Gesig van die rewolusie

September 12th, 2014 by
112 kommentare | Lees kommentare
© 2018 Vaandeld Uitgewers

Volgens Karen Heese, ’n ekonoom van Municipal IQ, was daar in Suid-Afrika in 2012 173 “groot” betogings weens ontevredenheid oor munisipale dienste. Dit vergelyk met 82 betogings in 2011 en 111 in 2010.

Verlede jaar (2013) het dit toegeneem tot byna 210. Sentraal-Transvaal en die Oos-Kaap het die meeste betogings gehad, en die verskil in die Oos-Kaap was dat betogings nie net in stedelike gebiede plaasvind nie,  maar ook na kleiner dorpe soos Cookhouse en Port St. Johns en meer afgeleë gebiede versprei het.

Maar in 2014 en veral na Mandela se dood, het die betoger skielik ‘n nuwe, meer rewolusionêre gesig gekry, en net in die eerste twee weke na Mandela se begrafnis, was daar altesaam 65 gewelddadige opstande; verder was dit ook opvallend dat die gepeupel vir die duur van betogings elke fase daarvan self beheer het. Die polisie was huiwerig om kragdadig in te gryp – moontlik uit vrees vir ‘n herhaling van gebeure by die Marikana-koppie in 2011.

Die betogers was opsigtelik meer astrant, meer uitdagend en gewelddadig. Tydens die Mosselbaai-opstand (10-13 Aug.) is strate met brandende bande, stokke en klippe versper. Van die betogers was met AK-47’s en handgranate gewapen. Geboue is aan die brand gesteek met petrolbomme en die biblioteek en munisipale geboue in Kwanongaba is afgebrand – die polisiekantoor is beskadig en selfs huise afgebrand. Nadat toegang tot die dorp etlike dae lank geweier is, het die Mosselbaai-munisipaliteit geswig en ingestem om weer die “onwettige kragverbindinge” in Kwanonqaba aan te skakel.

Skaars 2 weke later, op Maandag 8 September, breek geweld uit in die Oos-Randse dorp, Kriel, en hierdie keer gaan dit glo oor werklose inwoners van die Thubelisha-lokasie wat woedend is omdat die myne en kragstasies in die omgewing net werk aan buitelanders verskaf, terwyl .0die plaaslike swartes ly honger.

Sunette Bridges skryf hieroor op haar nuusblad: “Die paaie in en uit Kriel word nou vir die 3de dag deur BARBARE geblokkeer en niemand kan in of uit die dorp nie.

“Ek kan die situasie nie verstaan nie. Hoe kan hierdie verdomde regering toelaat dat ‘n hele dorp deur die goed beheer word? Waarom word daar nie opgetree en iets hieraan gedoen nie?”

(Die paaie in Kriel is intussen oopgemaak, maar die atmosfeer is steeds gespanne omdat daar niks aan die betogers se griewe gedoen is nie en waarskynlik ook niks gedoen gaan word nie. Dis ‘n sweer wat weer gaan oopbars!)

Ja, waarom word daar nie teen hierdie barbare opgetree nie?

Byna daagliks kontak mense ons en vra wanneer gaan dit dan eindig? Selfs liberale sielkundige afwykings soos Max du Preex (hy het pas erken Uhuru is terug op die tafel); die vermeende “akademikus” Piet (kopdoek) Croucamp, wat in ‘n video-opname gesê het die Messias is “breindood”); Carina Papenfus (‘n voormalige geestespasiënt van die Lentegeur Psigiatriese Hospitaal wat haar blanke vel haat); Johan Pienaar (die vloekende ateïs) en Flip Buys (Solidariteit se anti-rassistiese baas ― hy loop en spog met ons “fantastiese grondwet” wat lewende wesens en mense gelykmaak en ook toelaat om te trou sodat ons ‘n basternasie kan word) – val nou van die een slaggat na die ander opsoek na ‘n verklaring, ‘n oplossing vir die verwoesting en chaos in die land waaraan hulle ywerig meegehelp het.

Daar is en was nog altyd net één verklaring, een oplossing ― die totale uitwissing van die barbaar, want eers dán kan die profeet Maleagi se woorde waar word: “dan sal daar geen Kanaäniet (Kusiet of swarte) meer in die huis van die HERE van die leërskare wees nie.”

En ons as volk het ‘n profetiese woord hieroor wat baie vasstaan: “…dan sien ek ek slaat my Bijbel oop en ek lees Eksodus 14:13. Kyk, dit is Gods Woord en solank as wêreld staan, sal in Afrika nooit weer ’n Engelsman of ander vyand wees om ons volk te benadeel nie…”

Maar intussen moet ons nog die pad van bloed en rewolusie voltooi.

Uit ‘n ander bron verneem ons dat daar in Smithfield ook opstande is en dat die Vaaldriehoekkampus gesluit is as gevolg van geweld.

Daar was Dinsdagaand ‘n rumoer op Smithfield, en die berg teen die lokasie (oos van die dorp) is aan die brand gesteek.

Die Vaalhartsskema is ook vuurwarm van die onluste. Die skole was verlede week toe. Voor die verkiesing is ‘n klomp stene daar afgelaai om huise mee te bou. Na die verkiesing is die stene weer opgelaai en weggery. Die spul is hoogs ontsteld… Mal Ema het intussen daar toesprake gehou en gesê hy gaan vir hom ‘n klaar ontwikkelde pekanneutplaas uitsoek, want dan hoef hy nie te werk nie. Die plaas gaan hom seker self in stand hou…

Operation white clean-up

Hennie van den Berg, die Vaaldriehoek se provinsiale leier van die Suidlanders, gee weer vir ons ‘n ander gesig van die dreigende rewolusie.

Hy skryf dat “Zuma nou in ‘n posisie gedwing word waarin dit blyk dat ‘n militante optrede die enigste alternatief vir hom mag wees. Indien hy sou besluit om die weermag en polisie aan te wend om self ‘n magsoorname te dryf sou hy slegs die opdrag moet gee. Hy het reeds getroue “puppets” in sleutel ministriële poste aangestel wat dit vir hom moontlik sal maak om opdragte sonder teenstand uitgevoer te kry.”

In aansluiting hierby skryf Coenie Maree, hoof van die Suidlander se noodplan: “Ons moet begin sensitief raak vir die gewelds- en rewolusionêre uitlatings wat deesdae deur baie invloedryke swart leiers gemaak word. Oor die jare het die Afrika karakter in SA politiek ons stelselmatig verblind om enige rewolusionêre uitsprake as gewone politieke konfrontasies tussen leiers af te maak. Hulle het dit baie suksesvol gedoen met die term “rewolusie” deur dit aan ‘n demokratiese of ekonomiese veranderingsproses te koppel, en sodoende die werklike definisie van ‘n rewolusie af te water.

