Is Apartheid Bybels Geregverdig?

ISBN: 1-919728-50-3

Skrywer: Prof G. Cronje

SKU: 1-919728-50-3 Category: Tags: , , , , , ,

R50.00

Description

Die Bybel word as basis gebruik vir die argumente. Rassisme, apartheid, ens. is onderwerpe wat dag vir dag deel van ons lewes is, en hierdie paar geleerdes gee vir ons meer insig en duidelikheid hieroor. Wat hulle daaroor sê, bewys hulle uit die Bybel. Enigeen wat twyfel aan wat reg en verkeerd is, moet hierdie boekie lees.

Additional information

Weight 85 g