Sy lewe en profesieë

Lees die verhaal van hierdie profeet en Godsman

R380

Pêrels en Swyne

R60.00

ISBN: 1-919728-06-6
Pubikasie Datum: 2003
Grootte (mm): 210 x 147 x 4
Bladsye: 56

Let wel: As gevolg van ons ligging in Ladismith word alle bestellings eers Woensdae deur die koerier opgetel. Meeste pakkies behoort dus teen Vrydag afgelewer te word.

“Ons volk gaan tegrond weens gebrek aan kennis”

Daar is baie onkunde oor belangrike onderwerpe wat elkeen van ons raak. As jy die regte pad wil vind, moet jy sorg dat jy al die feite ken… al beteken dit ook dat jy moet erken dat wat jy al die jare gedink het die waarheid is, net leuens was.

‘n Paar van die onderwerpe wat in die boekie behandel word sluit in:

  • Die heilige boomstamme
  • Kersfees
  • Paasfees
  • God se profete: Geskiedskrywers van die toekoms
  • Aanloop van die Hervorming
  • Johannes Calvyn: Die Pous van Geneve
  • Die Seun van die verderf
  • Nimrod en Babilon

 

Relevante Publikasies

en die dagboek van Anna Steenkamp

Lees hierdie merkwaardige verhaal van ‘n groepie trekkers se optog na Palestina.

R140