Nibiru – Openbaring


Sedert 1983 het die moontlikheid van ‘n groot hemelliggaam net buite ons sonnestelsel die onderwerp van intense spekulasie geword. Ons is nou 30 jaar later waarin amateur sterrekundiges, asook wetenskaplikes, die ruimte angstig dophou om te sien wat ons buitenste planete versteur. Dit ly geen twyfel meer dat ‘n groot planeet of bruin dwergster verantwoordelik Read More