Die Kampdokter


Die Kampdokter is spesiaal saamgestel vir mense wat wil voorberei vir die tyd wat ons in die veld sal moet oorleef. Aangesien dokters en apteke dan nie beskikbaar sal wees nie, moet ‘n mens jou eie soort voorbereidings kan tref. Enigiets van insekbyte tot die geboorte van ‘n kind word bespreek en word raad verskaf Read More


Druiwekuur


Johanna Brandt het maagkanker gehad. Haar desperate angs  spreek uit wat  sy oor haar stryd en lyding vertel. Sy het alle bestraling en chirurgie geweier, omdat sy geglo het dat daar ‘n natuurlike manier is  waarop  sy die gevreesde siekte sou kon oorkom. In die middel van haar stryd het sy per ongeluk op die   Read More


Raad vir Kwale


Hierdie boek behoort van groot waarde te wees vir elke persoon wat ’n kwaal onder lede het of wat oor die algemeen nie te gesond voel nie. Kwale is langtermynpro-bleme en kan ’n mens soms duur te staan kom. Daar is egter goedkoop maniere waarop blywende verligting verkry kan word. Met Raad vir Kwale kan Read More