‘n beskawing. Hulle was , soos David Wilmot, ‘n Amerikaanse Kongresman, na hulle in die Wilmot Proviso verwys het, die ‘arbeidseuns’ wat woude oopgemaak, moerasse gedreineer, spoorlyne aangelê en in die afgryslike omstandighede van destydse fabrieke ‘n bestaan moes maak.

Terwyl daar gekerm word oor die vervolgde Negers, word die blanke werkersklas, die “rednecks” en “crackers” – terme wat aan wit slawe gekoppel is, gelos om langs Negers te  bly. En terwyl daar geveg is vir die swart man se regte, is jong blanke weeskinders geslaan, verhonger, gekasty en in skoorstene opgejaag.

Tussen 1500 to 1800 was die Barbarynse kuslyn self ook baie aktief met Blanke- en Christenslawehandel deur Moslems. Veral die Italiaanse kuslyn het gedurig onder die aanslag van Seerowers deurgeloop omrede Sicilië so naby aan die Tunisiese kuslyn was. In 1544 is sowat 7 000 slawe by die baai van Nepal gevang en in 1554 meer as 6 000. Die prys van slawe het so laag gedaal dat daar gespot is – “Jy kan ‘n Christen vandag ruil vir ‘n ui”.

Niemand is vandag meer presies seker hoe aktief die Blanke slawehandel in Noord-Afrika was nie, maar volgens Professor Robert C. Davis skryf in sy boek, Christian Slaves, Muslim Masters: White Slavery in the Mediterranean, the Barbary Coast, and Italy, 1500-1800 (2003), was daar nie minder as 35, 000 slawe ingevoer na Barbarye.