Franz Ferdinand en die 3de Wêreldoorlog

December 21st, 2016 by
134 kommentare | Lees kommentare
© 2017 Vaandeld Uitgewers

Kan die geskiedenis van 102 jaar gelede hom dalk herhaal na die koelbloedige moord op die Russiese ambassadeur Andrey Karlov, in die Turkse hoofstad Ankara, op Maandag 19 Desember 2016?  Die moordenaar, ’n 22-jarige polisiebeampte, is deur veiligheidsmagte doodgeskiet, waarna sy ouers, suster en nog twee onbekende mans in hegtenis geneem is.

Die ambassadeur, Andrey Karlov, het pas begin met sy toespraak op ’n fototentoonstelling in die Turkse hoofstad Ankara toe hy geskiet is. Op sosiale media is daar reeds gerugte dat die CIA hierby betrokke was, en sou dit die geval wees sal Poetin móét optree — en dis presies wat Obama wil hê — hy sal krygswet kan afkondig en aanbly as president.

Some Advertising Text
Some Advertising Text
Some Advertising Text

In 1914 het ’n soortgelyke insident plaasgevind waarna die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek het.

Die oorsake wat gelei het tot die Eerste Wêreldoorlog was talryk en kompleks, maar de aanleiding daartoe was die moord op aartshertog Franz Ferdinand. Die meeste kenners stem egter saam dat die geleidelike opkoms van ‘n groep van alliansies tussen groot moondhede deels te blameer was vir die oorlog.

Teen 1914 het hierdie verbintenisse tot gevolg gehad dat die ses groot moondhede van Europa in twee groepe verdeeld was: Aan die een kant het Brittanje, Frankryk en Rusland die Drie Entente gevorm, terwyl Duitsland, Oostenryk-Hongarye en Italië bestaan het ​​uit die Drieledige Alliansie.

(En vandag is daar weer twee duidelike, maar veel  groter groeperings: Aan die een kant het ons Amerika, NAVO en Israel met hulle Europese bondgenote, asook Suid-Korea, en Saoedi-Arabië; en aan die ander kant is daar Rusland, China, Noord-Korea en verskeie Moslemstate soos Iran, Sirië, Irak en nou moontlik ook Turkye).

Op 28 Junie 1914 reis die aartshertog van Oostenryk-Hongarye, Franz Ferdinand en sy vrou Sophie, na Sarajevo, in die geannekseerde Bosnië en Herzegowina, om daar die militêre magte te inspekteer. Lede van die Swart Hand, ‘n Serwiese geheime groepering wat Bosnië-Herzegovina by Serwië wou voeg, besluit om die aartshertog om die lewe te bring.

Die egpaar reis in ‘n oop, onbeskermde motor op ’n voorafbeplande roete waarlangs verskillende gewapende lede van die Swart Hand hulle inwag. Een van die lede, Nedeljko Čabrinović,  gooi ‘n bom na die motor, maar dit rol weg voordat dit ontplof en net ’n aantal mense word beseer. Die gooier, Čabrinović, sluk ‘n sianiedpil en spring in die rivier met die doel om selfmoord te pleeg. Die pil was egter verouderd en die rivier was net 13 sentimeter diep as gevolg van die droë somer, en Čabrinović word in hegtenis geneem.

Daar is toe besluit dat die koninklike egpaar ’n gewysigde roete sou neem, maar verdere sekuriteit gebly egter uit. ’n Ander lid van die Swart Hand, die 19-jarige Gavrilo Princip, hoor van die mislukte aanslag en gaan wag hulle in. Hy slaag daarin om Franz Ferdinand van naby in die nek te skiet en sy vrou in die maag. Albei sterf binne ’n uur.

Op dag en datum ‘n maand later, 28 Julie 1914, begin die Eerste Wêreldoorlog toe Oostenryk-Hongarye oorlog verklaar teen Serwië; ‘n oorlog wat uiteindelik 17 miljoen lewens sou eis.

Die dag van die moord het saamgeval met die herdenking van die Slag op die Merelveld (28 Junie 1389) in Kosovo, waar die Middeleeuse Serwiese weermag ’n neerlaag gely het teen die Ottomaanse Ryk. Hierdie datum speel later ’n rol by die ontwikkeling van die Serwiese nasionalisme.

