Trek die Swaard van Elohim!

November 2nd, 2011 by
| Lees kommentare
© 2018 Vaandeld Uitgewers

(Hierdie artikel het in Maart 2009 in Die Vaandeldraer verskyn. Sedertdien het die aanslag teen ons volk so drasties toegeneem, dat ek besluit het om dit weer te plaas, want nou, meer as ooit te vore, is dit absoluut nodig dat ons nie langer sal aarsel om die swaard van die Almagtige te trek en die vyand genadeloos dood te slaan nie!)

Dit het tyd geword dat ons versameling ruggraatlose, miserabele lamsak papperds, wat onsself die Boervolk noem, die ashoop verlaat waarheen die primate ons in 1994 verban het en waar ons onsself sedertdien gerieflik ingerig het — ja, klim daar af en trek Elohim se swaard sodat ons eens en vir altyd die veragtelike barbaar met die banvloek kan tref. Laat ons die opdrag uitvoer en hulle voor sy aangesig wegvee, soveel so dat jy drie dae te perd sal ry en geeneen met ’n oog sal sien nie.

Of hoe lank wil ons nog soos Job op daardie stinkende hoop sit en snotter, onsself met ’n potskerf stukkend krap, die vuiste bal, ten hemele skrei en magteloos op die tande kners? Totdat die duiwel hom in die volgende ewigheid dalk bekeer en sy bende swart handlangers hulle dalk oor ons ontferm?

Het hulle nie reeds meer as 33 000 van ons volksgenote geslag, 800 000 verkrag, miljoene gekaap, beroof, geplunder en die land uit verwilder nie? Maar steeds wil ons dit nie hoor of weet nie; steeds hoor ons net die lofsange van die warkoppe in die politiek wat met die klokslag van ’n SATAWU-staking handdoek en skottel gryp en dreunbeen die naaste paar stoftrappers byhardloop om die brandsiek en vuilis te probeer afskrop. En natuurlik wil die kerk nie agterbly nie; juis daarom moes ’n quintet van die Getroue Hervormers (vier tenore, bygestaan deur sopraan-Yolanda) andermaal die tragiese laaste bedryf van Bikozetti se Lucia Di. Lammermoordenaar voor derduisende blinkgeskropte pote uitsnik.

Wat hierdie quintet en hulle toejuigers egter nie weet nie, is dat as die Boervolk nie baie gou opstaan en die Swaard van die banvloed uit die skede trek en begin Oorlog maak nie, is daar netnou nie meer ’n enkele witnerf oor om die gruwel van Apartheid te bely nie. En dit sal vir hulle ’n veel groter ramp wees as die dag toe laggende diklyf-ousies by Reitz-koshuis Oros gedrink, resies gehardloop en bal geskop het. En dink net aan die arme Tim du Plessis, nooit weer sal hy die voorreg hê om skuim-om-die mond die blou wille boepensstuipe te kry oor sy gunsteling walgvideo by Reitz II nie.
As Tim, die quintet, Vlok of enige van die menigte agterryers dalk iewers ’n Bybel op die lyf loop, kan hulle gerus Jes. 1:5-7 gaan lees. Ons volk se huidige toestand word hier haarfyn beskryf: “Daar is nie meer plek waar nog aan julle geslaan kan word nie, en tog hou julle aan om van My af weg te draai. Die hele kop is vol seerplekke en die hele gestel is verswak … Julle land is verwoes, julle stede is verbrand, voor julle oë verteer vreemdes julle landerye. Hulle het dit ’n verlate wêreld gemaak (N.A.V.-1983).

Hierdie vreemdes lê oraloor op die loer vir ons — in die veld en op die pad, sodat geen blanke meer sy lewe seker is nie, want as hulle jou nie van die pad af dwing en jou beroof, verkrag en jou voertuig kaap nie, ry hulle jou op die pad dood: Jer. 6:25-26 – “Moenie in die veld ingaan nie, moet ook nie met die pad langs loop nie, want die wapens van die vyand jaag oral skrik aan. My volk, trek rouklere aan, rol in die as, treur soos oor die dood van ’n enigste kind, huil bittere trane, want die verwoester is op ons….”

Lev. 26:22 waarsku dat dit nog so erg sal word dat ons “paaie verlate sal wees”.

