Die Vaandeldraer + vorige uitgawes

ISBN:

Jaarlikse Inskrywing: Sluit in 1 jaar se Vaandeldraers (12) asook die vorige Vaandeldraers oor die afgelope 12 maande.
Formaat: E-Boek (PDF)

R200.00

Description

Die Vaandeldraer is in 1996 begin om die volk van inligting te voorsien waartoe hulle nie toegang gehad het nie. Weens die situasie in die land het ons gevoel dat hierdie inligting aan hulle deurgegee moet word. Mettertyd het ons verskeie betroubare bronne gekry wat ons van belangrike inliging voorsien het wat die media nie wou publiseer nie.
Hier is enkele voorbeelde van inligting wat reeds in die Vaandeldraer verskyn het:

  • Plaasboere is haarfyn vertel waarvoor hulle op die uitkyk moes wees om te weet of daar ’n aanval op hulle plaas beplan word en hoe lank (weke en dae) dit nog kan duur voordat die aanval plaasvind.
  • Ons lesers is ingelig oor ’n geheime dokument wat Mandela in 1990 in Rusland gekry het en waarin die hele Uhuru-plan beskryf word en hy opdrag gekry het om te sorg dat (onwettige) immigrante uit Afrika hulle rondom ons dorpe en stede moet huisves
  • Meer as twee jaar nadat ons gewaarsku het dat Koeberg ’n tweede Tsjernobil kan word, het Eskom eers erken hy het probleme met die twee Koeberg-kernreaktor
  • Ons het reeds in 1998 voorspel dat Johannesburg binne afsienbare tyd deur ontsaglike kragonderbrekings geteister sal word. Nou is dit ’n daaglikse verskynsel, en kan die regering niks meer doen om te keer dat hy binne twee jaar nie meer krag sal kan voorsien nie

Siener van Rensburg se visioene word ook gereeld bespreek.