28 Junie was ook die datum waarop Franz Ferdinand en Sophie in 1900 toestemming gekry het om te trou. Vanweë haar afkoms as ’n arm Tsjeggiese aristokraat, erken Oostenryk-Hongarye nie die koninklike status van Sophie nie, so ook nie dié van hulle drie kinders nie.

Presies vyf jaar nadat die moord op Franz Ferdinand die Eerste Wêreldoorlog ingelui het, is dieselfde oorlog op 28 Junie 1919 afgesluit met die Vrede van Versailles. Hierdeur verloor die verslane Duitsland ’n groot deel van sy grondgebied, asook sy kolonies.

 Siener se 3de WO profesie

2 Desember 1915 — “Ek het ’n slaaplose nag gehad, en toe die klok drie uur slaan, toe kom daar ’n gesig voor my van ’n groot dorp en ek sien toe dat daar mense met VAAL jaste in die dorp loop. (‘n Aanduiding dat dit winter sal wees.) Dit was toe donker daar (Rusland deur Turkye, oftewel, die ou Ottomaanse Ryk, wanneer die Derde Wêreldoorlog begin.”

Die totale chaos en geweld in hierdie streek sal algaande eskaleer totdat dit uiteindelik op die Derde Wêreldoorlog uitloop, het Siener voorspel: “…Dan slaan die aarde brand en sien ek ’n gesig van ’n aaklige oorlog; van perde met bloed wat van die perde se stange sal afloop…”

Met die uitbreek van die oorlog sien hy hoe Rusland gedurende die eerste nag baie vinnig deur Turkye op pad na die Suez-gebied storm, terwyl Turkye geen weerstand bied nie. In Sirië en in Palestina maak die Russe kontak met die Amerikaanse leër wat hom daar voorkeer.

Palestina word in die gevegte verwoes. Party Arabiere kies die VSA se kant. Baie van die oliebronne in die Midde-Ooste word aan die brand geskiet. In Europa bars die Russe deur na Spanje op pad na Gibraltar en as hulle ook daar voorgekeer word, dan draai hulle op na Engeland en val hulle uit die lug aan.

Engeland word geheel en al verwoes. Die Russe gaan weer aan in Europa en terwyl hulle alles platloop op pad na Gibraltar word hulle weer by die Pireneë-gebergte teen Spanje deur Spaanse en VSA troepe gestuit. Dis hier waar verskriklike veldslae plaasvind…

Staatspensioene stort in duie

Hier by ons gaan dinge nie minder chaoties wees nie, want ’n ongekende krisis sal dreig wanneer die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) teen April 2017 die uitbetaling van R120 miljard se maatskaplike toelaes aan sowat 25 miljoen mense moet oorneem. Die konstitusionele hof het in November 2013, ná ’n uitgerekte stryd, beslis dat die huidige kontrak vir die uitbetaling van dié toelaes onwettig is.

Ná verdere hofsake — en om chaos met ’n skielike beëindiging van die kontrak te verhoed — het die hof die regering tot einde Maart 2017 gegee om die kontrak met Net1/Cash Paymaster Services (CPS) te staak. Die regering het daarna gesê die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa), sal voortaan self die betalings administreer.

Die projek om Sassa se stelsels vir dié oorname te toets, moes reeds in Maart 2016 begin het en sou teen Januarie ten einde loop, maar niks is daaromtrent gedoen nie. Senior werknemers (blankes) by Sassa sê dat alles by Sassa chaoties is en dat die ekonomie reuse-skade kan ly as die R10,7 miljard se maandelikse uitbetalings skielik gestaak word.

Die departement en Sassa is moedswillig besig met ’n siniese spel om die konstitusionele hof se bevel te ontduik. Serge Belamant, uitvoerende hoof van Net1 UEPS, die eienaar van CPS, het erken hulle kontrak eindig beslis aan die einde van Maart, maar dat Sassa nog nie met hom die moontlikheid bespreek het om die diens daarna voort te sit nie.

“Om teen die einde van Maart na my toe te kom, sal te laat wees. Ek begin reeds vroeg in Januarie om my operasie toe te maak.”

’n Ekonomiese kernbom kan teen einde April ontplof!

Die uitbetaling van miljoene mense se maatskaplike toelaes stuur op chaos af en alles  dui daarop dat die hele uitbetalingstelsel in duie gaan stort met vêrreikende gevolge vir die ekonomie.