U onthou seker nog die koelbloedige moord toe die 16-jarige Bernadine Kruger op 23 Februarie 2009 moedswillig deur ’n swart taxibestuurder in Atterburyweg, Garsfontein doodgery is. Haar 20-jarige broer, Danie, was een van die eerste persone op die moordtoneel en terwyl hy by sy sussie gesit en huil het, het die taxibestuurder by sy voertuig vir hom gestaan en lag. Verbaas dit u dat Tim du Plessis nêrens in sy Rapport-kolomme eers hiervan melding gemaak het nie? Maar gestel dit was ’n blanke taxibestuurder wat “per ongeluk” ’n swart leerling raakgery het en net geskok daar gestaan het, om van lag nie eens te praat nie; dan sou Tim du Plessis bes moontlik met stuiptrekkings in die hospitaal beland het en Suid-Afrika (genadiglik!) daardie Sondag se uitgawe van Rapport gespaar gewees het.

In die Februarie-Vaandeldraer van 2009 het ons ’n droom van wyle Ds. Frans Pelser geplaas waarin hy al in 1992 gesien het hoedat blankes wat klagtes by ’n polisiekantoor wil gaan lê, aangerand en weggejaag sal word. Dis presies wat onlangs met meneer J. Wilkinson van Delmas-omgewing gebeur toe hy by ’n verlegging deur ’n swart, halfbesope polisieman met ’n rewolwer gedreig is. Mnr. Wilkinson wou ’n klag daaroor by die Delmaspolisiekantoor gaan aflê, maar daar is hy deur dieselfde polisieman met ’n R1-geweer gedreig en weggejaag. Hy moes tussen die voertuie op ’n parkeerterrein gaan skuiling soek.

Wanneer ons deur die barbare gekonfronteer word, is ons dikwels so bevrees en beangs dat dit nie eers by ons opkom om weerstand te bied nie en sonder om te aarsel gee ons sommer dadelik  geld, selfoon, horlosie en voertuig vir hulle, terwyl ons pleit dat hulle tog net ons lewe moet spaar.

’n 23-jarige jongman het dit onlangs gedoen toe hy en sy suster deur ‘n gewapende kaffer oorval is. Sy vertel dat terwyl haar broer snikkend aan die swarte se voete gelê en soebat het, is hy in die agterkop geskiet en het die moordenaar met sy selfoon gevlug.

Ook die Baälpriesters (dominees) leef al sedert 1994 in vrees en bewing vir die barbaar; maar al wat ons uit hulle monde hoor, is skuldbelydenisse en seënbedes wat oor die vyand uitgespreek word, net om tog hulle guns te behou. Hierdie priesters wat veronderstel is om Jahweh se Woord te ken, steier rond soos skape wat deur die hael dofgeslaan is, onbewus daarvan dat Hy ‘n Swaard aan sy volk gegee het — die Swaard van die banvloek.

Met dieselfde Swaard het één engel in één nag 185 000 Assiriërs doodgeslaan.

Maar goddank, daar is dwarsoor Suid-Afrika gebedsgroepe wat al ’n paar jaar lank hierdie Swaard gebruik, en daarmee reeds der duisende ongediertes in die land afgemaai het.
Hulle motto is die bekende teksvers in Sag. 2:8 —  “Wie julle aanraak, raak My oogappel aan…”

Elke keer wanneer swart barbare een van ons volksgenote verkrag, aanrand of doodmaak, roep hulle tot Jahweh en vra Hom om hierdie verraderlike gespuis met die banvloek te tref. En ons kan self daarvan getuig dat skaars ’n week na so ’n aanval, word swartes voor die voet uitgewis – dis taxi’s wat rol, tax’s en vragmotors wat inmekaar vasjaag of  oor ’n afgrond stort.

Ja, net enkele dae na die moord op Bernadine Kruger, is beide Soweto en ’n lokasie in Natal deur hewige oorstromings getref. Duisende is dakloos gelaat, in Natal het 200 gesterf.  En net die volgende dag jaag twee busse (gepak met swartgoed) inmekaar vas. Die middag bars ’n taxi se voorband in ‘n pas en stort met passasiers en al oor ’n afgrond.

In ander gevalle was daar frats stormwinde, haelbuie, onverklaarbare brande en weerlig wat groot verwoesting in lokasies saai — volgens statistiek is 27 swartes die afgelope tien maande net deur weerlig gedood, en sover ons weet nie ‘n enkele blanke nie. Dan praat ons nie eens van vigs, cholera, tuberkulose en die hordes wat naweke in lokasies deur ander bloeddorstige taters vermoor word nie.

