Die gety het gedraai


Adv. P.J. Pretrius (die skrywer van Volksverraad)  en Adriaan Snyman het saamgespan om Die gety het gedraai te skryf. Dit handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van Rensburg vir ons dag en tyd vir die wêreld en Suid-Afrika voorspel het. Die gety het gedraai, is ‘n boodskap van hoop en dit voorspel ook ‘n heel nuwe toekoms Read More


Wonderwerke op my Siener-pad


Byna drie dekades het verloop sedert ek die pad met die Boereprofeet en sy visioene in 1990 begin stap het. Dit was van meet af ‘n taai, opdraande stryd; maar dit was ook ‘n heilsame pad, ‘n pad besaai met wonderwerke. Want dit wat ek op daardie pad beleef het, is vir my net so Read More