“Deesdae kan politici vrylik van rewolusies praat of terme soos “oorlog verklaar”, “tikkende tydbom” “onstabiliteit” gebruik, en die liberale blanke gemeenskap en deesdae selfs ook die meer behoudende gemeenskappe herken dit nie vir die bedreigingswaarde wat dit verdien nie.

“Die konfrontasie tussen die EVV en Jacob Zuma hierdie week in die Parlement was die begin van dreigemente en aannames van georganiseerde aanslae tussen hierdie partye op mekaar.

“Die werklikheid is dat hierdie partye lankal begin het om in terme van fisiese mobilisasies en konfrontasies te dink. As MK Voorsitter Kebby Maphatsoe sê dat hulle nie met gevoude arms sal toekyk hoe Jacob Zuma ondermyn word nie en dat die tyd aangebreek het om te veg, dan verwys hulle nie na Parlementêre debatte nie. As die EVV sê dat dit geen geheim is dat hulle die regering wil omvêrwerp nie, bedoel hulle dit. Volgens die EVV is daar vandeesweek in die Kaap met luidsprekers in swart gebiede afgekondig dat ANC lede na die Parlement moet opruk om die EVV fisies aan te vat.”

Die EVV maak egter ook geen geheim daarvan dat hulle besig is om voor te berei vir ‘n konflik met die die blanke “parasiete” nie. Malema het nou al die soveelste keer gewaarsku dat as die grondkwessie nie spoedig opgelos word nie, daar anargie en rewolusie sal wees, “want,” het hy gesê, “ons mense sal nooit die beloofde land kan bereik sonder eiendom nie. Ons sal net eenvoudig moet opstaan en die land vat!”

Op hulle weblad het ene Bulala Umlungu Sgwfyanansimba onlangs ‘n “profesie” oor die wit man geskryf:

“It gives (me) great joy to launch “Operation Dudula umlungu amandla”.

Hy verduidelik dan wat dit beteken.

Wanneer Eskom se krag landswyd afgaan, begin “Operation umlungu amandla”.

Bulala umlungu beteken “maak dood die wit man”.

Dudula beteken weer “om iets weg te vee” — soos om die wit mense weg te vee.

Dit herinner ons aan Jacob Zuma se woorde met sy Staatsrede aan die begin van die jaar toe hy gesê het daar kom ‘n dag van “Operation clean-up”. Met ‘n sluwe jakkalslaggie het hy met sy regterhand ‘n beweging gemaak soos iemand wat ‘n tafel skoonvee. Hy het die beweging ‘n paar keer herhaal. Aan sy lyftaal was dit duidelik dat hy ‘n boodskap oordra! En dit was opvallend dat die klomp EVV’s in hulle rooi pakke en helms uitbundig gelag en sy handbewegings nagemaak het!

Eskom het in Augustus aangekondig dat hy hierdie jaar moontlik ‘n totale ineenstorting van sy kragnetwerk gaan ondervind, en “ons scenariobeplanning wys dat dit ten beste twee weke gaan duur om die netwerk weer aan die gang te kry, maar dit hang af van verskeie onbekende faktore. Dit kan heelwat langer as twee weke duur,” het A’Louise van Deventer, bestuurder van die nasionale beheersentrum in Germiston, onlangs tydens ’n inligtingsessie gesê.

Na verneem word, het die opdrag om hierdie nuus bekend te maak, direk van Zuma se kantoor gekom. Hy waarsku vroegtydig sodat verbruikers nie verbaas moet wees as dit gebeur nie.

Die rede daarvoor is waarskynlik die volgende:

Zuma besef dat die toenemende vyandigheid tussen die ANC en EVV vroeër of later in ‘n bloedige stryd kan uitbars, en in die proses kan hulle mekaar uitwis. Dit sal hulle gemeenskaplike vyand (die blanke) dan op die kantlyn laat, en dis die laaste ding wat Zuma wil hê. Al die jare nog wil hy wraak neem vir die moord op die Zoeloes op 16 Desember 1838. En Eskom se ineenstorting kan hom daardie geleentheid bied.

Die skrywer hierbo gee vir ons ‘n wenk: “Wanneer Eskom se krag landswyd afgaan, begin “Operation umlungu amandla”.

Maar hoe gaan hulle seker maak dit gebeur voordat die ANC en EVV mekaar totaal vernietig het?

Maklik. Skakel self die krag af!

Johanna Brandt het voorspel dit sal vir hulle die teken én geleentheid wees om die blankes aan te val. Op daardie oomblik sal al hulle verskille skielik vergete wees en swartes eendragtig saamstaan om die “vyand” uit te wis.

Maar ons wat “weet”, soos Siener gesê het, sal reeds op dié dag as hulle mekaar aan die keel gryp, besef dis tyd om pad te gee berge toe. Wie op sy huis se dak is, moet nie afkom om iets uit sy huis weg te neem nie; en wie op die land is, moet nie omdraai om sy klere weg te neem nie.

“Vlug vir jou lewe! Moenie omkyk nie, en moenie êrens in die vlakte bly staan nie. Vlug na die gebergte, dat jy nie omkom nie!” (Gen. 19:17).

Die trekspinkaan, afknyper en kaalvreter

Julius Malema het op Nelspruit tydens ‘n spog gala-dinee gesê “Swart mense moet meer kinders verwek omdat die “rewolusie” dit van swart mense vereis.” Toe het hy bygevoeg dat daar ’n “opstand op pad is wat spesifiek wit mans en wit monopolieë gaan teiken.”

Hy  het al in die openbaar erken hy het die versekering gekry dat die Weermag in die komende rewolusie sy aan sy met hom sal veg. En as dit nodig is, sal hy alles voor hom platvee.

Dat alle strukture in die land wat hy wil oorneem, lankal besig is om in duie te stort, pla hom glad nie. “As ons dit eers in die hande het, sal alles vanself regkom!” is sy mening.

Maar sal daar na afloop van sy rewolusie nog iets vir hom wees om te vat? Die weermag waarop hy staat maak, is ‘n bende vigsbesmette dronklappe; miljoene swartes sit sonder werk; die munisipaliteit is feitlik almal bankrot; die paaie verwoes, en daar is nie meer krag, water of kos nie vir al die kleintjies wat hy vir sy rewolusie teel nie.

