Bulala

ISBN: 978-1-588402-94-3

Subtitle: The True Story of South Africa
Author: Cuan Elgin
Pages: 392
Type: Novel

R100.00

27 in stock

Description

Bulala – (Tagati!) (“Maak dood die towenaars!”) deur Cuan Elgin, kan beskou word as die Engelse weergawe van FA Venter se Groot Trek reeks. Hier het ons vir die eerste keer in die Engelse taal die aangrypende ware en nie-polities korrekte verhaal van “‘n volk wat nie wou sterf nie”.

Die skrywer het vir sy navorsing meer as 25 000 kilometers afglê, onderhoude gevoer en briewe en dokumente bekom was nog nooit gepubliseer is nie.

Bulala (Tagati) is die verhaal van twee Voortrekker-gesinne, Christaan Delarey en Jan Roux se byna bomenslike ontberinge in hulle soektog na ‘n land ver van die Britse Empire en naby aan hulle God. Op die pad kry hulle te doen met haas elke belangrike leiersfiguur in daardie stuk geskiedenis. Selfs Siener van Rensburg se profetiese gawe word as genl. Koos de la Rey se ‘geheime wapen’ teen die Engelse magte bygebring.

Lolah Peel skryf oor die boek: “As een van die skrywer se voornemens was met die skryf van die geskiedenis die Boervolk om ons te herinner aan die smart, bloed, trane en onblusbare vuur waarmee ‘n geslag van manne en vroue hierdie land vir ons oopgebreek het, dan het hy daarin geslaag!”

Ons het net 20 eksemplare wat almal deur die skrywer geteken is – die verkoopprys was R185. Ons bied dit aan teen R100 (posgeld uitgesluit).

“This book is in stark contrast to those that have gone before it. For the first time South Africa’s history is depicted as it really was – shorn of politically correct evaluations and comment. With real people, incidents and events it tells the real and brutal story of the taming of a harsh, yet beautiful land. The blood and the battles, the dust and the sounds and smells all paint a most vivid picture. Anyone who reads this book cannot fail to understand more of the real dynamics of Africa: it’s cruelty, harshness, and unforgiving nature is stripped bare in Belala… Read it and think again.” – David Taylor, New Zealand.

Additional information

Pages

392