Befroefde Diëte


In hierdie boekie is verskillende soorte diëte opgeneem onder andere een vir hartlyers, ‘n ander wat verskeie kwale genees, ‘n hele paar wat sal help om gewig te verloor, ens. Daar is ‘n kits dieet, ‘n koffie-dieet, ‘n koolhidraat-dieet, en baie meer. As u na ‘n dieet soek wat u sal pas, sal u dit Read More


Druiwekuur


Johanna Brandt het maagkanker gehad. Haar desperate angs  spreek uit wat  sy oor haar stryd en lyding vertel. Sy het alle bestraling en chirurgie geweier, omdat sy geglo het dat daar ‘n natuurlike manier is  waarop  sy die gevreesde siekte sou kon oorkom. In die middel van haar stryd het sy per ongeluk op die   Read More