View cart “Volksverraad” has been added to your basket.

Die visioene van Johanna Brandt

ISBN: 1919728-16-3

Skrywer: Johanna Brandt - verwerk deur Annelize Morgan

R50.00

Description

Aan die begin van die vorige eeu het ‘n engel aan Johanna Brandt verskyn en aan haar ‘n visioen gegee oor ‘n bloedige gebeurtenis wat in ons land sal plaasvind, ‘n gebeurtenis wat Siener van Rensburg ook in sy visioene sien gebeur het. Hy het gesê dat die swartes die blankes in een verskriklike nag gaan probeer uitmoor en het aan haar die tekens vooraf gegee waarop die volk moes let. Hy het haar oor hierdie Nag van Verskrikking gewaarsku en gesê dat dit verhoed kan word mits die swartes nie voordeel uit die straf wat God oor die Boervolk gaan gaan bring, probeer trek nie. Maar niemand het geluister nie. Die swartes het voordeel getrek en is vandag die regering, maar dit is nog nie die einde nie.

Additional information

Weight 85 g