‘n Voëlvlug oor net één provinsie (die Noordwestelike Provinsie), sal hom dalk laat besef sy rewolusie gaan vir hom niks anders as net ‘n stinkende hool en ashoop oplewer nie.

Wat dienste betref, het hierdie provinsie teruggesak tot plakkerskampstandaard wat onder ‘n swart regering nie meer omkeerbaar of herstelbaar nie.

Vir daardie mense wat die energie en vermoë het, is die lewe nog draaglik. Hulle het kragopwekkers gekoop en watertenks en sonpanele. Hulle ry hulle eie vullis weg na die vullishope, hulle koop die klip en teer en maak die slaggate in hulle eie paaie reg en hulle drink gebottelde water. Hulle leef sonder straatligte en gaan nie na donker uit die huis nie. Klein besighede het al die ongelyke stryd opgegee en weggetrek na die stede of hulle deure vir goed gesluit.

Mense sonder geld wend hulle tot kerse en paraffien en water uit die riviere. Hulle sien nie meer die stapel gemors om hulle huise nie. Hulle raak gewoond aan die uitbreek van diarree en disentery. Hulle het opgehou om te soek vir werk in die krimpende poel van klein besighede en plase.

Maar dit is nie die ergste nuus nie. In die Noordwes Provinsie soek hulle na iemand wat nog ‘n snars omgee.

Verlede jaar het nie een munisipaliteit in die provinsie die oudit geslaag nie en niks het intussen verander nie. Net een het toe nog skoon water gehad, 29% kon nog hulle rioolwater tot ‘n mate suiwer en 70% is ‘n hoë risiko. Die Krokodilrivier, die Harts-, Vaalriviere en, ironies genoeg, Schoonspruit, is al besoedel tot ‘n punt waar hulle water aktief giftig is. Selfs die ondergrondse water is al deurtrek met onbehandelde riool.

In die lokasies is daar krane in die huise, maar geen druppel water kom daar uit nie. Daar is spoeltoilette wat aan geen rioolstelsel gekoppel is nie. Tog sien almal uit na die Utopie wat op hulle wag, want Malema gaan vir hulle alles gee wat hulle hart begeer, hulle moet net saam met hom toi-toi en lawaai maak.

Vir die middelklas is die ineenstorting net so moeilik, maar hulle weet ten minste dat geen Utopie op hulle wag nie. Op sommige dorpe is daar nie eens meer kruideniersware te koop nie en moet mense na nabygeleë stede ry (met die brandstofprys wat dit is) net om kos en water te gaan koop. Die boeregemeenskap van Delareyville sit al wie weet hoe lank sonder water, maar die media weet niks daarvan nie!

Daar was ‘n tyd wat ons mense kon spog dat hulle op die platteland woon waar die lug en water skoon is en waar daar vrede is. Dit het byna oornag verander in ‘n nagmerrie. Hierdie middelklas mense pak klaarblyklik op, asook die klein besighede, en hulle verlaat die dorpe om elders na ‘n beter plek te gaan soek.

Ons hoor van gastehuise wat deur gaste vermy word omdat hulle nie skoon linne of ordentlike toilet- en badgriewe kan waarborg nie. Tannies in ‘n haarkapper het met koppe vol “perm”-oplossing gesit met geen water om dit mee af te spoel nie. Besigheidsmense moes al hulle oggendstort voltooi met emmers vol water uit ‘n visdam. Slagters sluit, want die elektrisiteitsonderbreking maak amok met hulle koelkamers.  Belastingbetalers het dié ongerief en vernederings in stilte verduur en maar betaal vir vullisverwydering, water- en elektrisiteitaansluitings, terwyl dié dinge nie bestaan nie. Die langtermyneffek hiervan sal die ontvolking van die platteland wees.

Die Noordwes Provinsie het reeds 30% werkloosheid – dis waarvan hulle weet, want dit is die mense wat aktief nog werk soek. Sy groei is onder 1.5%, terwyl 52% van sy bevolking onder die broodlyn leef en 27% val in die armste van armes kategorie. Hulle kan nog net 3% van dit wat hulle moet hê, self genereer deur belastings. Die res kom deur toekennings van die regering.

En die sogenaamde bestuur stel hoegenaamd nie daarin belang om enigiets aan die saak te doen nie. Daar is beloftes, maar dit bly net daarby – dis mos hoe ons hierdie nasie ken. As iets dan verkeerd loop, is dit altyd ‘n ander óf die wrede, afgryslike en bose apartheid se skuld! Hulle hou daarvan om veronreg en kwaad te bly, maak nie saak vir wie of wat nie. Na al die verslae en dinkskrums is een ding duidelik: daar is ‘n tekort aan aanvaring van aanspreeklikheid en ‘n gebrek aan gevolge vir die doen van verkeerde dinge.

Die premier van die provinsie, Supra Mahumepelo, het lankal aangekondig dat hy die situasie gaan omdraai, maar toe daarvan vergeet en alles is nog net soos dit was. ‘n Joernalis het ‘n afspraak met hom gemaak (na 2 weke se gesukkel) om oor hierdie “ommekering” te praat, maar hy het van die afspraak vergeet.

Die houding is dat as die middelklas, hoofsaaklik blankes, kla oor die agteruitgang, laat hulle dan in krotte woon. Die armes, wie se lewensstandaard nie verder kan versleg nie, leef in vrees dat die bietjie wat hulle nog van die staat kry, ook sal opdroog. Die tragedie is dat dit wel gaan gebeur en dat hulle dit alles oor hulleself gebring het. Hulle het toegelaat dat hulle eie swart leiers hulle aan die neuse na die stembus lei om vir hulle te stem en die resultaat is wat nou dwarsoor die land gebeur: gewetenlose inbrake, diefstal, kapings, verkragtings en moorde wat by die dag toeneem.

Só lyk die gesig van die revolusie waarteen ons al 20 jaar gelede gewaarsku het!

Maar ons is nie jammer vir hulle nie, want selfs die Bybel sê hulle bring niks goeds voort nie. In sy tyd het die profeet Joël al met hulle te doen gehad: “Wat die afknyper laat oorbly het, het die treksprinkaan verslind; en wat die treksprinkaan laat oorbly het, het die voetganger verslind; en wat die voetganger laat oorbly het, het die kaalvreter verslind.” (Joël 1:4.)

In 3 000 jaar het hulle nog geen snars verander nie. Hulle teel nog steeds leeglêers, tsotsies en moordenaars wat net alles wil hê, en alles wat hulle kry, word verslind en verwoes.

Met ons medeblankes het ons ewe min simpatie, want (soos van ons voorsate sou gesê het): “Net die Here alleen weet waarom, maar na alles wat ons sedert Jan van Riebeeck se koms gesien en beleef het, is daar is nog wittes wat glo hulle kan van die sprinkaan ‘n flukse mier maak!”

