Die Boek van die Jubilee


In die jare 1947-1956 is daar altesaam 15 Hebreeuse Jubilee-perkament- rolle in vyf verskillende grotte by Qumran gevind, wat ’n aanduiding is van die belangrikheid van die Jubilee-geskrifte by die Qumran-gemeenskap. James VanderKam se vertaling van die Etiopiese teks, wat hier gebruik word, word beskou as die mees betroubare en korrekte vertaling. Die Boek van Read More


Die boek van die Jubilee (oue)


[Vir die nuwe uitgawe van hierdie boek sien hier…] Die boek van die Jubilieë is een van die belangrikste apokriewe boeke wat daar is. Dit vertel die verhaal vanaf Adam en Eva tot waar die Israeliete ingaan in Kanaän, opgedeel in jubeljare wat elk 49 jaar is. Dit skets duidelik die ontwikkeling van Israel tot Read More


Die Boek van Henog


Henog word lewend in die Hemel opgeneem en daar praat hy met God en sien hy die tien hemele en wat elk een behels.  Hierdie boek was vir ‘n paar honderd jaar deel van die kanonieke boeke van die Bybel totdat die Roomse Priesters dit in die derde eeu na Messias uitgehaal het.


Die Openbaringe van Paulus en Petrus


Die Openbaring van Paulus wat in die vierde eeu ontstaan het, het groot opgang in die vroeë Westerse Kerk gemaak. Dis ’n aangrypende gesig op die mens se twee Eindbestemmings. Die siel word deur engele opneem om voor God te verskyn, waar hy moet luister na alles wat hy/sy hier op aarde verrig het en Read More


Jakobus, Thomas en Nikodemus


Die laaste van die apokriewe boeke wat voorheen in Die Boekrol gepubliseer is. Die Evangelie van Thomas handel oor Christus se vermeende kinderjare. Die Evangelie van Nikodémus handel ondermeer oor Christus se verhoor. Daar is getuienis vir en teen Hom, ook getuienis deur mense wat deur Hom genees is. Dit is ‘n verhoor in ‘n Read More