Blade Nzimande (minister van hoër onderwys) het gesê hy besef vir die eerste keer dat die probleem baie groter is as wat hy gedink het. Volgens hom het die kabinet nie naastenby ’n idee hóé groot die dreigende krisis is nie.

Die Sassa-toelaes is die regering se enkele grootste armoedeverligtingsprogram die afgelope 22 jaar met besteding wat gegroei het van R57 miljard in 2006-’07 tot R128,3 miljard in 2015-’16.

Byna ’n kwart van die ontvangers is in KwaZulu-Natal (3,9 miljoen), gevolg deur die Oos-Kaap met 2,7 miljoen.

As die toelaes nie betaal word nie, kan dit ook “vreeslike implikasies hê vir die ekonomie, want daardie besteding word uit die ekonomie onttrek”, waarsku prof. Jannie Rossouw, hoof van Wits se skool vir ekonomiese en sakestudies.

“Skielik is jou verbruikersbesteding maandeliks meer as R10 miljard minder. En die ontvangers van toelae is nie mense wat geld kan gaan leen nie.”

Dit kan tot landswye bloedige opstande lei. Want al ken die staat ­môre ’n nuwe tender toe, is dit te laat vir enige nuwe operateur om teen April enige toelaes te betaal. Dit het Grindrod Bank, wat die toelaes namens CPS uitbetaal, ’n jaar geneem om 10 miljoen ontvangers te registreer.

Mark Barnes, uitvoerende hoof van die SA Poskantoor, sê selfs die poskantoor met sy bestaande struktuur sal dit nie voor April kan doen nie.

“Ons glo die Poskantoor het die beste infrastruktuur om die diens aan die mense te lewer, maar dit sal ons sowat ses maande neem om die vereiste stelsels reg te kry. Ons glo nie enige nuwe diensverskaffer sal dit vinniger kan doen nie.”

Intussen is daar bejaardes wat maandeliks tot R50 minder van Sassa ontvang. ’n Definitiewe teken dat geld uit die fonds verdwyn en in ander se sakke beland, maar geen haan kraai daarna nie!

 Kommentaar

Met elke krisis in die verlede het die ANC regering met die een of ander onlogiese en geklike oplossing vorendag gekom. Hierdie keer sal dit nie werk nie en kan hulle met ’n landswye opstand sit.  Daar gaan nou agter die skerms probeer word om die kontrak met CPS op die nippertjie weer te hernu; maar die hof het reeds bevind dat die kontrak onwettig is, en kom einde April 2017 gaan miljoene waarskynlik verniet bak hand staan!

As dit gebeur, kan Roger Teale se profesie van 4 April 1994 dalk nog bewaarheid word toe hy groot geweld en bloedvergieting vir Suid-Afrika voorspel het:—

 

Leave a Reply

134 Kommentare oor "Franz Ferdinand en die 3de Wêreldoorlog"

Stel in kennis van
avatar
1800
Sorteer volgens:   nuutse | oudste | gewildste
Adriaan Snyman
Guest

In the Katlehong township in Johannesburg, a 3-month-old baby girl was eaten alive by giant rats after her mother left her alone at home all night. While the randy mother was out partying, the poor infant was devoured by some hungry rats as she lay helpless on her bed.

Read more: http://buzzsouthafrica.com/rats-feast-3-month-old-baby/

Dirk Albers
Guest
Adriaan, ek is bevrees jou vyande gaan weer sê, jy skreeu ” wolf, wolf ! ” Ek het vriende en familie wat dit al vir jare doen, en ek erken, dit vat aan n man. Ek was vandag weer in die geselskap van postiewe christene, ( wat vir die DA gestem het, en trots is daarop ! ). Hulle het my oordonder het met hulle groot ” geloof, ” dat alles mooi gaan uitwerk. Hulle ken die sprinkaan-politici by name, soos elke speler in hulle gunsteling rugbyspan. Om die ” K ” woord, in hierdie geselskap te gebruik, is ten… Lees Meer »
suikerklontjie
Guest

Adriaan,

Jou verwysing na die profesie van siener is so besoedel met invoegsels dat mens nie kop of stert kan uit maak wie wat se nie!!