 

nuutse oudste gewildste
Stel in kennis van
Dirk Albers
Guest

Adriaan, dankie vir die ” reality check ! ” Die ding by Kriel het n paar onaangename werklikhede, pynlik in ons gesigte laat ontplof nl, Die polisie kan of wil nie ingryp om die bevolking, wit of swart, te beskerm nie. Miskien het hulle opdragte van satan self, om nie op te tree nie ! Ons gaan miskien een van die dae verplig word om net in konvooie te ry, maar dit is baie moeilik om so iets te organiseer, en te laat werk. Maar daar is ten minste een ding waaroor ons almal kan seker wees, en dit is… Lees Meer »

Johann
Guest
Johann

Baie, baie interresant. Adriaan, wat van die ebola virus? Ek sien die dodetal styg nogal redelik vinnig.

Adriaan
Guest

Johann, ek is amper klaar met die Ebola-artikel – plaas dit vroeg volgende week. Dis baie, baie erger as wat ons gedink het!

Adriaan
Guest

Leonor, ek het gisteroggend van ‘n persoon in Binnelandse Sake (statitiek) gehoor SA se bevolking is nou “nie-amptelik” 78 miljoen en daar kom daagliks byna 4 000 oor die grens. Dis wat hulle van weet!

Marellus
Guest
Marellus

Leonor,

Wat is die ‘Dogter van Sion’ ?

Waar kom dit in die Bybel voor ?

Waar kan ek boeke kry wat meer hieroor praat ?

Dankie vir enige hulp.

Marellus.

Marellus
Guest
Marellus

Leonor,

Ja, ek sal wag. Al wat ek weet is dat Jesaja 18 op SA van toepassing is.

Dankie vir jou hulp.

Dirk Albers
Guest

Leonor, dankie dat jy die ” guts ” het om so eerlik te wees oor dinge wat meeste mense liewer oor swyg ! Adriaan, daardie sensus statistieke is vir my maklik om te glo. Vir dekades vlieg ek redelik wyd oor hierdie land met helikopters, wat mens baie beter laat sien wat op die grond aangaan. Vir die laaste negentien jaar was dit uisluitlik die ” Gauteng ” gebied. Dit is n skrikwekkende gesig, wat net uit die lug waargeneem kan word. Vir die oplettende, nugter denkende Boer, sal dit op grondvlak beslis ook kommerwekkend wees. Ek is oortuig dat… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Adriaan Die toename in onluste in die Oos-Kaap het definitief ‘n korrelasie met dit wat in jou vorige boek Siener van Rensburg BOODSKAPPER van GOD geskryf staan oor: “ Die gordyne waai buite …“ Hierdie landswye staking sal die ‘oorlog‘ aan die Oos-Rand inlui, en die situasie in die Oos- Kaap sal reeds so versleg het dat die blankes daar inderdaad uit die stede (Port Elizabeth en Oos-Londen) gaan padgee. Volgens die gesig sal sommige van hul dan by die Kommunistiese magte aansluit en die wapen teen die behoudende Afrikaners opneem.” Dit bring ons by ’n baie ernstige saak; Die… Lees Meer »

Marellus
Guest
Marellus

‘n Link van Genocide Watch oor wat nou in SA aangaan :

http://www.genocidewatch.org/images/White_Genocide_TVA.pdf

BM
Guest
BM

Middag Leonor. Dis vir my heerlik vars om die dinge wat ek reeds glo en weet ook uit iemand anders se perspektiek te hoor. Ek lees graag jou skrywes en gebruik dit ook as verwysings in my eie Bybelstudie. Ek wil graag he jy moet vir ons skryf oor die word “Christen.” Ek dink dis ‘n word so diep gewortel in ons mense se seining van hul geloof, (en daar word baie mis daaroor geskryf) dat iemand wat nuut is op hierdie pad van waarheid ontdekking, dit baie moeilik vind om te bepaal wat hy himself dan moet noem as… Lees Meer »

Ant San
Guest
Ant San

Hoendervleis inligting vanaf almal. Een ding weet ek verseker, soos ek al die plasings lees, kry ek bevestiging dat ek nou op die regte plek is. Die beelde, vrae en antwoorde in my kop verskyn hier voor my. Onmoontlik dat mense wat mekaar nie ken nie, so eenders kan ervaar en vertolk en VERTROU. Hierdie is nie die werking van ‘n mens nie. HalleluJah!

Dirk Albers
Guest

JB, ek kan verstaan dat jy bekommerd is oor opregte gelowiges, wat nog verward is, en/of nie seker is omtrent baie dinge nie. Daar is by my GEEN twyfel, dat as hulle ware verlore skape is, sal hulle by die Herder uitkom ! Dit kan net nie anders nie, want Jahshua het dit belowe. As ons bv by die punt kom waar die land in duie stort, en ons moet vlug, SAL die skape Sy stem hoor, en doen wat gedoen moet word. En díe, wat bymekaar hoort, SAL bymekaar uit kom. Soos die lamsbloed aan die deur-kosyne die Israeliete… Lees Meer »

P v.d Meer
Guest

Leonor en andere broeders en zusters, Inderdaad ligt het grootste gevaar bij de christenen. Van hen hoeven wij geen hulp te verwachten in de strijd tegen de vreemde volkeren. Ook hier in Nederland is dat zo. Want al die arme zwarten in Afrika zijn toch ook gods kinderen…het zijn ook mensen….het zijn je naasten….Zo wordt er geredeneerd in de kerken. Jaarlijks gaan er honderden jongens en meisjes naar die zwarten toe voor zending en om ze te helpen. Het is ontstellend om te zien wat er binnen het christendom allemaal gedaan wordt voor die vreemden. Men organiseert van alles om… Lees Meer »

Marellus
Guest
Marellus

Skryf meer oor wat in Europa aangaan.

Alle voorspoed vir jou ook.

