Die Smeltkroes

ISBN: 1-919728-59-7

Skrywer: Johanna Brandt

SKU: 1-919728-59-7 Category: Tags: , , , , , ,

R50.00

Description

Die volledige boodskap wat die engel in 1916 aan Johanna  Brandt gebring  het. Daar is vele waarskuwings vir almal in die land, maar daar  is ook  ‘n boodskap van hoop. Alles is nie verlore vir die opregte blanke   Boervolk nie, want daaro kom ‘n tyd van voorspoed en vrede vir die volk.

Niemand het negentig jaar gelede na die waarskuwings van   Johanna Brandt geluister nie, maar miskien sal dit vandag anders wees.

Die boodskap is destyds as ‘n pamflet versprei, maar daar is   heelwat huidige feite bygewerk om dit die moeite werd te maak om te  lees. Ons  is deur baie mense versoek om hierdie boekie te publiseer.

Additional information

Weight 85 g