Befroefde Diëte


In hierdie boekie is verskillende soorte diëte opgeneem onder andere een vir hartlyers, ‘n ander wat verskeie kwale genees, ‘n hele paar wat sal help om gewig te verloor, ens. Daar is ‘n kits dieet, ‘n koffie-dieet, ‘n koolhidraat-dieet, en baie meer. As u na ‘n dieet soek wat u sal pas, sal u dit Read More


Die Anglo Boere-Oorlog


Die Anglo Boere-oorlog is ‘n klad op Engeland se naam, maar ook die Jode het hulleself beywer het vir die uitwissing van die Boervolk. Hulle  groot prys wat hulle nagejaag het, was die goud wat God aan die Boer-volk gegee het. Maar die waarheid gaan nie ongesiens verby nie. ‘n Bekende Amerikaanse skrywer, James Warner, Read More


Die Kampboek


Die Kampboek is spesiaal saamgestel vir mense wat in ‘n noodsituasie in die veld moet deurbring, maar kan ook handig wees vir normale kampeerders. Daar is aanwysings vir ‘n veld-oond, ‘n koelkas, waterfilters, resepte vir die kampvuur en baie ander interessanthede. Mense wat slegs vir ‘n naweek of langer gaan kamp, kan vars groente en Read More


Die Kampdokter


Die Kampdokter is spesiaal saamgestel vir mense wat wil voorberei vir die tyd wat ons in die veld sal moet oorleef. Aangesien dokters en apteke dan nie beskikbaar sal wees nie, moet ‘n mens jou eie soort voorbereidings kan tref. Enigiets van insekbyte tot die geboorte van ‘n kind word bespreek en word raad verskaf Read More


Die Komende Oordele


Natuurrampe tref die wêreld al meer en erger. Daar is daagliks meer aardskudding as wat daar in die verlede in tien jaar was. ‘n Mens hoor en sien van rampe wat ander wêrelddele tref, maar ons stuur self af op groot probleme en ons dra die volle skuld vir dit wat oor ons gaan kom Read More


Die Onse Vader


Elke reël in hierdie gebed dra ‘n veel dieper betekenis en krag as wat ons besef.  God self het hierdie gebed vir ons gegee omdat alles waarvoor ons kan bid, daarin opgesluit is en die krag daarin kan verandering bring. Emmet Fox gee vir ons ‘n pragtige verduideliking van hierdie bekende en geliefde gebed.


Die Sesde Gebod


God het suiwerheid geskep. Jy mag nie egbreek nie — in ons Bybel is dit die Sewende Gebod en een waarvoor God duisende mense wat dit oortree het, uitgewis het. Weet u werklik wat beteken die Gebod –  Jy mag nie egbreek nie?


Die Vaandeldraer (Gratis)


Die Vaandeldraer is in 1996 begin om die volk van inligting te voorsien waartoe hulle nie toegang gehad het nie. Weens die situasie in die land het ons gevoel dat hierdie inligting aan hulle deurgegee moet word. Mettertyd het ons verskeie betroubare bronne gekry wat ons van belangrike inliging voorsien het wat die media nie Read More


Druiwekuur


Johanna Brandt het maagkanker gehad. Haar desperate angs  spreek uit wat  sy oor haar stryd en lyding vertel. Sy het alle bestraling en chirurgie geweier, omdat sy geglo het dat daar ‘n natuurlike manier is  waarop  sy die gevreesde siekte sou kon oorkom. In die middel van haar stryd het sy per ongeluk op die   Read More


Is Apartheid Bybels Geregverdig?


Die Bybel word as basis gebruik vir die argumente. Rassisme, apartheid, ens. is onderwerpe wat dag vir dag deel van ons lewes is, en hierdie paar geleerdes gee vir ons meer insig en duidelikheid hieroor. Wat hulle daaroor sê, bewys hulle uit die Bybel. Enigeen wat twyfel aan wat reg en verkeerd is, moet hierdie Read More


Lewende wesens


Die Bybel praat baie keer van hierdie wesens, maar dit word nie duidelik gesê wie of wat hulle is nie. Daar word ook soms na hulle verwys as diere van die veld. In hierdie publikasie word hulle karakter en lewenswyse breedvoerig behandel, asook die belangrike rol wat hulle aan die einde van die tyd sal Read More


Pêrels en Swyne


Besprekings van onderwerpe wat elke Christen raak – Kersfees, Paasfees, Ewolusie, die profete, afgodery, Calvyn en baie ander. As ‘n mens die regte pad wil vind, moet jy sorg dat jy al die feite ken .. al beteken dit ook dat jy moet erken dat dit wat jy al die jare gedink het die waarheid Read More


Verbode


Die boek is in Holland verban oor die inhoud daarvan. Dit bevat elf artikels wat baie mense die harnas injaag. Dit praat kaalkop oor dit waaroor ander net fluister. Was Adam blank? Wat sê die Bybel oor swartes? Moet Christene sendingwerk onder swartes doen? Wat beteken dit om die ander wang te draai? Is daar Read More