JB
Guest
JB

‘ Tannies in ‘n haarkapper het met koppe vol “perm”-oplossing gesit met geen water om dit mee af te spoel nie. ’ Ek weet dit is nie ’n grap maar toe ek dit lees het, het ek lekker gelag. Daar is ’n tyd vir alles en dit was seker een van daardie tye waar dit ’n tyd was om te lag. Dit was seker ‘n ‘purple rinse’. Verder moet ek sê, ek is dit eens met almal hierbo en veral Ant San wat se” Onmoontlik dat mense wat mekaar nie ken nie, so eenders kan ervaar en vertolk en VERTROU.”… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Vriende, die Radio Pretoria nuus kommentaar van vandag dwing my om iets te sê nl. Die tema was die 1914 rebellie, en daar is verwys na die ” Engelse-oorlog, ” nie die Boere-oorlog nie. Die rede wat soms aangevoer word is dat die Engelse die oorlog veroorsaak het, en dit klink heel eerbaar, ne ? Ander Boere vyande verwys weer graag na die Vryheids-oorloë. En daar is altyd baie goeie redes hiervoor. Maar jy moet altyd kyk na die mense se agtergrond, wat hierdie dinge sê, en dan vind jy hulle onderrokke hang VêR uit ! Vanoggend se kommentaar, het… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Ook vanoggend op die radio (moslem radio vir afrikaanses met die Kobus kêrel wat maak of daar nie net-nou net ‘n maangekerm op die lug was nie) praat Raadt oor Siener van Rensburg en Oom Koos. Ek het net ‘n stukkie daarvan gehoor. Raadt praat net Afrikaner die en Afrikaner daai. Die effek van Oom Koos se moord op die Afrikaner en die Afrikaner wat rebelleer. (1914) Watse snert! Dit was Die Boere Rebellie en die Kaapse Afrikaner (Hollander) het geen belang by die Boere Rebellie gehad nie. By die moord op die Boere Generaal Koos de La Rey het… Lees Meer »

Patriot
Guest

Vriende – ek wil graag ‘n voorspelling waag en ek is geensins ‘n profeet nie – my voorspellig is dat Skotland wel hulle onafhanklikheid gaan kry komende Donderdag met die referendum omdat ek glo dat Yahweh hulle wil losmaak van die ondergang van Engeland wat ons almal weet spoedig gaan gebeur – hoekom se ek so ? As jy vat al die oorloe wat al geveg is en die honderdduisende Skotte wat vermoor is in die Skotse onafhanklikheids oorloe glo ek hulle het ook ‘n duur prys betaal vir hulle onafhanklikheid – wat is julle gevoel – groetnis.

JB
Guest
JB

Patriot Ek en my vrou sit gister en praat oor dieselfde ding. My gevoel is dat ek hoop die Skotte oorweldigend Ja sal stem en wegbreek uit die bose Engelse greep. Maar soos dinge nou lyk is dit asof die EWO agente daarop uit is om alles in hulle vermoëns te doen om die Ja-stem te blokkeer want dit is teen die EWO agenda. My grootste bekommernis is dat die oorgrote meerderheid Skotte te gemaklik lewe en gaan val vir al die vals stories van hoe sleg dit met hulle sal gaan indien hulle Ja stem. Net soos ons eie… Lees Meer »

Patriot
Guest

JB – dis presies hioekom ek voel dat Skotland dalk gaan vrykom want as Engeland ‘n nietige en onbeduidende landjie gaan raak soos Oom Siner gese het en Ierland hulle onafhanklikhied gaan verkry is hierdie dalk die voorloper vir andere om te volg – man ek hoop die Skotte dink nou net bietjie terug aan hulle geskiedenis en hulle stryd – ek hoor dan nou dat twee of drie van ons steenkooldissipels het ook blykbaar opgevlieg Skotland toe om te gaan propageer vir die Nee stem ….bid jou dit aan !!!

johann cronje
Guest
johann cronje

Adriaan, Die oorblyfsel van die ons “Volk”, die Sionsvolk van Yahweh, is baie min en geweldig verdeeld. Dit is nog steeds die voortdurende poging van die ‘onheilige een” om ons eenheid as volk te probeer vernietig of te verbaster met die saad van onmin en onverdraagsaamheid. Dit laat ons net verder verwyder raak van mekaar en verdryf eerder as om eenheid te probeer vorm. Die verwysings na wie is “Boere” , Boerevolk, Afrikaners Kaapse (Hollandse) Afrikaner, is ‘n skepping van onenigheid, wat nie in die tyd vir enige volk bekostigbaar is nie. Ja, dit is so dat daar diegene is… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Johann, baie dankie vir die woorde van vermaning, wat ek seker is, ons almal BAIE diep laat dink. Ek is egter n baie praktiese persoon, en glo nie dat in die huidige omstandighede in hierdie land, enige noemenswaardige ” eenheid, ” tot stand gebring kan word nie. Nie eers met n godsdienstige/politieke leier soos jy voorstel nie. Die enigste manier wat jy n groep mense in hierdie land gaan laat saamstaan, is as jy hulle stroop van ALLES wat hulle besit, en dwing om na die woestyn/berge te vlug ! Sonder die VVO, Solidariteit helpende hand ens, wat kospakkies uitdeel.… Lees Meer »

Eluk
Guest
Eluk

Johan Cronje, AMEN! Nie een van my voorgeslagte was tydens of in die 60 vooraf gaande jare voor die oorlog woonagtig in enige van d Boere republieke nie. Ek gaan nou nie minder waardig voel as die saaiers van verdeeldheid my n Afrikaner wil noem nie. Nee wat, ek verstaan d groter prentjie van uit d Woord van God en dis wat tel. Van my Kaapse voorgeslagte was baie gedoop Kaapste rebelle en van hulle lê ook begrawe in die aarde, lewens geoffer vir n saak van geregtigheid vir die hele Dogter aan d suide, maar die verdeeltheid saaiers ag… Lees Meer »

jan
Guest
jan

Oom Klasie was reg toe hy gesê het ons sal eerste deur die smeltkroes gaan en eerste uitkom, Britanje, Frankryk, America, Nederland etc ervaar presies waardeur ons gaan met die Moslems, latino’s, swartnerf etc, In Britanje vreet die klomp plakkers in die parke al die swane en eende op. die selfde gebeur met hulle ekonomee en buurtes waarin die wittes eers gewoon het. Nou krot buurtes, Net met God se hand oor ons gaan ons kan wen. God het meer as een keer vantevore as n teken n klein mag die menigte laat oorwin dat almal sy mag en beloftes… Lees Meer »

