Die Jerusalemgangers


Die Jerusalemgangers was ‘n groep Trekkers wat geglo het hulle is, net soos die Israeliete van destyds, “God se volk”. En omdat hulle nie bereid was om die Britse Empire (Farao) se slawe te wees nie, het hulle onder leiding van hul eie Moses en profeet (Johan Adam Enslin), Egipte (die Kaapkolonie) verlaat en die Read More


Die verbond by Bloedrivier


Die laaste paar jaar het die Boerevolk se Gelofte by Bloedrivier op 16 Desember weer onder skoot gekom. Oor baie dekades is die dag as ‘n Sabbatdag herdenk en is volksfeeste jaar na jaar op daardie dag gevier. Nou word dit van ons weggeneem. Maar wat is die werklike betekenis van die Geloftfe of Verbond Read More