Dirk Albers
Guest
Ons is grootgemaak met die leuse : n man se woord is sy eer. Onthou julle nog mense waarvan daar altyd gesê is : As daardie man sy handdruk vir n kontrak gegee het, hoef jy dit nie op papier te sit nie. Nou is ons geneig om te dink dat die wêreld-leiers ook so funksioneer. Jammer mense, die politiek is net te vuil vir so n benadering. En n handtekening op n kontrak, beteken eintlik NIKS. Veral in Afrika ! Een van die grootste frustrasies wat besigheids-manne het, wanneer hulle besigheid doen met die subras barbare, is as volg… Lees Meer »
Martin van Wieringen
Guest

Zeker zijn de profeties van Siener over Turkije en Rusland belangrijk betreft de toekomst van Zuid-Afrika.
Er zijn ook andere profeties die aansluiten bij Siener zijn visioen over het begin van WW3 zoals de Greek monk prophecy.

Elder Paisios prophecies on Russia-Turkey
conflict:
http://www.youtube.com/watch?v=hmV5gCg_xpE

Rusland/Turkey conflict volgens bijbelse profesie;
http://www.youtube.com/watch?v=4LbuHbSnXYM

Dirk Albers
Guest
Ek kyk met belangstelling na die Trump-joodse konneksie. Hy maak reeds stellings wat opslae maak. Hy sal natuurlik pro-joods wees, want sy ( gunsteling ? ) dogter, is met n jood getroud. Verder verteenwoordig hy die konserwatiewe amerikaners. Hierdie mense is baie kerkvas, en net soos hier, glo die meeste van hulle, dat die jode die uitverkore Volk van Yahweh is. Die jode kan dus letterlik met hulle toor. ( Ek was self vasgevang in hierdie dwaasheid, terwyl ek n kerk-mens was. ) Maar nou maak Trump ook geluide, dat die VSA sy kern-arsenaal moet opknap ? ? Kom ons… Lees Meer »
Dirk Albers
Guest
Ek is deur n vriend gevra om te verduidelik wat ek bedoel met : Die jode kan dus letterlik met hulle toor. Die christene wat glo die jode is die uitverkore Volk, behandel hulle met verwondering, en respek. Hulle is mos ekstra spesiaal, en ons durf niks verkeerd aan hulle doen nie, want daar is mos Skrif wat waarsku hoe Vader oor hulle waghou. Hulle het mos in ” onkunde ” vir Christus gekruisig. ( Onthou die Skrif : Vader vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie ! ) In my kerk-dae, was die hele gemeente in… Lees Meer »
JOHANN CRONJE
Guest
EEN Volgens die Bybel, sal een uit elke drie mense op die aarde sterf in hierdie oorlog van alle oorloë ook bekend as die Derde Wêreldoorlog, m.a.w. een derde van die wêreld se bevolking sal omkom! Na hierdie globale “holocaust” sal die wat oorleef het, smeek vir uitkoms en ‘n held soos Yahshua om die pad te lei uit die chaos en vernietiging na vrede en veiligheid. Die geleentheid sal egter deur ‘n “ander” persoon kort voor die aankoms van Yahshua se beloofde wederkoms , geskaak word wanneer hy as die sogenaamde “redder” op die regte oomblik op die verhoog… Lees Meer »
JOHANN CRONJE
Guest
TWEE Bybelprofesie: DAMASKUS SAL vernietig word voor die eindtyd! ‘n Baie groot deel van die bevolking woon in en rondom die stad van Damaskus. Sommige historici en argeoloë glo Damaskus kan die oudste aanhoudend bewoonde stad in die wêreld wees en daar is geen rekord in die antieke geskiedenis dat die stad ooit ten volle vernietig was nie. Sirië is ook die tuiste van baie Islamitiese terroriste groepe en sy weermag het Libanon binnegeval en beset vir byna 30 jaar. Tans ondersteun Sirië (met Iran) die Hezbollah in die suide van Libanon teen Israel. Sirië, soos die res van die… Lees Meer »
JOHANN CRONJE
Guest
DRIE Die Arabiere het nog nie ‘n betekenisvolle koalisie gevorm om die klein staat van Israel te oorrompel nie. Hulle weet dit sal seker nasionale selfmoord wees, totdat hulle ‘n antwoord vir die kern afskrikmiddel van Israel het. Miskien moet ons uitkyk vir die vorming van ‘n koalisie van lande wat wel die kernbom besit om Israel mee af te dreig. Die Arabiere het dit nie, maar dalk sal Iran, Shina of Rusland saamspeel. Wanneer dit gebeur sal Israel ‘n kernarsenaal op Damaskus neerlaat en so sal Mat 24 : 7-8 ook in vervulling gaan –“ Want die een nasie… Lees Meer »
Dirk Albers
Guest
Vriende, lees ASSEBLIEF n baie belangrike artikel op whitenationnetwork.com onder die opskrif : Whitey Sez -How the ILLuminati – – -. Hierdie skrywer sal u inspireer om WYD te dink, en nie alles wat u sien en hoor, vir soetkoek op te eet nie ! ( Ek het hierdie artikel nou net gesien, nadat ek alreeds my vorige poste geskryf het. ) Ek is altyd verbaas, as mense op verskillende blogs, wat mekaar nie eers ken nie, in dieselfde rigting praat ? ? Dan is daar Siener wat gesê het dat Duitsland n baie groter rol as die VSA uiteindelik… Lees Meer »
JOHANN CRONJE
Guest
Dirk, Die skakel wat jy na verwys is : http://www.whitenationnetwork.com/paper/?s=whitey+sez+how+the+Illuminati Volgs ook gerus die onderstaande skakels. Yahweh se onheilige “slang” opponent is volstoom besig om die wêreldverhoog reg te maak vir die skouspel van die eindtyd. Hy gebruik sameswerings, leuens en verraad as die algemene instrumente om die volk van Israel en die wêreldmassas te verraai en almal voor te berei vir sy “gesant” wat moet kom. Sy dienaars en nasate is die : ‘Edomitiese Jode’/Illuminati/NWO – Open 2:9 – Ek ken jou werke en verdrukking en armoede — maar jy is ryk — en die lastering van die wat… Lees Meer »
Dirk Albers
Guest
So met die krismis wat verbygetrek het, wil ek n klippie uit my skoen haal. Ken julle ook ryk mense, wat ontsettend baie doen vir welsyn, kerk, arm mense, DBV en allerhande ” goeie ” aksies ? Ek wil hierdie mense in twee deel, sodat ons die kaf van die koring kan skei, want die Skrif sê, Vader het n blymoedige gewer lief. En belangrikste van alles is : Die linkerhand moet nie weet wat die regterhand doen nie ! Om uit jou rykdom iets vir iemand te gee, is geensins n opoffering nie. Maar vir baie mense is dit… Lees Meer »
JOHANN CRONJE
Guest