As die jongman waarna hierbo verwys word, nie bang was nie en die moed gehad het om sy Elohim se Swaard te trek, het hy vandag nog geleef.

Daar is tientalle voorbeelde van volksgenote wat dit vreesloos gedoen het. Ek gee twee se getuienis:

Maryna

Maryna het die middag van die werk af gekom en sy het pas die sak met kruideniersware neergesit en die ketel aangeskakel om vir haar tee te maak, toe die swarte haar van agter beetpak en kamer toe sleep. (Hy het waarskynlik al vroeër die dag by haar woonstel ingekom en op haar gewag). In die slaapkamer het hy haar eers met die vuis geslaan voordat hy haar klere letterlik van haar lyf afgeskeur. Sy het dadelik besef dat hy haar gaan verkrag, dat sy vingeralleen is en dat sy haar nie teen die sterkgeboude barbaar sou kon verdedig nie. Al wat sy wel kan onthou, is dat sy in daardie oomblikke van radelose angs, oor en oor in haar gedagtes uitgeroep het: “O, Vader, help my! Help my, Vader! Help my!”

Toe het sy haarself skielik hard hoor gil: “Wag eers!”

Dit was of hy effens geaarsel het. En die volgende oomblik hoor sy haarself uitroep: “As jy aan my raak, sal my God jou kwart oor ses vanaand doodmaak!”

Sy oë het in sy kop verstar — dit het gelyk of hy iets wou sê, maar het hy toe meteens omgevlieg en weggehardloop.
By nabetragting kon sy nie verklaar waar sy aan daardie woorde gekom het nie, behalwe as die Almagtige dit in haar mond gelê het. En sy twyfel nie daaraan dat as die swarte haar iets aangedoen het, hy om kwart oor ses daardie aand sou sterf nie.

Hy moes dit ook geweet het…

Hermien

Hermien en haar man boer in Noord-Transvaal. Omdat daar al dikwels veediefstalle en inbrake plaasgevind het, dra Hermien altyd haar rewolwer in ’n skede aan haar sy, want bedags wanneer haar man op die land is, is sy en hul vierjarige dogtertjie alleen by die plaasopstal. Die betrokke oggend was sy besig om skottelgoed te was, toe sy die kind meteens in haar kamer hoor gil.

Haar eerste gedagte was dat daar ‘n slang in die kamer is, en met die rewolwer in haar hand hardloop sy toe soontoe. In die dwarsgang wat na die voordeur en sementstoep loop, sien sy toe die swarte met haar kind onder die arm na die voordeur storm. Met die vuurwapen in haar hand sit sy hom gillend agterna. Sy wou eers ‘n skoot aftrek, maar besef dat sy dalk die kind kan tref. Buitekant het hy dadelik koers gekies na ‘n digte boskasie ‘n entjie van die huis af.

In haar haas om onder die stoep uit te kom, het sy die losmatjie wat daar lê, raakgetrap, haar balans verloor en met ‘n harde uitroep en half winduit op die werf neergeslaan. Die swarte het omgekyk, gesien hoe die rewolwer uit haar hand spat en toe teruggedraai om dit op te tel. Sy het nog winduit op die grond gelê toe hy oomblikke later die vuurwapen teen haar kop druk en die sneller twee, drie keer trek. Toe niks gebeur nie, het hy dit eenkanttoe geskiet en weer begin hardloop.

Terwyl Hermien deurmekaar huil en bid, het sy na die rewolwer gekruip en dit opgetel — dié keer het dit nie geweier nie en die skoot het hom in die rugstring getref. Hy het in sy spore neergesak, en deur haar trane het sy haar kind na haar toe sien hardloop.

Nadat sy die kind opgetel het, was sy skielik heeltemal kalm, en met die vuurwapen in haar hand, het sy tot by die swarte geloop oor hom gebuk waar hy lê en steun en sag, maar ferm gesê: “Sien jy, kaffer, dis wat met jou gebeur as jy aan een van my God se kinders vat!”
Daarna het sy huis toe geloop om haar man en die polisie te bel.

