Engele Boodskap


Met hierdie publikasie word al die visioene van Johanna Brandt nou vir die eerste keer in een band byeengebring. Dit sluit in haar visioene soos vervat in Die Millennium van 1918; ‘n ongepubliseerde manuskrip van 1922 (waarin sy die vyfde visioen opgeneem het); Die Smeltkroes (1920), asook uittreksels uit haar waarskuwing aan die swart stamme Read More