In ‘n artikel in Rapport van 27 Sept. 2012 het ‘n sekere Abel Pienaar ‘n mooi opstelletjie geskryf waarin hy ‘n oplossing vir vandag se probleme in die land aan ons voorlê.  Hy vra onder meer die vraag:

“Hoe sou ‘n meer menslike samelewing lyk, wat in harmonie leef? Is dit ooit vir ons moontlik om meer gelyk en menslik te leef?”

Hy gaan dan verder om die ongelykheid tussen die ‘haves and have-nots’ te bespreek, ‘n paradigma skuif van die eie ek na die sogenaamde  “bio-sentriese” denke (globalisering) en sluit dan af met hierdie absolute sterretjie:

“Dit is juis vanweë die komplekse aard van ons tydvak en van die diversiteit wat die wêreld tans kenmerk, dat ons sal moet besef dat slegs deur vrye uitruil van idees, insigte en voorstelle, ons vooruitgang en vrede sal kan bewerk. En met hierdie vrye uitruil van idees en insigte word daar natuurlik bedoel dat daar met respek na mekaar geluister moet word.”

Sy oplossing is in der waarheid skokkend naïef. Maar hy is glad nie die eerste of laaste “denke” wat hierdie soort ligsinnige intellektuele snert kwytgeraak het nie. Keer op keer kry ons met hierdie wriemelende “bleeding heart” te doen, wat vanuit hulle veilige kokon kruip en luiddrugtig ‘n haleluja aanhef vir die hoop en toekoms van die Nuwe Suid-Afrika.

Dis pateties om te sien hoe hulle lang tranehuil en bewoeë raak omdat hulle reënboognasie nie hande kan of wil vat en Kumbaja saamsing nie. Nee, vir hulle is dit nie sy swart broer wat die probleem is nie maar die ANC. En hul intelektuele redenasie bly draai soos ‘n mot om ‘n kers: “My hart is gebreek. Wanneer gaan my mede-swart broer dan eendag wakker skrik en besef die ANC is korrup. Waarom stem hulle vir ‘n politieke party wat in byna 20 jaar nog nie een belofte kon nakom nie?”.

Dié slimjannies glo waaragtag die ANC is die probleem en nie die kroeskoppe nie! Daarom sal hulle die blaam plaas op enige iets of iemand, behalwe die werklike booswigte — wat in werklikheid inherent ‘n klomp wrede, bose en barbaarse spul broek-ape is.

Nee, ons is mos nou almal een familie onder die leringe van die groot en magtige Charles Darwin. Wanneer die addergebroedsel ons mense met panga’s aan stukke kap , opkerf met messe, met hammers vergruis, skroewedraaiers martel en vroue en jong meisies verkrag, dan is dit te wyte aan ‘n swak opvoeding of armoede of apartheid!

Jaar in en jaar uit sit hulle om tafels in konferensiesale en soek na moontlike oplossings — soos intelligente en “beskaafde” mense gewoonlik hulle probleme oplos; ja, ure, dae, maande lank word daar gepraat, geredeneer, voorstelle gemaak en selfs daaroor gestem voordat die lywige verslag die lig sien en almal kan weet wat die oplossing is — skop die ANC uit en laat die DA die leisels oorvat. Ondersteuners vaar die strate in en begin plakkate swaai.

En wat word daardeur bereik? Diesulkes wat so luidrugtig saamstaan en skreeu vir die DA, hoe lank dink julle gaan Helen Zille nog met haar arms om die stoofneuse vir julle kan dans?

Maar wanneer blankes saamstaan en besluit om nie meer die politieke speletjie te speel nie, en eerder mekaar wil bystaan en help in die gemors, dan word hulle  uitgejou as rassiste en ‘n gevaar vir die samelewing. ‘n Klomp rassehaters met ‘n bose gesindheid wat nie ‘n bydrae wil maak om die land te herstel nie, maar verdeeldheid wil bring. Ekskuus?! Sien jy blanke bendes wat elke dag na plakkerskampe sluip toe om ‘onskuldige’ houtkoppe uit te roei (al voel ‘n mens so)? En het enige van hierdie swartpoot-lekkers al ooit gekyk hoe groot die werklike ver-regse groepe in die land is? Kleiner as wat enige van die spul wetters sal wil erken. Nee, ons gesindheid het weinig impak op die groter stand van sake. Eerder moet hulle vir ons sê waarom is die swart gepeupel in die Donker Nuwe Suid-Afrika so bloeddorstig en moorddadig.

Maar nou word daar ‘n voorstel gemaak deur Abeltjie Pienaar. Hoekom lê hy dit aan ons voor? Wat staan ons te doen om die probleem op te los; want dis nie óns wat moor, staak en steel nie. Soos die afgelope 350 jaar probeer ons nog steeds net om ons daaglikse korsie brood te verdien. Hoekom druk hy nie 30 miljoen van sy wysneusighede nie en gaan deel dit ook uit aan die hordes wat in ons strate bokspring en buitel nie?

Kom ons vergeet voorlopig van ons regse- en ver-regses se idees vir n oplossing. Ons stel die vraag aan elke kerk, liberale vegter en miskien selfs die houtkop:

Wat is julle voorstel vir 'n oplossing in hierdie land?

Wil julle nog die tee skink, die melkterte sny en gesels, kruisies trek en bid vir vrede, of miskien dink julle dat vlug ‘n opsie is. Dit is ongelukkig nie. Jou geldsakke loop dalk oor met al die rykdom wat jy reeds bymekaargemaak het, maar wat van die meer as 500 000 miljoen armblankes in Suid-Afrika? Wie gaan hulle bystaan en help in hierdie donker tyd wat voorlê?

En wanneer die groot en geweldige dag van bloedvergieting in die land losbars — en julle weet dit kom – waar skaar julle julself dan? Is julle bereid om die  hartseer, pyn, verdriet en gewetenswroeging te verduur as jou swart broer jou verraai en ‘n slagting onder jou mengelmoes van ‘n volk teweeg bring?

Julle het julle tyd gehad om plannetjies te maak om die gemors op te los. En daar is nie meer veel tyd oor nie.  So, hoe wil julle nou maak? Kom, vertel ons bietjie?

 

  Subscribe  
nuutse oudste gewildste
Stel in kennis van
Dries
Guest

Het Siener nie iets gesê soos Hulle gaan in die strate doodgemaak word en nie verstaan hoekom nie? Of was dit nou Johanna Brandt?

As jy News24 dophou dan peul hierdie gesanik vir saamgesels en mekaar begryp kortkort uit. ‘n Mens kan net kop skud.

Groete

KleinVrystaat
Guest

” ANC-militia ‘ Izinyoka ‘ (snake) ”
Is dit die slang wat by Vereniging opkrul??
BoereGroete

Ellanie
Guest

Graag wil ek net weet.

Hoe gemaak , Waarheen?

Wapens.. ens