Sy lewe en profesieë

Lees die verhaal van hierdie profeet en Godsman

R380

Raad vir Kwale

R120.00

ISBN: –
Pubikasie Datum: 2010
Grootte (mm): 180 x 210 x 5
Bladsye: 159

Let wel: As gevolg van ons ligging in Ladismith word alle bestellings eers Woensdae deur die koerier opgetel. Meeste pakkies behoort dus teen Vrydag afgelewer te word.

Hierdie boek behoort van groot waarde te wees vir elke persoon wat ’n kwaal onder lede het of wat oor die algemeen nie te gesond voel nie. Kwale is langtermynpro-bleme en kan ’n mens soms duur te staan kom. Daar is egter goedkoop maniere waarop blywende verligting verkry kan word. Met Raad vir Kwale kan u ’n verskeidenheid probleme sommer daar in u kombuis genees.

Relevante Publikasies

en die dagboek van Anna Steenkamp

Lees hierdie merkwaardige verhaal van ‘n groepie trekkers se optog na Palestina.

R140