Die Kampdokter


Die Kampdokter is spesiaal saamgestel vir mense wat wil voorberei vir die tyd wat ons in die veld sal moet oorleef. Aangesien dokters en apteke dan nie beskikbaar sal wees nie, moet ‘n mens jou eie soort voorbereidings kan tref. Enigiets van insekbyte tot die geboorte van ‘n kind word bespreek en word raad verskaf Read More