jan
Guest
jan

Ek glo wat in Amos gesê word. Want kyk, Ek gee bevel en sal die huis van Israel onder al die nasies skud soos in ‘n sif geskud word, maar daar sal geen korrel op die grond val nie. Amo 9:10 Al die sondaars van my volk sal deur die swaard sterwe, die wat sê: Die onheil sal ons nie bereik en ons nie ontmoet nie. hier verwys ek spesifiek na die klomp wat pragtige stories voorhou oor die reenboog nasie en dat ons vir altyd hand aan hand om die blaas doodgelukkig so gaan aan karring en nie n… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Vriende, ek het net nou die dag in n pos verwys na TB Joshua en die blankes wat na hom stroom vir genesing ? Nou het die ” kerk ” inmekaar geval, met baie dood en lyding ? ? Is dit moontlik dat enige regdenkende mens hierdie hele duistere spul kan sien as geïnspireer deur Vader Jahweh, of dan die Here, as julle so verkies ? Die baie blankes wat in die verlede, n pelgrimstog na hierdie ” profeet ” onderneem het, vee nou seker die sweet van verligting van hulle gesigte af ! Nou net oor die nuus gehoor… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Alles hierbo in ag genome verander geensins aan die feit dat Die Boervolk uit die geskiedenis geswyg, gelieg, bedrieg en vals name gegee word om Die Boervolk uit die weg te ruim nie. Hetsy deur menseslagting, ignorering, uitbuiting, oordondering, …. Dit is ’n feit wat staan soos ’n koei. Hierdie aanslag is oorsee (Rome, London, New York, Parys, Berlyn, Moskou) gedrewe onder andere via die Kaap en eie geledere.. Nou weer soos Dirk Albers hierbo sê is daar verwys na die “Afrikaner-republieke” en nie Boere-republieke nie!!!” Dit nogal op Radio Pretoria wat eers ’n radiostasie vir Die Boervolk was en… Lees Meer »

JB
Guest
JB

(Vervolg) Die bespreking is nie om die algemene Kolinialer/Kaapse Hollander (‘Cape Dutch’)/Kaapse Afrikaner te na te kom of te verkleineer of minderwaardig te maak nie. Die bespreking gaan oor die ontkenning/miskenning van Die Boervolk. Wat wel ’n wrewel in Die Boervolk veroorsaak is die Kaaps-gedrewe politici, akademici, sakemanne, uitgewers, kerk endiesmeer wie reeds vanaf voor die Groot Boere Trek daarop uit was om die Boer (Vryburger, Trekboer, Grensboer en Boer) onder die hiel te hou of te vernietig indien nie inval nie. Tot vandag toe. Gaan kyk maar waar is Sanlam, Naspers, die NG kerk, endiesmeer gesetel. Die dinge is… Lees Meer »

JB
Guest
JB

(Vervolg) Ja, daar was verraaiers onder Die Boervolk gedurende die Boere Oorloog en ja omtrent 5 000 het selfs die wapen teen hul broers opgeneem. Ja, die verraderlike HNP/BAV/Verkenners endiesmeer is vanuit die hinterland van Boerland. En ja daar was ’n ou HNP uit Boergeledere wie geen sin vir Boerskap of die herstel van die Boere-Republike gehad het nie. Net Afrikaner. En ja, dar is ’n Afrikaner Oranie geskep deur ’n Boer wie altyd na Afrikaner verwys het en nie na Boer nie en boonop die Kaap provinsie. So Orania ook van geen nut vir Die Boervolk nie. Net nog… Lees Meer »

JB
Guest
JB

(Vervolg) Feit bly staan: Die Boervolk bestaan al lankal, bestaan nog steeds en gaan nie weg nie. Daar is baie mense wie meedoen aan hierdie ontkenning van die bestaan van Die Boervolk … Meedoen aan die benaming Afrikaner en Boere-Afrikaner en die naam Boer vermy. Die Boervolk sal eers weer bymekaar moet kom voordat daar enigeiets verder sal gebeur … snaaks genoeg onder leiding van ’n Godsman vanuit die Oos-Kaap … Sien, weereens uit die omgewing waar mense met Boereharte woon, soos die Kaapse Rebelle. “Die Vierkleur sal weer wapper” – die vlag van ’n Boere Republiek. Ns. Boeke kan… Lees Meer »

Lolla
Guest
Lolla

Leonor ek het bevestiging nodig, ek het iewers gelees (jammer kan nie verwys nie) dat Yahweh kom van die aramiac (weet nie of dit arameers is of wat nie) woord HAWA wat beteken “I AM” en daat YHWH ‘n verdraaing is later van tyd sover ek verstaan was aramiac voor hebrew? Ek weet kan jy dalk help?

Lolla
Guest
Lolla

Nee ek weet dat Yahweh is eg, en ek klou vas aan dit maak nie saak wat nie. My kop het maar net so bietjie gedraai om die YHWH en HAWA. En ek doen ook eers ondersoek voor ek enigsins glo, toe gedink ek vra jou. Baie dankie Leonor.

Ant San
Guest
Ant San

Om aan te sluit by wat Leonor hier verduidelik. Abraham het ook ‘n seun gehad by Hagar, Ismael, hy was voor Isak gebore. Waarom is Isak en daarna Jakob/Israel die erfgename van die verbond en nie ismael nie? Tog dieselfde vader. Omdat Isak in die GEES ontvang is en Ismael in die vlees. My standpunt is dat die verbonds volk uit die Gees is, en daarom maak dit nie saak of jy in die Kaap of Kairo woon nie. Sion wat hier aan die Suid punt geplant is, is nie hier uit ons keuse nie. Dit was bepaal deur Jahweh,… Lees Meer »

Eluk
Guest
Eluk

JB, vriend, jou feite is waar. My voorgeslagte kom uit die Oos en Suid Kaap. Vandag is ek woonagtig in n Noordelike voorstad van die Kaap self. En ja, ek merk hier is 2 duidelike verskillende soorte Afrikaans sprekende blankes. Die meerderheid links en so 5% met insig en 0,05% wat waarlik weet wat aangaan. Maar voor jy sê ja sien, sien, moet ek byvoeg, ek het 10 jaar in die hardjie van die Vrystaat gebly en die syfers verskil hoegenaamd nie veel nie. Daar is beslis seker meer met n regse insig, maar vertel hom n kaffer gaan nie… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Eluk, jy is die eerste Kapenaar, of hoe wil jy genoem word?, wie ek sien, op ‘n beskaafde manier reageer op die onderwerp. Wat jy sê is waar. ‘n Fraksie van my voorouers kom uit die redelike onlangse geskiedenis van die landelike omgewing van Swellendam, die res van my familie is Boer. Vrystaters en Transvalers. In elk geval wat Ant San en Leonor Bosman hierbo sê is die grootste faktor en dit is al wat saak maak. Maar om daar uit te kom sal ons deur die kwessie van Die Boervolk moet worstel. Daar gaan eers regstellings gemaak word. Dit… Lees Meer »

Eluk
Guest
Eluk

(Vervolg) nou die paar druppels in die dam wat ek hier in dKaap raakgeloop het wat weet ons is Israel, kom ons kyk na hul Kaapse voorgeslagte tydens d oorlog. Ek spekuleer nou, maar wat moes hul voorgeslagte doen? Hul was toetaal onder die oog van die ballingskap. Laat my dink aan Daniel, hoewel nie die knieg gebuig nie, maar steeds nie die swaard opgetel teen Nebukandneser nie. As d ballingskap swaar en direk op jou druk, bid jy maar en wag en glo. In die Ooskaap reken ek was die oog van d ballingskap meer swaksiende en kon rebelle… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Eluk soos jy sê, vir die boekgeskrywery is ek ook nie lus nie. Net ‘n laaste ding van my kant af: Die moedswillige vals benamings wat aan Die Boervolk gegee word sal ek nie uitlos nie en altyd beveg. Die moedswilligheid het ‘n agenda. Jy weet waarvan ek praat.

