Johannes, Paulus en Abgarus

ISBN: 1-919728-43-0

Volledige Titel: Handelinge van Johannes, Paulus en Abgarus

SKU: 1-919728-43-0 Category: Tags: , , ,

R50.00

Description

Johannes se handelinge in Efese beslaan die eerste gedeelte met interessante inligting oor dinge wat Christus gedoen het. Verskeie karakters uit daardie tyd word uitgelig en hulle verhale word vertel. Ook die verwoesting van die tempel van Artemis word beskryf.

In Johannes se tweede besoek aan Efese word die verhale van Drusiana, asook van Paulus en Thekla vertel. Daar is ook ‘n verduideliking van wat die Kruis beteken en ‘n beskrywing van Johannes se dood.

In die Handelinge van Paulus word sy besoek aan Efese beskryf. In Rome het hy in ‘n skuur byeenkomste gehou en is daar ook gevange geneem. Sy martelaarskap en die aanloop daarheen word beskryf.

Koning Abgarus se brief aan Christus en Christus se vermeende antwoord daarop, beslaan die laaste gedeelte van die boek.

Additional information

Weight 85 g