Ons, Elohim se volk, beskik nie net oor sy Swaard nie, maar daar is ook ‘n hele leërmag engele wat gereedstaan om ons teen hierdie goddelose duiwels te beskerm. Moet nooit vir hulle wys jy is bang nie; moet nooit die knie voor een van hulle buig nie; behandel hulle met dieselfde minagting as ons Messias toe hy tweeduisend varke oor ‘n krans gejaag het. Spreek die banvloek oor hulle uit. Doen dit elke keer wanneer jy hoor van ‘n volksgenoot wat op enige wyse deur hulle benadeel is, en jy sal hulle in hul tienduisendtalle sien val.
Net jy alleen kan hierdie Swaard neerlê; niemand kan dit by jou wegneem en jou Ontwapen nie — allermins ‘n stinkende swart barbaar, want in Jesaja 43:4 maak Hy ‘n belofte aan ons. Hou daaraan vas:

“Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe…”

Jesaja 34:2 – “Want die toorn van die HERE is oor al die nasies, en grimmigheid oor al hulle leërskare; Hy het hulle met die banvloek getref, Hy het hulle oorgegee om geslag te word.”

Jesaja 34:5 – “Want my swaard het dronk geword in die hemel; kyk, dit kom af op Edom en op die volk van my banvloek, om geoordeel te word…”

  Subscribe  
nuutse oudste gewildste
Stel in kennis van
P.J.
Guest
P.J.

Het die Skielik skieter sowel as die Boermag lotte nie dalk ook gedink `nou is die tyd om God se swaard te trek` nie? Die MEERDERHEID Israeliete se kinders speel saam met die hotnos en loop hand aan hand in die strate. Glo my nie? Kyk net by sport byeenkomste rugby sokker… Lekke hand om die lyf met die verderf. Kyk op motor kant spieltjies hoe mense wat al verstand gehad het in 1990 met trots die verbasterings vlag op hul voertuie sit. Gaan hulle saam veg? Moet ek gaan veg en sterf sodat hulle kinders kan lag en lewe?… Lees Meer »

P.J.
Guest
P.J.

Tereg ja, laat die swaard van God UIT DIE HEMEL AF KOM, en nie uit ons huise nie.

YHWH het gesê die oordeel / tugtiging sal by Sy volk begin.

Daarna….. Die nasies!

Doreen Stassen
Guest
Doreen Stassen

P.J. Na aanleiding van jou stukkie hierbo, net dit. Ek en jy en al die ander voel nes die Boeremaglede en die Skielik Skieter. Ons het net nie die moed van ons oortuiging om die wapen op te neem nie, maar ons voel hoe die emosie deur ons trek. So voel ek vandag. Ek wil julle iets meedeel. En ek wil he julle moet mooi lees en goed daaroor dink. Mense hier by ons is ‘n weeshuis wat die mooiste dogtertjies in het. Die toekoms van ons volk. Die fabriekies wat ons nageslag om voortbring. Kinders van Elohim. Hierdie week… Lees Meer »

P.J.
Guest
P.J.

Jammer, voor ek klaar gelees het, het ek gedink….. `Na watse slagpale wil Snyman nou die volk lei` en gaan toe dadelik op `n skerm tog.

Ja, die voorbeelde is waarne ek ook verwys. Maar nie fiesiese oorlog van ons kant nou nie. Dankie Adriaan vir die wyse inset, ek merk deesdae baie volksgenote het nie meer geduld met YHWH se tugtiging nie, miskien gee jou plasing hul insig en kalmte

Jurwey
Guest
Jurwey

Ons almal verwys net na die jeug, is dit nie? Wat van hulle ouers, die wat daardie kinders in die lewe gebring het? Hoe het hulle hulle kinders deur die jare groot gemaak? Watse voorbeeld het hulle vir hulle kinders gestel, is,of was hulle werklik lief vir hulle kinders of is dit net n kwesie van Gods water oor Gods akker? Ek glo dat daar geen slegte kinders is nie, net n hoop slegte groot mense wat NOOIT kinders in die lewe moes bring nie, hoeveel van die skuim, drek in ons eie mense het kinders, gee nie om en… Lees Meer »

Jurwey
Guest
Jurwey

Mense die tyd vir die huidige kerk bestel is verby, hierdie week het die britse koningin haar beheer oor die kerk van engeland oorhandig aan die pous en rooms katolieke! Die Russe het uitdruklik genoem dat die tyd van die geskrifte aangebreek het en dat die derde wereld oorlog aan hand is!! Die eerste minister van Isreal, die engelse en amerikaners is besig om steun te werf vir n aanslag teen Iran se kern aanleg! Die tyd is HIER!! volgende jaar met die perske reen sit ons in die pekel, of ons wil of nie, hou die gebeure dop, die… Lees Meer »

