Die Dooie See Rolle

ISBN: 1919728-14-7

Skrywer: James Evans

R50.00

Out of stock

Description

Die Dooie See Rolle bevat ‘n aantal uitgesoekte rolle wat in die Qumran-grotte ondek is. Daar is al baie oor hierdie kontroversiële geskrifte gesê. Sommige kenners meen dat dit lig werp op gebeure in die Bybel wat vir ons tot nou toe nog duister was. Ander sê dat dit kettery is om so te dink en dat dit glad nie by die Bybel se geskiedenis hoort nie. Lees hierdie uitgesoekte Afrikaanse vertaling en oordeel self.

Additional information

Weight 85 g