Bulala


Bulala – (Tagati!) (“Maak dood die towenaars!”) deur Cuan Elgin, kan beskou word as die Engelse weergawe van FA Venter se Groot Trek reeks. Hier het ons vir die eerste keer in die Engelse taal die aangrypende ware en nie-polities korrekte verhaal van “‘n volk wat nie wou sterf nie”. Die skrywer het vir sy Read More


Die Anglo Boere-Oorlog


Die Anglo Boere-oorlog is ‘n klad op Engeland se naam, maar ook die Jode het hulleself beywer het vir die uitwissing van die Boervolk. Hulle  groot prys wat hulle nagejaag het, was die goud wat God aan die Boer-volk gegee het. Maar die waarheid gaan nie ongesiens verby nie. ‘n Bekende Amerikaanse skrywer, James Warner, Read More


Die Jerusalemgangers


Die Jerusalemgangers was ‘n groep Trekkers wat geglo het hulle is, net soos die Israeliete van destyds, “God se volk”. En omdat hulle nie bereid was om die Britse Empire (Farao) se slawe te wees nie, het hulle onder leiding van hul eie Moses en profeet (Johan Adam Enslin), Egipte (die Kaapkolonie) verlaat en die Read More


Die Vaandeldraer (Gratis)


Die Vaandeldraer is in 1996 begin om die volk van inligting te voorsien waartoe hulle nie toegang gehad het nie. Weens die situasie in die land het ons gevoel dat hierdie inligting aan hulle deurgegee moet word. Mettertyd het ons verskeie betroubare bronne gekry wat ons van belangrike inliging voorsien het wat die media nie Read More


Die verbond by Bloedrivier


Die laaste paar jaar het die Boerevolk se Gelofte by Bloedrivier op 16 Desember weer onder skoot gekom. Oor baie dekades is die dag as ‘n Sabbatdag herdenk en is volksfeeste jaar na jaar op daardie dag gevier. Nou word dit van ons weggeneem. Maar wat is die werklike betekenis van die Geloftfe of Verbond Read More


Teen die aand sal dit lig word


Teen die aand sal dit lig word is ’n roman met Siener van Rensburg se gesigte as tema, en in die besonder die verloop daarvan ná 1994. Dit vertel die aangrypende verhaal van ’n volk wat uit die as opstaan om homself van die heerskappy van vreemdes te bevry. Sy visioene oor kragonderbrekings, ’n voedsel- Read More