KleinVrystaat
Guest
KleinVrystaat

Ek be-aam
Vrede

Johan
Guest
Johan

Dankie Oom Adriaan. Ek stem,elke keer as een van ons mense seerkry moet ons bid dat die banvloek oor hulle kom. Ons moet ons grond staan en nie by hulle smeek maar volhard tot die einde toe! Ek se nog steeds Moses was my held …Hy het rond gekyk en niemand gesien toe slaan hy die Egiptenaar dood wat een van sy mense sleg behandel het. Ek dink ons kan n les daaruit leer. Oom Adriaan kan ons nie met n nuwe liedjie na vore kom nie? Want daardie kaffer malema en sy dieretuin navolgers kan sing skiet die boere… Lees Meer »

Doreen Stassen
Guest
Doreen Stassen

Johan, kom ons bid dat Vader se swaard elkeen tref wat die afgelope maand moord gepleeg het. Kom ons noem die moordenaars by die naam, vorm groepies wat almal dieselfde voel, as is daar net twee of meer se Vader, en wat julle in My Naam vra, dit sal julle kry, en ons vra Hom om sy Swaard op hulle te trek en hulle met die banvloek te tref. Dink net die opskudding wat dit sal veroorsaak as hulle almal inmekaar sak en niemand weet waarom nie? Almal sal dit sien en in verwondering staan! Ons het die mag in… Lees Meer »

Patriot
Guest

@ Johan – Die liedjie is klaar geskryf en sy naam is “Die Skandlied” en sal eersdaags op Patriot 2 beskikbaar wees – Ek glo nog so 3 weke dan sal die CD “Patriot 2” heeltemaal klaar wees – ek het vandag die Skandlied vir Jurwey en oom Adriaan gespeel – nogal diep en laat mens bietjie nadink oor die huidige toestand van ons volk …waar die rugby belangriker is as die Boerebloed wat vergiet word ….dit is ongelukkig die situasie waarin ons verkeer . Het darem so ‘n bietjie nuwe tegnologie aangeskaf , so ek glo Patriot 2 sal… Lees Meer »

Jurwey
Guest
Jurwey

Ja dit het my oge vol trane laat skiet en n groot knop in my keel gelaat wat maar net nie wou wegsluk nie, Dit raak baie diep, en dankie vir die voorreg wat ek kon he om daarna te luister!!

Andre
Guest
Andre

Pos asb. op die forum waar ons die cd kan koop of kry.

André

Johan
Guest
Johan

Ag dankie Patriot!
Ons moet mekaar onderstuen! Sterkte met die opnames en skrywe,ek dink dat goeie musiek n uitstekende medium vir uitlating sal wees.
Sterkte en vrede!
Johan

P.J.
Guest
P.J.

Dis belangrik dat ons bid vir bevryding van die nasies, dat God YHWH ons bloed op hulle sal wreek. Maar soos Jeremia, is die eerste prioriteit om te bid dat die swaard ons eie volk tref….. die wat weier om God te vrees! Kyk net hoe pragtig is die volgende voorbeeld op ons volk vandag te pas… Jer 18:11 Sê dan nou tog aan die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem dit: So spreek die HERE: Kyk, Ek maak onheil gereed teen julle, en Ek dink ‘n plan uit teen julle; bekeer julle tog, …… Jer 18:15 Nogtans… Lees Meer »

P.J.
Guest
P.J.

1Pe 4:17 Want die tyd is daar dat die oordeel moet begin by die huis van God. En as dit eers by ons begin, wat sal die einde wees van die wat aan die evangelie van God ongehoorsaam is?

Jurwey
Guest
Jurwey

Laat hierdie weer en weer gelees word vir die van ons mens wat lou, afgewater en onbekeerd is, JA JA GOD JHWH Laat U swaard ons tref en uitwis tot waar u ons versamel om die swaard uit ons huise te laat gaan en in U naam nie skaam sal wees om te se MY GOD JHWH ek stry vir u, want ons wil dit nie langer so he nie!!!! Juis hierdeur noem ek gereeld SKIET de Klerk, ja skiet hom, maak hom vrek die lae skuim van n gemors wat vandag nie by een van die Boervolk is wat… Lees Meer »

Doreen Stassen
Guest
Doreen Stassen

Ek beaam dit. Hy en sy gespuis moes geweet het wat hulle doen en wat die reperkussies is wat sou volg. Hulle het ons, die volk van Eloyhim letterlik opgeoffer vir 30 sikkels silver.

