Jakobus, Thomas en Nikodemus

ISBN: 1-919728-39-2

Volledige Titel: Die Boek van Jakobus Die Evangelie van Thomas en Nikodemus

SKU: 1-919728-39-2 Category: Tags: , , , ,

R50.00

Description

Die laaste van die apokriewe boeke wat voorheen in Die Boekrol gepubliseer is. Die Evangelie van Thomas handel oor Christus se vermeende kinderjare. Die Evangelie van Nikodémus handel ondermeer oor Christus se verhoor. Daar is getuienis vir en teen Hom, ook getuienis deur mense wat deur Hom genees is. Dit is ‘n verhoor in ‘n hof soos wat ons dit vandag sien, maar dan volg ook die kruisiging en opstanding, asook sy neerdaling na die Doderyk en dit verklaar onduidelikhede oor die Doderyk. Dit is ‘n goeie aanvulling vir ernstige Bybelstudente.  Die Boek van Jakobus beskryf die voortreflikheid van Maria.

Additional information

Weight 85 g