Openbaring van Paulus

ISBN: 1-919728-53-8

SKU: 1-919728-53-8 Category:

R50.00

Out of stock

Description

Die boek is deur Kerk verban en is in Amerika glad nie meer beskikbaar nie. Dit is ‘n verslag deur Paulus oor wat hy in die hemel en die hel gesien het en wat die engele daaroor aan hom gesê het. Byna elke soort sonde  word genoem, asook die straf wat in die hel daarvoor uitgemeet is. Ons Hemelse Vader is nie net ‘n God van liefde nie, en baie sal dit te laat uitvind.

Additional information

Weight 85 g