Danie Marais
Guest

Hallo my mede opregte Afrikaner volksgenote. Ek lewer maar min kommentaar op die blog want julle insetsels is baie insiggewend. Ek wil net vra dat niemand iets onverantwoordeliks doen nie soos die Boeremag, want die die tyd was nie reg nie. Julle weet ons Boere volk gaan deur ‘n smeltkroes en die skape en bokke word geskei. Ek raak ook moedeloos net soos julle en wil dan na geweld oorgaan. Kom ons wag vir die man met die bruinpakklere, ‘n geestelike leier wat ons Boerevolk sal saam-snoer soos ons Siener gesê het, ek glo dit sal nie baie wees nie… Lees Meer »

P.J.
Guest
P.J.

Hallo Danie, In vele opsigte etem ek met jou saam, dit sal dwaas en hoogs onverantwoordelik wees om nou van ons kant wapen te trek en aan te val. Ek het egter iets wat wat my kwel, nie net van Danie nie, maar sekerlik 95% van alle lesers op die blok, dus sal ek alle vaandel blokkers se sieninge waardeer. Die man in bruin…………………. Nog `n Boere leier? Mense, indien die wederkoms nog `n paar eeue ver in die toekoms in lé, kan daar dalk `n vlees leier na vore tree. Maar as ons na die blanke se globale situasie… Lees Meer »

Riaan
Guest
Riaan

Ai. Ek sien al hoe skarrel die manne by die droogskoonmakers vir hulle bruin pakke en pyl reguit Lichtenburg toe! Ek kry soms die gevoel elke vent (onder ons volksgenote) wat op die grens was of diensplig gedoen het voel hy het ‘n roeping om die volk te lei. Dit gaan maar bietjie van ‘n sirkus wees in die begin tot die kaf van die koring geskei is (om dit so te stel). 🙂 Persoonlik glo ek die man is slegs ‘n opregte boer. Dalk het hy nie eers weermag opleiding nie maar deur hom sal die Almagtige (soos Moses)… Lees Meer »

Riaan
Guest
Riaan

Net ter byvoeging: my kommentaar was in reaksie op wat P.J. hierbo geskryf het.

KleinVrystaat
Guest
KleinVrystaat

Man in bruin klere?
Deuteronómium 18:18-19 18 ‘n Profeet sal Ek vir hulle verwek uit die midde van hulle broers, soos jy (Moshè) is, en Ek sal My Woorde in Sy Mond lê, en Hy sal aan hulle sê alles wat Ek Hom beveel. 19 En die man wat nie luister na My Woorde wat Hy in My Naam spreek nie, van hom sal Ek self rekenskap afeis.
Vrede

Doreen Stassen
Guest
Doreen Stassen

Ken julle Siener se profesiee? Nee. Dit is duidellik aan wat julle hierbo kwytraak. Die man kom uit die Ooskaap, en weet reeds wie hy is. Die profesiee se hy sal van sy trekker afklim en Lichtenburg toe gaan waarvandaan hy die boere sal toespreek. Hyself weet wie hy is, omdat hy deur die Hoerhand uitgesoek is. Hy stry nog in sy binneste daarteen want hy weet nie mooi wat reg is en wat nie. Hy is nie sommer enige man wat nou sal hom om ‘n pak klere te laat skoonmaak nie. Aarde! Lees tog eers die boek?

Jurwey
Guest
Jurwey

In watter boek staan dit so, ek het elke boek wat Oom Adriaan ivm Siener geskryf het en NERENS kry ek dit soos dit hier geskrf word nie!!!!!!! Uit die “Boodskapper van God” bl 180 is die hele storie en beslis nie soos dit hier bo staan nie! Help my dan reg asseblief indien ek die verkeerde boek het?

KleinVrystaat
Guest
KleinVrystaat

Dagse Doreen, sal ook graag daardie boekverwysing wil he.
Vrede

P.J.
Guest
P.J.

Dag broeders en susters,

Met die wet en die profete tot op Johannes het ek weer die `man in bruin` bepeins……

Daar kom `n MAN in ROOI aan uit Bozra.

Hy kom om nasies uit te delg…. en die duister nasie met die onverstaanbare hakkel tong is beslis een van hulle!!

