Showing the single result
Waar is die vrede? Ons het dan vergewe! In 2010 is Christo Mouton in sy huis in Drie Riviere, Vereeniging deur swart barbare koelbloedig vermoor is. Sy sesjarige dogtertjie, Monay, het tien ure lank vingeralleen by haar pa se lyk gesit, hartverskeurend gehuil en tevergeefs na horn geroep totdat die huiswerker die volgende oggend omstreeks 07:30 opgedaag en die polisie ontbied het. Daarna het Monay sielkundige berading ontvang, maar sy kon nie ophou huil nie. “Ek kan haar nie eens na die huis terugneem nie; sy onthou als en raak histeries,” het mev. Mouton gesê. En wat was die kerk se troosboodskap vir klein Monay, haar ma, haar familie en die res van die volk? “Nou is dit tyd om hulle (die moordenaars) te vergewe, tyd om na hulle uit te reik, tyd om hulle lief te hê…” Ja, ons hét uitgereik; ons het met hulle ge-Kodesa, selfs ons land vir hulle gegee; daarna ook al ons beste bates: Sanlam, Sasol, Volkskas, die ATKV, die FAK, die Raportryers, die Voortrekkers, en les bes natuurlik ook ons Kerk. Maar hulle wou nog meer hê — ons lewens. Liewe hemel, FW, waar is jy? FW, ons het jou dringend nodig! Jy’t mos self gesê jy is soos Moses, deur God geroep om hierdie nasie na die Reënboogland van dikmelk en goue stroop te lei. Maar hoekom het jy ons so skielik verlaat? Van daardie dag af toe jy jou hoed gevat en uit die Regering van Nasionale Eenheid gedros het, het ons jou nog nie weer met ‘n oog gesien nie; en sedertdien soek ons tevergeefs in ‘n koerant na ‘n trooswoord van jou vir klein Monaytjie en haar bedroefde ma, soek ons tevergeefs op ‘n begrafnisfoto van ‘n vermoorde volksgenoot na jou gesig met ‘n traan in die oog. Die dag toe jy wel weer jou verskyning maak, was dit met ‘n breë glimlag en net om klein Monaytjie hierdie trooswoord te gee: “Moenie bekommerd wees nie, mesie — ek sal dit alles wéér doen!” 24 jaar lank al beloof jy en die kerk vergifnis, liefde en hande vat. Sondag na Sondag word dit by gemeentes landswyd ingehamer. Selfs oom Angus versamel honderdduisend om hom, en kondig met trots aan: “Ek, Angus Buchan (nie God nie), het Suid-Afrika vir Christus omgekeer!” Maar as dit dan so is, waar is die vrede, die seën, FW? Hoekom sien ons niks daarvan nie? En hoe is dit moontlik dat al oom Angus se duisende bekeerlinge, al die dominees, al die pastore en priesters se preke, al die lofsange, al die hallelujas, al die Amens nog nie vir één enkele dag die vloek van die swaard van ons kon weghou nie? Hoekom nie, FW? Hoekom is daar geen antwoord op oom Angus en die kerk se gebede vir vrede en veiligheid nie? Hoekom gaan dit dag na dag net slegter en ellendiger met ons? Het die oom en die kerk dan nie gedoen wat reg is in hul eie oë deur die bose apartheid tot sonde te verklaar nie? Maar waarom hoor hulle god nie? Waarom swyg hy steeds? Sê tog vir ons, FW!!! ... See more
Na wie word daar geluister? Die volgende berig kom uit Rapport: Wayne van der Schyff (31) en Kobus Smal (36) wou by die Tameletjie-landgoed op Springs trou, maar die eienaar, Antonett Cronjé se antwoord was: “As dit ‘n ‘n gay-troue is, kan ek julle nie help nie. Dis teen ons beginsels." Cronjé het by navraag gesê dit is teen haar geloofsbeginsels om gay-huwelike te fasiliteer. Volgens die Bybel moet ons dit (gay-huwelike) vermy en nie ons goedkeuring daaraan gee nie. Ons maak gebruik van ons reg op vryheid van assosiasie en godsdiensvryheid." (Sy luister dus na haar God se opdragte) Die paar sê hulle is self Christene en sukkel om Cronjé se redenasie te verstaan. (Hulle moet net ook ‘n slag na God luister, dan sal hulle verstaan). "Ek is in die NG Kerk gedoop en aangeneem en ons gesin se dominee het geen beswaar om ons te trou nie," sê Van der Schyff. (Die dominee sal hulle trou, want hy luister na die Kerk en nie na God nie) "Ons het juis besluit om te trou omdat ons nie in sonde wil saambly nie." (Met ‘n troupand aan die vinger, word God finaal die swye opgelê). Die paar het dieselfde dag nog ‘n klag by die gelykheidshof en die MRK ingedien. Die MRK het aan hulle bevestig dat hulle die saak ondersoek. (Die MRK is natuurlik daar om alles reg te maak wat God verbrou het). Adriaan Snyman. ... See more