Groete

johann cronje
Guest
johann cronje

Ons stry so oor die volk se name en wie is en wie is nie ‘n ware volksgenoot nie, maar wat sê ons Vader YAHWEH? Wat noem Hy ons? Is daar enige blanke volk in die wêreld vir wie Hy so lief is en hulle vertroetel ten spyte van hulle onsamehorigheid? Die twis en koppigheid van Sy volk Israel moet vir Hom seker baie kwaad maak en ontstel. Ten spyte daarvan en met die oog op die toekomstige restorasie van die Volk Israel, verwys Hy met soveel liefde en trots na Sy volk as Juda/Israel, die Berg Sion en gebruik… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Vriende, verbeel ek my, of is daar skielik n fanatiese, koorsagtige, onderdrukking van enigiets wat klink na Boer, of die Boerevolk ? ? Is dit die herdenking van die Rebellie ? Is dit die referendum in Skotland ? Is dit die beweeg na regs in Europa se politiek ? Is dit die kleurvolle, partioriese massas Katelane in Spanje ? Ek dink die liberale reënboog-kinders van hierdie land, is besig om paniekerig te word ! Hulle leuens, oor dekades heen, is op die punt om in hulle gesigte te ontplof. En hulle hou beslis nie van die woord, Boere-krygsraad nie !… Lees Meer »

jann
Guest
jann

Aan Johan Cronje, jy sê “Immers kies Hy wie Hy wil of jy nou die naam of ‘n ander naam het, Hy weet wie jy is” Johan, ek was n ateis vir n lang tyd, erens lanks die pad het ek die spoor byster geraak, In Feb 2012 was ek in my vrou in n motorfiets ongeluk betrokke en n week later is sy in die hospital dood is nadat n bloedklont wat los gekom het massiewe breinskade veroorsaak het, ek het vas geglo, my tyd sal eerste daar wees, vir die eerste keer in my lewe het ek gebid.… Lees Meer »

P v.d Meer
Guest
Dirk Albers
Guest

P v.d. Meer, hierdie verwysing van jou, is beslis nie ligte leesstof nie ! Dit is beslis nodig dat ALMAL dit lees. My pos van 12 September, op ” Wêreldwye waansin ” moet miskien in verband gebring word. Ek het al tevore gesê dat ek glo dat die ” sonde teen die Heilige Gees, ( Apartheids-gees ) ” is die sonde van verbastering, waarvoor daar geen vergifenis is nie. Soos altyd, het die ” slim ” mense baie ander verduidelikings vir die ” onvergeeflike sonde ! ” Dit sterk my egter in wat ek glo, want dit maak van verbastering,… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

P v d Meer, In aansluiting by jou verwysing na “race mixers” wil ek graag die volgende noem en doen dit ook dan in Engels vir beter begrip vir almal. Deuteronomy 23: 2 – A bastard shall not enter into the congregation of the Lord: even to the 10th generation shall he not enter into the congregation of the Lord. Verse 2 refers to the heathen nations – An Ammonite or Moabite shall not enter into the congregation of the Lord: even to their 10th generation, shall they not enter into the congregation of the Lord “for ever”. (See the… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

P vd Meer vervolg, Adulteration – an adulterated substance. Adulterer – male, female, who adulterates. Adulterine – due to adulteration. Adultery – voluntary sexual intercourse between a married man and a woman not his wife, or between a married woman and a man not her husband. ALL OF A SUDDEN THE MEANING OF THE WORD IS CHANGED. DOES NOT THIS STRIKE YOU AS STRANGE? The word is “bastard” and supposedly means a child of unwed parents. You will find it in your Bible, the 23rd chapter of Deuteronomy, the 2nd verse: “A bastard shall not enter the congregation of the… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

P vd Meer vervolg, IF YOU DISOBEY THE SEVENTH COMMANDMENT, COMMIT ADULTERY (mongrelize with a non-White) AND CONCEPTION TAKES PLACE, THE CHILD IS A MONGREL (bastard). HE IS IMPURE, IMPERFECT AND INFERIOR PHYSICALLY, MENTALLY AND IS AN ABOMINATION IN THE EYES OF GOD. BECAUSE THE OFFSPRING IS NON-WHITE, A MONGREL. Our bleeding heart liberals will scream “how terrible, how cruel, it is not the child’s fault.” Granted, it is not his fault, yet that does not alter in any way the fact that he is what he is, a mongrel that is only capable of producing more mongrels. Cruel, perhaps… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

P vd Meer vervolg, Now knowing God’s resentment of those that are not regarded or included in His “OWN” flock, whe may ask the question as to why the building of the “so-famous prophet Joshua” collapsed in Nigeria. Was God perhaps sick and tired of being mocked and tempted? Is this not telling us something? How many white South African were taken to this “SYNAGOGUE” by white South African church Ministers, to be “healed” by this “black prophet”. Many terminally ill whites were told that they would be healed. It cost them thousands of Rand to go there, only to… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Johann, baie dankie vir jou verdere verwysings, wat heeltemal sin maak. Maar ons weet dat hierdie WAARHEID, die Baäl-aanbidding, en hulle sinagoges gaan plat slaan. Dit wys ook net weer hoe daar met die Bybel ” getoor ” is deur ” geestelikes,” met GROOT geleerdheid ! Vader Jahweh het geweet dit gaan gebeur,en daarom het Hy gesê : Ek sal my Wette op julle harte skryf, sodat julle mekaar nie meer hoef te leer nie ! Ant San het n ruk terug hierna verwys, hoedat, as jy n ware skaap van die Vader is, hoor jy Sy stem in jou… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Leonor, Jou werk is uitstekend en ek wil graag iets byvoeg. Ek het onlangs ‘n skrywe gedoen in Engels wat handel rondom die identiteit van die VROU, DIE BRUID VAN DIE LAM en haar vlug na veilige bewaring tydens die 42 maande van die Antichris se regering. Die wêreld sal verwoes wees na afloop van die vernietigende gebeure PX (Planeet X – Nibiro, ook “Bitterals” genoem (die storm van ongekende vernietiging wat Johanna Brandt sien gebeur het oor die hele wêreld) asook die gevolge van WWIII, maar Vader YAHWEH sal die BRUID VAN DIE LAM ( SY SEUN), na veilige… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Leonor vervolg, Thousands of European refugees come by sea to South Africa. The refugees are transported inland, by train, from Cape Town and tent villages appear over a distance of 400 miles along the railway line as far as the town of “De Aar”. http://endtimesforecaster.blogspot.com/2013/12/nelson-mandela-and-van-rensburg.html Zephaniah 3:10 – “From BEYOND the rivers of Ethiopia My suppliants, even the daughter of My DISPERSED shall bring Mine offering.” So therefore the white people represent some of the House of Israel, and this is confirmed by Verse 13 which calls us a “remnant of Israel”! 13 The remnant of Israel shall not do… Lees Meer »

