Die Komende Oordele

ISBN: 1919728-20-1

R50.00

Description

Natuurrampe tref die wêreld al meer en erger. Daar is daagliks meer aardskudding as wat daar in die verlede in tien jaar was. ‘n Mens hoor en sien van rampe wat ander wêrelddele tref, maar ons stuur self af op groot probleme en ons dra die volle skuld vir dit wat oor ons gaan kom en daardie tyd het aangebreek. Siener het ges dat daar groot brandstoftekorte sal wees gedurende ‘n skoolvakansie en dit is presies wat in  Desember 2005 gebeur het. Maar daar is ook belangrike profesieë in Jesaja oor hierdie land aan die suidpunt van Afrika.

Additional information

Weight 85 g