Spesiale Aanbod

ISBN:

R470.00 R300.00

1 x Raad vir Kwale

Hierdie boek behoort van groot waarde te wees vir elke persoon wat ’n kwaal onder lede het of wat oor die algemeen nie te gesond voel nie. Kwale is langtermynpro-bleme en kan ’n mens soms duur te staan kom. Daar is egter goedkoop maniere waarop blywende verligting verkry kan word. Met Raad vir Kwale kan...

instock

1 x In die Loopgraaf

Met In die loopgraaf word daar nie net gekyk na Siener en Bybelse profesieë nie, maar ook na gebeure én persoonlikhede wat direk meegedoen het om dit in vervulling te bring. Die ware profeet se woord sny meedoënloos heen oor mens, rang, titel of status; dit betuig van reg en geregtigheid; is barmhartig, maar ook...

instock

1 x Nibiru - Openbaring

Sedert 1983 het die moontlikheid van 'n groot hemelliggaam net buite ons sonnestelsel die onderwerp van intense spekulasie geword. Ons is nou 30 jaar later waarin amateur sterrekundiges, asook wetenskaplikes, die ruimte angstig dophou om te sien wat ons buitenste planete versteur. Dit ly geen twyfel meer dat 'n groot planeet of bruin dwergster verantwoordelik...

instock

Additional information

Weight 413 g