Sy lewe en profesieë

Lees die verhaal van hierdie profeet en Godsman

R380

Die Onse Vader

R60.00

ISBN: 1-919728-23-6
Pubikasie Datum: 2003
Grootte (mm): 210 x 147 x 4
Bladsye: 56

Let wel: As gevolg van ons ligging in Ladismith word alle bestellings eers Woensdae deur die koerier opgetel. Meeste pakkies behoort dus teen Vrydag afgelewer te word.

Elke reël in hierdie gebed dra ‘n veel dieper betekenis en krag as wat ons besef.  God self het hierdie gebed vir ons gegee omdat alles waarvoor ons kan bid, daarin opgesluit is en die krag daarin kan verandering bring.
Emmet Fox gee vir ons ‘n pragtige verduideliking van hierdie bekende en geliefde gebed.

Relevante Publikasies

en die dagboek van Anna Steenkamp

Lees hierdie merkwaardige verhaal van ‘n groepie trekkers se optog na Palestina.

R140