Blaas die Basuin


In Siener – Blaas die Basuin herbevestig Nicolaas van Rensburg hom nie net as godsman en profeet nie, maar gee hy as ’t ware ook vir ons ’n ooggetuie verslag van die onmiddellike en toekomstige gebeure wat besig is om in Suid-Afrika en in die res van die wêreld af te speel: Verdeeldheid en skeuring Read More


Boodskapper Omslag

Boodskapper van God


Die publikasie van Boodskapper van God 20 jaar gelede (1995) was nie net ‘n volledige biografie van die bekende Boereprofeet (Siener van Rensburg) nie, maar ook ‘n versameling van al sy beskikbare gesigte vir die eerste keer in een band. Sedert die verskyning van die eerste ses Siener-monografieë in 1991 (Profeet vir sy volk), het Read More


Die gety het gedraai


Adv. P.J. Pretrius (die skrywer van Volksverraad)  en Adriaan Snyman het saamgespan om Die gety het gedraai te skryf. Dit handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van Rensburg vir ons dag en tyd vir die wêreld en Suid-Afrika voorspel het. Die gety het gedraai, is ‘n boodskap van hoop en dit voorspel ook ‘n heel nuwe toekoms Read More


Die Komende Oordele


Natuurrampe tref die wêreld al meer en erger. Daar is daagliks meer aardskudding as wat daar in die verlede in tien jaar was. ‘n Mens hoor en sien van rampe wat ander wêrelddele tref, maar ons stuur self af op groot probleme en ons dra die volle skuld vir dit wat oor ons gaan kom Read More


Die Vaandeldraer (Gratis)


Die Vaandeldraer is in 1996 begin om die volk van inligting te voorsien waartoe hulle nie toegang gehad het nie. Weens die situasie in die land het ons gevoel dat hierdie inligting aan hulle deurgegee moet word. Mettertyd het ons verskeie betroubare bronne gekry wat ons van belangrike inliging voorsien het wat die media nie Read More


In die Loopgraaf


Met In die loopgraaf word daar nie net gekyk na Siener en Bybelse profesieë nie, maar ook na gebeure én persoonlikhede wat direk meegedoen het om dit in vervulling te bring. Die ware profeet se woord sny meedoënloos heen oor mens, rang, titel of status; dit betuig van reg en geregtigheid; is barmhartig, maar ook Read More


Messenger of God


Nicolaas (Seer) van Rensburg was a modern day Nostradamus. He became a legend during his lifetime and was one of the most remarkable and controversial characters that ever lived in South Africa. Van Rensburg not only foretold the future of South Africa, but also that of England, Europe, America, Japan and Russia. Before his death Read More


Teen die aand sal dit lig word


Teen die aand sal dit lig word is ’n roman met Siener van Rensburg se gesigte as tema, en in die besonder die verloop daarvan ná 1994. Dit vertel die aangrypende verhaal van ’n volk wat uit die as opstaan om homself van die heerskappy van vreemdes te bevry. Sy visioene oor kragonderbrekings, ’n voedsel- Read More


Wonderwerke op my Siener-pad


Byna drie dekades het verloop sedert ek die pad met die Boereprofeet en sy visioene in 1990 begin stap het. Dit was van meet af ‘n taai, opdraande stryd; maar dit was ook ‘n heilsame pad, ‘n pad besaai met wonderwerke. Want dit wat ek op daardie pad beleef het, is vir my net so Read More