Die Boek van die Jubilee


In die jare 1947-1956 is daar altesaam 15 Hebreeuse Jubilee-perkament- rolle in vyf verskillende grotte by Qumran gevind, wat ’n aanduiding is van die belangrikheid van die Jubilee-geskrifte by die Qumran-gemeenskap. James VanderKam se vertaling van die Etiopiese teks, wat hier gebruik word, word beskou as die mees betroubare en korrekte vertaling. Die Boek van Read More


Die Openbaringe van Paulus en Petrus


Die Openbaring van Paulus wat in die vierde eeu ontstaan het, het groot opgang in die vroeë Westerse Kerk gemaak. Dis ’n aangrypende gesig op die mens se twee Eindbestemmings. Die siel word deur engele opneem om voor God te verskyn, waar hy moet luister na alles wat hy/sy hier op aarde verrig het en Read More