Die gety het gedraai


Adv. P.J. Pretrius (die skrywer van Volksverraad)  en Adriaan Snyman het saamgespan om Die gety het gedraai te skryf. Dit handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van Rensburg vir ons dag en tyd vir die wêreld en Suid-Afrika voorspel het. Die gety het gedraai, is ‘n boodskap van hoop en dit voorspel ook ‘n heel nuwe toekoms Read More


Dokument X


Adv. Piet Pretorius het met sy boek, Volksverraad die knoeiery agter die gordyn van Afrikanerpolitiek oopgeruk. In Dokument X doen Gunther Schieckelgruber dieselfde met die huidige politieke bestel. Hy fokus o.m. op die politici en sakebestuurders wat beheer uitoefen oor spioene, informante, agente en samewerkers uit die apartheidstydperk. In sy boek dui hy aan hoe Read More