Druiwekuur

ISBN: 1-919728-60-0

Skrywer: Johanna Brandt

SKU: 1-919728-60-0 Category: Tags: , , ,

R50.00

Description

Johanna Brandt het maagkanker gehad. Haar desperate angs  spreek uit wat  sy oor haar stryd en lyding vertel. Sy het alle bestraling en chirurgie geweier, omdat sy geglo het dat daar ‘n natuurlike manier is  waarop  sy die gevreesde siekte sou kon oorkom.

In die middel van haar stryd het sy per ongeluk op die   Druiwekuur afgekom. Sy is uiteindelik genees en sy het ook baie ander  mense  gehelp om die siekte te oorkom.

Die boek bevat nie net die Druiwekuur nie, maar ook die   Yskuur en die Vrugte-dieet wat ook deel uitmaak van die totale  behandeling.

Additional information

Weight 85 g