Verbode


Die boek is in Holland verban oor die inhoud daarvan. Dit bevat elf artikels wat baie mense die harnas injaag. Dit praat kaalkop oor dit waaroor ander net fluister. Was Adam blank? Wat sê die Bybel oor swartes? Moet Christene sendingwerk onder swartes doen? Wat beteken dit om die ander wang te draai? Is daar Read More