‘n Laaste Waarskuwing

ISBN: 1-919728-58-9

Skrywer: Adriaan Snyman

SKU: 1-919728-58-9 Category: Tags: , , , , ,

R50.00

Description

‘n Samevatting van Adriaan Snyman se toespraak op Lichtenburg in 2006. Baie van Siener se visioene word op datum gebring en  in konteks geplaas met die huidige situasie in Suid Afrika. Omdat Lichtenburg, volgens Siener se gesigte, ’n baie belangrike rol gaan speel in die finale bevryding van die Boervolk, het Adriaan Snyman ingestem om vir ou laas op 15 Februarie 2006 ’n laaste waarskuwing aan sy volk te bring.

Additional information

Weight 85 g