Lees gerus die onderstaande:
AMERICA WILL BE COMPLETELY DESTROYED BY RUSSIA (IN 1-HOUR
http://cowgernation.com/2015/09/11/america-will-be-completely-destroyed-by-russia-in-1-hour/
Why evangelicals should think twice about equating modern Israel with Israel of the Bible
https://benirwin.me/2014/07/11/evangelicals-equating-modern-israel-with-israel-of-the-bible/

Dirk Albers
Guest
Dit bly vir my vreemd, dat die amerikaners nie weer n swart, of half-swart president verkies het nie. Die feit dat obama twee termyne kon doen, wys mos hoe baie die blankes van hom gehou het. En hulle is tog nog die meerderheid in daardie land ? En hy was windgat genoeg, om te sê dat as hy wettiglik nog n termyn kon gedoen het, hy dit lag-lag sou reggekry het. ( Is dit die swart diktator, ala dingaan, mugabe, zuma ens, wat hier deurslaan ? ) Dan wonder ek oor nog n ding. Waarom aanbid die blankes die sub-ras… Lees Meer »
Dirk Albers
Guest
Ons besef nie hoeveel mag daar in die ” letter ” is nie. Die gonswoord deesdae is ” fake news, ” en ons sien daagliks hoe die ” letter ” mense breinspoel, en mislei. En die grap is, al publiseer die koerant n ” verskoning ” agterna, dat hulle n ” fout ” gemaak het, is daardie bose saadjie reeds geplant. Hier is n toets wat u op u familie/vriende kan uitvoer. Neem n koerant in u hande, en begin hardop lees. Maar buig die artikel om iets kontroversieël oor te dra, en voeg u geliefde se naam, en adres… Lees Meer »
Pieter
Guest