Grondgryp: toestemming uit Presidentskantoor. Ons het onlangs belangrike nuus ontvang, of dit werklik so is, kon ons in daardie stasdium nog nie bevestig nie. Dit het betrekking op die afgelope aantal grondbesettings naby Blue Hills in Olievenhoutsbosch, by die luukse Waterfall-landgoed in Midrand en op Hermanus. Die besetters het glo goedkeuring daarvoor vanuit die presidentskantoor gekry. Daar sal wel daarteen beswaar gemaak word in die media, maar geen stappe sal geneem word nie; selfs dié wat in hegtenis geneem is, sal in die hof verskyn, maar daar sal dit eindig. Vraag: Weet julle van enige vorige grondgryp-oortreders wat al in ‘n hof verskyn heten gevonnis is? Ons het vanaand die volgende twee stukke inligting gekry, wat bo alle twyfel bevestig dat grondgryp nou landswyd aan die gang is: Naand, Adriaan. Ek het sopas n boodskap van Tannie van Zyl gekry wat haar dogter uit Pretoria gestuur het. Hul het boere se plase begin afbrand, moleste aan die gebeur. Miskien kan jy dit aanstuur vir ander en hul waarsku. Staan sterk! En net daarna hierdie een: Vorm gebedsketting GROOT SEBLIEF….Boere in Vryheid, Holgate en Balfour….Hu| plase brand ouens!!!! Hul se dai mense sit in hul bakkies en staan by hul grond en huil!!!! Hul diere, kos, lande als da mee heen! Nous dit tyd vir ons Christene om saam te staan en te wys dat die Woord van God Werklik waar is…..BID BID BID!!! Bid asb ernstig saam ons. Dit brand orals buite Nigel, Heidelberg, Balfour, Devon oppi plase en nou oppad Secunda toe agv die sterk winde! Adriaan Snyman. ... See more
Wie regeer? Daar is allerhande teorieë oor wie nou eintlik die land regeer en tot ‘n mate is sommige van hulle reg. Ja, die Nuwe Wéreldorde het ‘n hand in ons regering, ook die Britse Jode van Lord Robin Renwick, Malema se hanteerder van Londen. Die Guptas het ‘n hand gehad en ook ander is daarvan beskuldig. Ons kan egter daarvan seker wees dit was nie Mandela of Mbeki of die ongeletterde Zuma wat regeer het nie. Ook nie die nuutste trawant, Ramaphosa, nie. Die regeermag van ons land kom uit ‘n heeltemal ander, totaal onchristelike, heidense en duiwels bron. Na al die jare is daar nou mense van ander lande op die Internet wat ons blankes in Suid-Afrika se saak onder die aandag van die wêreld bring. Een van hulle is Lauren Southern. Daar is baie kritiek op haar en mense sê sy maak geld uit ons ellende en dit is seker so, maar sy het onlangs iets openbaar gemaak wat ons werklik moet bekommer. Sy het na Suid-Afrika gekom om ‘n dokumentêr te maak oor die grondgrype en die plaasmoorde. Haar idee was net om daaroor te berig en dalk die vure aan te steek, maar sy het met baie ontstellende feite vorendag gekom, dinge waarvan die meeste van ons glad niks geweet het nie. Sy is toegelaat om te praat met swart ministers en senior swart amptenare in die parlement. In een van haar video-snitte op die Internet sê sy onder andere dat sy aan huis was van ‘n paar van hierdie prominente ANC-lede. Daar het sy iets gesien wat haar letterlik stomgeslaan het. In elke ANC-lid in die hoë echelons van die regering se huise, was daar ‘n luukse woonstel aan die huis waarin ‘n toordokter woon. Elke oggend, voordat die swarte parlement of waarheen ook al vertrek, raadpleeg hy eers die toordokter wat dan die dolosse gooi en vir hom sê wat hy die dag moet doen of sê. Ook in die parlement kom ‘n toordokter elke oggend met sy poeiers en sprinkel dit op elke belangrike lid van die parlement se sitplek om seker te maak dat die swartes se saak reg verloop. ‘n Mens kan met ander woorde tereg die vraag vra: Wie regeer ons land? Dit klink nou mos baie asof dit die Satan en sy trawante is. Swartes is banger vir toordokters as vir enigiets anders en hulle sal ALTYD doen wat die toordokter sê. Wat ‘n mens egter die meeste bekommer, is dat daar sogenaamde blanke “Christene” houtgerus saam met die Satansbende in die parlement sit en dat dit hulle hoegenaamd nie pla nie. Maar hoekom sal hulle gepla wees? Want hulle geniet die voorreg van ‘n lekker vet salaris en al die ander byvoordele wat daarmee saamgaan! Oor al die eeue was bloedvergieting en geweld die manier waarop die swartes regeer het. As hulle iets wil hê, vat hulle dit – gewoonlik met geweld. Ons het gesien wat hulle in Zimbabwe doen, duisende plaasmoorde in ons eie land, geweld op kampusse, skoolgronde, in ons strate. Alles wat hulle doen, gaan gepaard met geweld. Ons het ook nog nie vergeet van die Belgiese Kongo of Angola nie. Is dit maar hoe hulle is, of is dit wat die toordokters hulle in die kop inprent? Selfs in in Europa, die VSA, Australië en oral in die wêreld waar ‘n swart spoor getrap word, vernietig en verwoes hulle alles wat voorkom. Hoekom? Want dis alles ‘n produk van die haatlike witman se hoogmoed. Nie sy godgegewe kundigheid, talente, insig, prestasies, intellek en vaardighede nie, nee, sy meerderwaardigheid is die sondebok. Elders in die Westerse lande is die verskil net dit: daar is die toordokter nie in beheer van sake nie. En wat sê julle daaroor, veral julle Ja-stemmers? Hoe klink dit vir julle? Of maak dit ook nie saak nie, want volgens die Kerk kan hierdie toordokters en hul leiers nog tot bekering kom en “goeie Christene” word ... Of hoe? Maar wié is dan diesulkes van wie daar geskrywe staan: Moenie saam met hulle in dieselfde juk trek nie...? ... See more