Doreen Stassen
Guest
Doreen Stassen

GEE MY TOT DIE NAWEEK. EK HET DIT GELEES EN MOET DIT NET OPSOEK. SAL TEEN MAANDAG VIR JUL DIE ANTWOORD HE. GROETE.

KleinVrystaat
Guest
KleinVrystaat

Die man in die bruin pak
Geneva Bible Notes:
Isa 22:22 And the (1) key of the house of David will I lay upon his shoulder; so he shall open, and none shall shut; and he shall shut, and none shall open.

(1) I will commit to him the full charge and government of the king’s house.

Ons wonder altyd wat beteken sleutels in die Skrif. Wel, die man in die bruin pak, gaan die ‘sleutels van die Boervolk’ kry/dra

Vrede

Danie Marais
Guest

Dit sal ‘n persoon wees wat die Boerevolk se verbeelding sal aangryp en wat ons sal weet ons kan hom vertrou, ook net mense soos ons op die blog. Of hy regtig ‘n bruin pak klere sal aan hê is nie seker nie, hy kan dalk grys klere aan hê. Soos Riaan sê dit sal ‘n opregte boer wees wat die volksgenote se belange op die hart sal dra. Ek glo die persoon is alreeds iewers maar dat hy nog nie sy Goddelike roeping gekry het nie. P.J Ja ons volk moet nooit roem oor onsself nie, selfs nie na… Lees Meer »

Eva
Guest
Eva

Doreen en al die ander Boergenote, Ondervinding het my geleer dat jy niemand moet vertrou nie, nie eers jouself nie. Wat ek hiermee sê is eintlik net dit: as jy iets wil doen, moet niemand daarvan weet nie. As jy ‘n bom wil gooi of iets wil opblaas of so-iets, julle weet wat ek bedoel, DOEN DIT ALLEEN. Moet nooit so ‘n tipe gurilla oorlog voer met iemand aan jou sy nie, want daardie iemand kan op ‘n dag vir jou vies word, teen jou draai, en dan met die hele sak patats by die Polisie opdaag, of teen jou… Lees Meer »

Doreen Stassen
Guest
Doreen Stassen

LIG ONS BIETJIE IN OOR DIE KUBERMETIESE OORLOGVOERING, ASB?

Eva
Guest
Eva

My liewe Boergenote, Julle praat van volksuiwering. Oorlog was die Vader se manier om Sy volk te suiwer. Ons lees in Rigters 20 hoe Vader Israel teen Benjamin laat optrek het. Gedurende daardie oorlog is daar 40 000 Israeliete dood en 25 000 Benjaminiete. In totaal 65 000. Vader doen niks sonder ‘n baie goeie rede nie. Hierdie oorlog was om al die ongewenste elemente uit die volk uit te roei, soveel so dat feitlik die hele stam van Benjamin uitgeroei was. So sal Vader ons volk ook suiwer van die kafferlovers en diegene wat Hom terg die hele dag… Lees Meer »

Eva
Guest
Eva

Jurwey, Jy praat van die ouers van die jeug. Soos jy nou al agter gekom het is ek ‘n stoere boervrou wat se hart op die regte plek klop. My kinders het ek so groot gemaak. My een skoonseun het gesê hy het nog nooit in sy lewe so ‘n groot rassis gesien soos ek nie. Hulle kan nie sê dat hulle ouers hulle nie goed en reg groot gemaak het nie, maar ongelukkig het hulle groot sleg geword, en maak kaffers in hulle huis groot, bad saam met my kleinseun in dieselfde bad, en slaap in sy pajamas in… Lees Meer »

Eva
Guest
Eva

Ek is vannaand eintlik naar van ontsteltenis. Ons gaan ry vanmiddag langs ons geliefde Wilgerivier, net om te ontdek dat al wat ‘n Wilger langs die rivier afgekap is, en dit in die “karavaanpark” langs die rivier. Eers was net die bome buite die park afgekap. Ek wil eintlik die lelikste taal gebruik maar sal om ordentlikheid dit liewer nie hier op skrif stel nie. Die karavaanpark is in die laat 80’s ontwikkel met die lieflikste ablusie geriewe, ‘n pragrige swembad en lapas vir onthale met krag. Na die 94 oorname het hierdie pragtige park ‘n geleidelike agteruitgang ondergaan en… Lees Meer »

korporaal
Guest
korporaal

Hi Eva Onthou waar n swarte loop, groei gras nie! Jou pa het dit gesê en ook jou oupa het dit gesê. Dit is net nog n bewys dat hierdie soort barbare alles verwoes. Dit is regtig jammer oor die karavaan park maar alles is mos deesdae in die hande van barbarisme bestuur van die president tot bestuur. Ek het so 2 jaar gelede by Balito aan die Suidkus vir 2 weke n “selfcatering” studio gehuur ten duurste, dit het my oor die R16 800 uit die sak geruk. Wat n ramp, ja wat n ramp! Nooit ooit sal ek… Lees Meer »