Volgens onderstaand bericht zou Amerika alle vliegdekschepen naar huis gehaald hebben. Een uitzonderlijke situatie.

http://xandernieuws.punt.nl/content/2017/01/False-flag-aanstaande-VS-heeft-voor-het-eerst-sinds-WO-2-alle-vliegdekschepen-teruggehaald

Dirk Albers
Guest
Pieter, dankie vir die skakel wat mens diep laat dink. Die kommentare op die artikel is ook geweldig interessant. Dat die VSA n kookpot vol wurms geword het, is gewis. Ek verwag ook een of ander ” 9/11 Twin Towers ” tipe gebeurtenis, want dit is die enigste manier om n hele bevolking op hol, ( en kwaad ) te kry. Ek was bly om te sien, dat daar nederlanders is, wat ook besef dat Pearl Harbour dieselfde tipe storie was. Ek het familie/vriende wat steeds weier om te glo, dat ” christen ” politici, n oorlog met opset aan… Lees Meer »
Pieter
Guest

Wij zijn het ras van overwinnaars, uitvinders, opbouwers, dichters, filosofen, dromers, kunstenaars, ontdekkingsreizigers, …. maar wat is er nu met ons aan de hand??

bekijk zeker vanaf 2.00

https://www.youtube.com/watch?v=35tGM-Tsahk

Dirk Albers
Guest
Oor die dekades heen, is die Adamiete van die wêreld gebreinspoel, en gemanipuleer, om in die reënboog-droom te glo. Die verbasteraars het ALLES ingespan, om die Adamiet finaal uit te wis. As dit nie fisies kon wees nie, dan ten minste met kruisteling, verarming, en valse aanklagte. Wat hier in die NSA gebeur het, is maar net n voortsetting van n baie beproefde, effektiewe resep, wat seker maar in die VSA destyds uitgedink is. Maar die reēnboog-illusie, is besig om wêreldwyd ontbloot te word, vir die sataniese bedrog wat dit nog altyd was. ( Die internet het beslis n groot… Lees Meer »
JOHANN CRONJE
Guest
Pieter, Dankie vir skakel. Dit is duidelik dat die saad van Jakob (Yahweh se Israel nasies Gen 35:11) van die EUROPESE/WESTERSE wêreld, elkeen hul eie kultuur het (Mat 13:37) het en dat ons almal met baie daarvan gemaklik onder mekaar kon aanpas, omdat ons familie van Jakob is. Ons was ook bereid om verskillende Europese tale na ons voorvaders aan te leer net om mekaar beter te leer ken. Wat ook baie duidelik uitstaan in die wêreld van vandag is die “ANDER SAAD” se “VYANDIGHEID “ (Gen 3:15), teenoor ons. Die wat nie vandag kan besef dat daar twee saaiers… Lees Meer »
Dirk Albers
Guest
Vriende, lees asb by whitenationnetwork.com die artikel : Black Racism – – -. Hier kry ons weereens n goeie idee wat in die koppe van die sub-ras barbare aangaan. Dwing u liberale familie/vriende om dit te lees, want dit kan hulle lewens red. En oppas vir die dwase storie van : Ag, dit is net n radikale minderheid. Ons ousie/tuinjong/werker ens, sal nooit so iets sê nie. Hulle hoef nie so iets te sê nie, terwyl hulle totaal van u goedhartigheid afhanklik is. Kyk maar die dag, as die radikale ” minderheid ” hulle dwing om te kies tussen u… Lees Meer »
Pieter
Guest

Gaat Europa één groot slagveld worden? Zal er hier ook een emmer bloed omvallen?

God die helpt in nood,
Is in Sion groot.
Aller volken macht,
Niets bij Hem geacht,

Het Goede zal overwinnen!

http://xandernieuws.punt.nl/content/2017/01/Tegen-Rusland-Massas-Amerikaanse-tanks-komen-in-Duitsland-aan-Stealth-raketten-voor-Polen

Dirk Albers
Guest
Pieter, ons kry n beklemming in ons harte, wanneer ons kyk na die verwikkelinge daar in julle wêrelde ! En ek weet julle voel dieselfde oor julle medemense hier te velde. Dan kan ek nie help om aan Siener se woorde te dink, waar hy gesê het : Die oorlog in Europa is al goed aan die gang, dan begin die dinge hier. Nou of jy van Siener hou of nie, is dit logies om te sien, dat n oorlog in Europa, ernstige gevolge in hierdie land sal hê. Neem maar net een uitwerking, soos brandstof wat opraak, of onbetaalbaar… Lees Meer »
Boepie
Guest

Pieter wat by julle gaan gebeur gaan veel erger wees as wat hier in SA gaan gebeur. Julle staar n wereldoorlog in die gesig met geen plek om te skuil of veiligheid nie, ook niemand wat julle gaan waarsku of voor berei nie.

