Afrika Paradys

ISBN: 1-919728-37-6

Skrywer: Francois Richter

SKU: 1-919728-37-6 Category: Tags: , , , ,

R50.00

Description

Na meer as 150 jaar van noue kontak met die beskawing van die blanke en miljarde dollars wat gegee is, mag ‘n mens vra hoe lyk dit vandag? F W de Klerk het Suid-Afrika ‘n Paradys genoem, maar kom loop saam met Richter en kyk hoe lyk hierdie paradys. Richter praat kaalkop die waarheid oor wat in die land aangaan.

Additional information

Weight 85 g