Profisieë

March 27th, 2017 by
3 kommentare | Lees kommentare
© 2018 Vaandeld Uitgewers

ISBN: 0-9584080- 9-2

Skrywer: Francois Richter

SKU: 0-9584080- 9-2 Category: Tags: , , , , ,

R50.00

Out of stock

Description

‘n Versameling belangrike en ontstellende visioene en profisieë deur verskeie persone. Ons land stuur af op die donkerste tyd in ons geskiedenis. Nou is die tyd om onsself voor te berei daarvoor. Dit is ook die tyd vir verootmoediging, want baie min gaan dit oorleef. Net God kan die volk nog daaruit red.

Additional information

Weight 85 g
Skrywer

Francois Richter

Kommentaar

Daar is tans 3 kommentare oor Profisieë

  1. mj.stopforth1954 says:

    Wat is die verskil tussen smeltkroes en net Johanna Brand?

  2. mj.stopforth1954 says:

    Kan ek elektronies vanaf n capitec rek betaal? My nr is 0747660129.
    Danie

    1. Adriaan Snyman says:

      Ja, u kan elektronies betaal. Ons is besig om Johanna Brandt se visioene en Die Smeltkroes in een band saam te voeg, tesame met bykomende inkligting uit van haar ander boeke. Ongelukkig het ek nog nie ‘n prys nie. Ons hoop om dit binne ‘n maand op die mark te hê. Groete Annelize

Leave a Reply