Petrus

ISBN: 1-919728-42-2

Volledige Titel: Handelinge, Openbaring en Evangelie van Petrus

SKU: 1-919728-42-2 Category: Tags: , , , , ,

R50.00

Description

‘n Verslag van Petrus se wonderwerke en handelinge na Christus se kruisiging en opvaart na die hemel. Ons weet dat Petrus onderstebo gekruisig is op sy eie versoek, maar in hierdie geskrifte word vertel waarom Nero hom gekruisig het, asook ‘n beskrywing van die kruisiging self. Die laaste gedeelte bevat Petrus se bekende gesig op die hel waarin hy sien hoe die sondaars gestraf gaan word en veral watter sondes strafbaar is in die hel.

Additional information

Weight 85 g