Bulala


Bulala – (Tagati!) (“Maak dood die towenaars!”) deur Cuan Elgin, kan beskou word as die Engelse weergawe van FA Venter se Groot Trek reeks. Hier het ons vir die eerste keer in die Engelse taal die aangrypende ware en nie-polities korrekte verhaal van “‘n volk wat nie wou sterf nie”. Die skrywer het vir sy Read More