3AM
Guest
3AM

http://beforeitsnews.com/religion/2013/11/roman-catholic-paganism-vs-protestantism-a-picture-tells-a-thousand-words-2458558.html

3.5 jaar,42 maande, 1260 dae, n tyd, tye en n halwe tyd verwys als na dieselfde tydperk en… hoe lank het die RKK regeer voor sy n dodelikke wond ontvang het?

Marellus
Guest
Marellus

Leonor, Johan,

Dankie vir die uitleg.

Die eer kom HOM toe.

Ek kan net om vergifnis vra, en hoop om Sy genade.

Amen.

P v.d Meer
Guest

Kijk hoe de wereld misleid wordt door de media: http://www.whitenationnetwork.com/paper/?p=31519 Dirk Albers bedankt voor jou mening over de zonde tegen de heilige geest. Heb het nog nooit zo gezien maar denk inderdaad dat dit een zonde van verbastering is. Voor de daad van vermenging is nimmer vergeving mogelijk. Jij heb jou identiteit verspeeld, weggegooid. Wat veroorzaakt rassenvermenging? – Het vernietigd traditie – Het vernietigd identiteit – Het vernietigd schoonheid – Het vernietigd diversiteit – Het vernietigd je erfgoed – Het vernietigd familie verband – Het vernietigd de beschaving – Het vernietigd regeneratie Een van de grootste leugens die de kinderen… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Vaandels, Suidlanders, (Hans Van Der Poel – Sedes en Waardes), skryf vanoggend oor Liefde vir die wat in die wêreld is, of dit wat in die wêreld is. Hy kwoteer die alombekende en mees gekwoteerde vers in Joh 3.16 – “Want so lief het God die wêreld gehad……? Ek het verlede week ‘n skrywe gedoen met die tema (Who is the woman, the bride of the Lamb?) wat betrekking het op die besonderse vers. Ek het ‘n gedeelte van ‘n uittreksel aangehaal ,van ‘n studie oor Joh. 3:16, wat gedoen was deur J E Botha & P A Rousseau 1… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Dawid, dit is ongelukkig presies hoe die meerderheid ” christene ‘ geprogrameer is om te dink ! Ek was self n slagoffer gewees, totdat ek vir myself begin dink het, en my oë oopgemaak het vir die HARDE werklikhede, wat daagliks om ons almal afspeel ! As dit op die punt kom dat ons moet vlug, sal ek onder GEEN omstandighede deel kan wees van n groep mense, wat die sub-ras barbare wil help, en/of Hemel toe sleep nie ! Ek sal liewer STERF, as om so iets te doen ! Dit is hoe ERNSTIG ek daaroor voel. En dit… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Alle Vaandels, Na aanleiding van my opmerking oor Suidlanders se aanhaling van Joh 3:16, wil ek tog net noem dat dit nie my bedoeling was om die skrywer daarvan enigsins te kritiseer nie, maar wel die algemene begrip wat wêreldwyd rondom die vers gebou is en wat aanleiding gee tot ‘n totaal ander evangelieboodskap. Ek neem kennis van die ander opmerkings rondom die Suidlandersbeweging. In die verband sou ek dit waag om te sê en dit is my persoonlike opinie (en ek mag verkeerd wees), dat daar in hulle geledere wel diegene mag wees wat nie ondersteuners van die Israelwaarheid… Lees Meer »

Eluk
Guest
Eluk

Moses het d gelowige deel en ongelowige dele van d volk uitgely. Maar Moses was n gelowige wat eerder n Egiptenaar se skedel sal vergruis as om saam met d ding te ‘bid’. Ek kan nie dink dat YHWH ons n ‘minderwaardiger / jellyvisagtiger’ leier sal gee vir ons laaste en grootste stryd nie. Tensy ons nog n groot ewigheids lewensles oor het om te leer nie.

Dirk Albers
Guest

Leonor, baie, baie dankie vir jou eerlikheid en ” mannemoed ! ” Johann, jy hoef glad nie so ” polite ” te wees nie, want hierdie is sake van LEWE en DOOD ! Nou sien ek darem ons is al n paar wat VERBASTERING verafsku. Aan die ” christene ” wil ek WEER vra : Hoe kan jy jou kosbare pêrels, ( Die Evangelie ) vir die honde en varke gooi, sodat hulle dit onder hulle pote vertrap, en omdraai, en JOU/JULLE VERSKEUR ! ! ! Jahweshua het ons mos DUIDELIK in Sy Woord gewaarsku. Hoe kan julle julle godsdiens… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

3 AM,

Al weer jy. Jy pluk die dam onder die eend uit met jou verwysings. Verstaan jy nog nie die tydperk na wat jy verwys ontmoontlik is om aan die Roomskatolieke kerk te koppel nie. Let op die tydperk verwys na 360 dae per jaar. Ons het nou 365.25 dae per jaar. Hierdie tydperk is nog in die toekoms en moet en sal verander wanneer PX10(Nibiru) (Bitterals) die aarde se wenteling versteur met die verbygaan. Lees Openbaring. Dit sal dan die 365.25 dae p.j. verander na 360 dae p j = 1260/365 = 3,5 jaar van die Antichirs se heerskappy.

Joanie Louw
Guest
Joanie Louw

Dis so wonderlik om tussen jou eie te verkeer.
Ons word hier as erge rassiste uitgeskel maar ons soek nie hulle vrede of voorspoed nie, so Dirk daar is nog wie soos julle voel en ek glo ons sal almal eendag bymekaar uitkom.