Dokument X


Adv. Piet Pretorius het met sy boek, Volksverraad die knoeiery agter die gordyn van Afrikanerpolitiek oopgeruk. In Dokument X doen Gunther Schieckelgruber dieselfde met die huidige politieke bestel. Hy fokus o.m. op die politici en sakebestuurders wat beheer uitoefen oor spioene, informante, agente en samewerkers uit die apartheidstydperk. In sy boek dui hy aan hoe Read More


Kerkverraad


Kerkverraad is ‘n ontstellende verslag oor spesifiek die Afrikaanse kerk se bedenklike rol in die Boervolk se uitlewering aan ‘n ateistiese regering. Reeds sover terug as 1968 het van ons vooraanstaande kerkleiers begin om die gesag van die Bybel onder verdenking te plaas deur die 1933/53-vertaling as ‘uitgedien’ te verklaar. Skaars 20 jaar later (Maart Read More