JB
Guest
Ek en my vrou was in 1992 in Theresienstadt, in die Tjeggiese Republiek – Theresa Stad, vernoem na die Oostenrykse keiserin, Maria Theresa oftewel Terezin in Tjeggies. Gavrilo Principe was hier in die Theresienstadt-tronk aangehou. Ongeveer 50 km Noord-Wes van Praag. Sy sel was gemerk met ‘n nommer 1. Hy was deur ‘n Oostenryks-Hongaarse kriminele hof tot 20 jaar harde arbeid gevonnis en een dag van elke maand was hy onthou van voedsel, en was geforseer om op die harde vloer van ‘n donker sel te lê op die 28ste Junie van elke jaar. Hy was vanaf 5 Desember 1914… Lees Meer »
JB
Guest

Ek vra om verskoning. – Twee korreksies:
Ons was in 2002 in Theresienstadt en Gavrilo Princip se afsterwe was in 1918.

Dirk Albers
Guest
Vriende, kyk asb op Suidlanders.co.za na die artikel : A clash of civilizations – – – . Onder andere, verduidelik n swart skrywer, met suiwer logika, wat hoogs-geleerde, ( christen ? ) blankes net nie kan begryp nie. Wat n skande is dit nie vir die blanke ras nie ! En in die VSA, kruip die blanke politici voor die sub-ras barbare. Om n joppie in Trump se kabinet los te slaan, moet jy kan bewys hoe diep jy in die swartes se agterente ingekruip is. Maar dit is mos regoor die wêreld nou so, en die Adamiete kruip onderdanig… Lees Meer »
Up Nongolosh 28
Guest

Benewens die Albers monoloë ( sien christen/kerk/ds’s/barmhartiges en goedgelowige kerkganger-‘bashing’ ) – wil dit blyk diegene wat die vure van verdeeldheid gestook het, nog steeds Xmas varkboud sit en verorber!?

Arrie
Guest

Ons neem nie meer deel nie as gevolg van Leonor Bosman se teenwoordigheid.

Leonor C Lombard
Guest

Maak die Waarheid seer? Foeitog.

Arrie
Guest

Jy het ‘n skadu van agterdog oor Vaandel gebring.

Leonor C Lombard
Guest

‘n Skadu van agterdog oor alles van die godsdiens vannuit die rkk christelike dogma wat opgedis word om net blindelings te glo, ja.

JB
Guest

Arrie

Nongoloza se ‘maatjie’? Nog ‘n Magubane?
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Numbers_Gang

Ns. Meng jou met die Nongoloza/28’s … En jy sal in die diepste donkertes van die donkerste ingesuig word.

Groete

Dirk Albers
Guest
Ek het al tevore gesê die VSA is ryp vir n burger-oorlog, en ek dink nog steeds so. Hulle is so n mengelmoes van rasse, nasies, basters, gelowe, onwettige opdrifsels ens, dat GEEN leier, hierdie lot kan bymekaar trek, en in harmonie kan laat funksioneer nie. Dit is absoluut onmoontlik in vandag se tye. Dit laat mens dink aan die toring van Babel. Die VSA is soos n ” Toring, ” wat tot aan die ” Hemel ” strek, nê. Destyds het Vader taal-verwarring gebruik, om die toring te verwoes. Vandag is dit genetiese-verwarring, en die uiteinde sal dieselfde wees.
Boepie
Guest

Net n toets vir al die getroue lesers.

Wat sal julle se as ek vir julle se Siener het gese ons sal nog n vrouepresident kry?

