Die verborge boek van Eden

ISBN: 0-9584080- 3-3

SKU: 0-9584080- 3-3 Category: Tags: , , , , , ,

R50.00

Description

Kan ‘n mens jouself voorstel hoe dit vir Adam en Eva moes gewees het toe hulle uit die beskerming van die Paradys verban is en hulle op hulle eie moes regkom — sonder iemand wat hulle in dié vyandige wêreld  kon touwys maak?

Die sorgelose lewe voor die Sondeval, die verbanning en die  stryd daarna om te oorleef, word pragtig vertel deur ‘n skrywer uit die tyd voor Christus. Dit verklaar vaaghede oor Adam en Eva en is ‘n belangrike toevoeging tot die Bybelverhaal.

Additional information

Weight 170 g