Die Derde Wêreld Oorlog

ISBN: 1-919728- 30-9

R50.00

Description

Die dag toe die twee vliegtuie die World Trade Center getref het, het die ontstellende moontlikheid van ‘n Derde Wêreld Oorlog opgedoem. Wat kan ons van so ‘n oorlog verwag? Gaan ons werklik so ‘n groot oorlog tegemoet of was dit ‘n middel tot ‘n meer sinistêre doel?

Additional information

Weight 85 g