Offers aan die gode

March 27th, 2017 by
Geen kommentaar | Lees kommentare
© 2018 Vaandeld Uitgewers

ISBN:

Skrywer: Annelize Morgan

R65.00

Description

Alle jongmense hou van vinnige musiek, en ook om sosiaal te verkeer. Maar ‘n mens kan nie die skuld vir die toestand van die tieners oor die algemeen net aan die deur van hulle musiek lê nie. Dis ‘n samestelling van heldeverering,  navolg van rolmodelle, opstand teen ouergesag,  groepsdruk, ens. met die musiek as die spil waarom alles draai, wat die skuldige is.

Additional information

Weight 85 g

Leave a Reply