Die Kampboek


Die Kampboek is spesiaal saamgestel vir mense wat in ‘n noodsituasie in die veld moet deurbring, maar kan ook handig wees vir normale kampeerders. Daar is aanwysings vir ‘n veld-oond, ‘n koelkas, waterfilters, resepte vir die kampvuur en baie ander interessanthede. Mense wat slegs vir ‘n naweek of langer gaan kamp, kan vars groente en Read More


Die Kampdokter


Die Kampdokter is spesiaal saamgestel vir mense wat wil voorberei vir die tyd wat ons in die veld sal moet oorleef. Aangesien dokters en apteke dan nie beskikbaar sal wees nie, moet ‘n mens jou eie soort voorbereidings kan tref. Enigiets van insekbyte tot die geboorte van ‘n kind word bespreek en word raad verskaf Read More