Pieter-Jan Van Zyl
Guest

Goeie môre aan almal Julle moet bietjie hier kyk en sien wat sê die ANC JL oor ons blankes in hulle Manifes http://www.ancyl.org.za/show.php?id=4439 (Die is net een gedeelte van die Manifes op hulle webtuiste…..My vraag is net wat gebeur as hulle hul 100 jaar feesviering op die 8 Jan 2012/1912 in begin volgende jaar sal hou?….sal hulle dit hou op hul manier of sal hulle nou maar wag tot Mandela se afsterwe amptelik is (alreeds dood)?…. My ander vraag is as die saak van Malemma onsuksesvol is sal dit die teken wees vir die ANC ouergarde om tot die besluit… Lees Meer »

Chris Schlebusch
Guest
Chris Schlebusch

Gegroet, moontlik het julle al die gelees, eers was ek stom geslaan en toe kon ek weer nie ophou lag vir die klomp barbare nie. Mrs Beauty Kumalo, Chairperson of Africans for Jesus, has commended the initiative by the ANC government. “Too long real South Africans (blacks) have been excluded from having the same privileges as the whites in serving our Lord Jesus Christ from Nazareth (now relocated to heaven). Apartheid has given the white man better churches, Bibles and theologians which gives them an unfair advantage of reaching heaven. We require equal rights for all Christians. We are tired… Lees Meer »

Anoniem
Guest
Anoniem

Dit is seker waar die 1 kerk en 1 stelsel gaan inkom a.g.v. wat hierbo gese is deur Kumalo!

Anoniem
Guest
Anoniem

Hi Oom Adriaan Ons mense is maar stil op die blog deesdae!Ek is net bly oor die uitlate van die Europese Mp.Lucas Hartong.Maak my bly dat iemand oor die oseane begin besef hoe haglik dit is onder die anc. Dit laat my nogals dink aan die Blau briewe van Oom Siener!Sal bly wees as ons nog meer soortgelyke optrede van die buiteland sien! En ten laastens wil ek net vra of daar enige,s is op hierdie blog wat dalk in Johannesburg se Oos rand woon. Ek is in Benoni.Die rede ek vra is,laas week Vrydag aand omtrent 20H10 was daar… Lees Meer »

Anoniem
Guest
Anoniem

Daar word baie geskrywe oor die aanslag op die blankes in Suid Afrika. ‘n Mens lees dit met simpatie vir die slagoffers en wonder oor die toekoms van ons land. tog kom partykeer dié gedagte by ‘n mens op: As Yahweh, die Elohim van Israel sê dat geen haar van jou hoof geskend sal word nie, waar kom die brutale aanvalle op sekere “blankes” vandaan? Hoe en wat was hulle lewenswandel tot vandag of tot op 70 of 80 om soos ‘n dier geslag te word? Wie het hulle aangeroep in hulle oomblik van benoudheid? Watter Jurre of Got was… Lees Meer »

Anoniem
Guest
Anoniem

Om nuwe kommentaar te lewer moet u eers ingeskryf wees by die blog. Skryf die kommentaar wat u hier wil pos soos gewoonlik en druk dan “Post as…”. ‘n Reeks keuses sal aan die linkerkant verskyn soos Disqus, Google, Twitter, Facebook ens. As u geregistreer is by enige van hierdie groepe of organisasies kan u met u betrokke registrasie besonderhede hier inskryf. So byvoorbeeld sal u naam en e-pos adres van google voldoende wees. ‘n Alternatief is om by Disqus self in te skryf. Kies net “Register a new Disqus profile”. Maak net seker om na registrasie te kyk vir… Lees Meer »

Anoniem
Guest
Anoniem

ek is baie bly om te weet dat daar nog van my mense is wat weet om hulle vyande aan die Here oor te gee. “jammerlik is die een wat in die hande van die Here val’ mooi so, met Hom aan ons kant, behoort die aarde aan ons!!