Dirk Albers
Guest
Vir tien jaar al, kan Kubane met hulle bootjies die VSA binneval, sonder probleme. Nou het obama skielik, hier op die laaste nippertjie, hulle gatte toegestop ? ? Nou moet hulle soos gewone mense visums ens, ens bekom. Kan u die politieke vuilspel raak sien ? Trump se vyande weet dat hy nie hierdie wet van obama sal kan, of wil kanselleer nie. Nie met sy uitgesproke immigrasie beleid nie. So obama het n kokende warm-pattat is sy skoot gegooi. En dink aan al die KWAAD kubane nou. Nie net wat alreeds in die VSA is nie, maar hulle maatjies… Lees Meer »
Dirk Albers
Guest
Al wat julle regses kan doen, is praat, praat PRAAT ! Maar as dit by DOEN kom, is julle skoonveld. Vriende, was u al die slagoffer gewees van hierdie beskuldiging ? Ek het vandag weer deurgeloop, vir die soveelste keer, oor die jare heen. Aan die woord, was jou gemiddelde afrikaner christen, wat vir een of ander ” oposissie party ” gestem het, en baie trots is daarop. Sien, hierdie is die mense wat DOEN, en bid, en werk aan die reënboog-droom om : To make South Africa work, and to fight back ! Maar hierdie mense roep toe uit,… Lees Meer »
Dirk Albers
Guest
Op dees aarde, vriende ! Daar het in die VSA nou skielik n ” ikoniese ” sub-ras barbaar na vore getree, om Trump aan te vat. So n soort van mini-mandela, as jy wil. En Trump veg weereens terug op Twitter ? Wie gaan wen ? Hou hierdie situasie maar goed dop. Ek dink die wit-swart oorlog in die VSA het nou net begin. Die verbasteraars was mos oor die dekades heen, totaal liries oor martin luther king se : I have a dream ! ( Vir diegene wat nie weet nie. Hy het gedroom van n reënboog-konkoksie, lees liewer… Lees Meer »
JB
Guest
Opperbraker
Guest

Huh?

JB
Guest

Het jy en Magubane ‘n uitval gehad, dat jy so “Huh?”?

“Huh?”, “Huh?”, “Huh?” … Elke dag, die hele dag.

JB
Guest

‘Broer’ Opperbrakertjie

Pasop! Jy gaan op jou ‘voorskoot’ kots. Jou droogskoonmaker-sionis-broer gaan nie daarvan hou nie. Wat nog te sê van jou hoofbroer, jou meester daar by jou tempel?

Ns. Wat gaan juffrou Ehlers sê van jou gekotsery. Soos voorheen aan jou uitgewys, die Bloemhof Allumni mor alreeds oor jou gedrag …

Groete

JB
Guest

Gaan daardie skouer/bors-goud/blou -gedoente later ontwikkel in ‘n voorskoot -gedoente?

https://www.facebook.com/photo.php?fbid=10155651261848475&set=a.10150105584163475.305166.670713474&type=3&theater

JB
Guest
JB
Guest
In die volgende gemeentes in die Halderberge munisipaliteit, Nederland moet “ex-asielzoekers” die komende vyf maande na 4 Augustus 2016 “een woning krijgen”: Halderberge – 38 ex-asielzoekers, Roosendaal – 108, Rucphen – 40, Etten-Leur – 55, Steenbergen – 51, Moerdijk – 58, Zundert – 32, Cromstrijen – 26, Breda – 237, Strijen – 12, Bergen op Zoom – 155, Tholen – 40, Woensdrecht – 32, Binnenmaas – 47 en Drimmelen 53. Let wel, die gemeentes “moet woning geven”/“moet ex-asielzoekers huisvesten” en hierdie gegewens is net die Halderberge munisipaliteit … Wat van die res van die munisipaliteite van Nederland? En die proses… Lees Meer »
JB
Guest

Wanneer dit kom by misdaad verslaggewing noem die Nederlandse media gladnie die ras nie en vermy die woord Moslem soos die pes. Ja nee, geen wonder die deursnit Nederlander lewe in ‘n waas nie. Maar dit is nie net in Nederland so nie. Ook so in die res van Europa, Brittanje en Skandinawië.

Dit is lekker om in ‘n waas te lewe. Dit is soos iemand wat in digte mis voet in die hoek sit en net nie ‘n m… omgee nie. Dit is lekker … Soos ‘n ‘Chemist Cowboy’.

JB
Guest

Van ‘Smiles’ en Boepense hierbo gepraat wat ‘samesprekings’ voer … Kyk na dié twee ‘Jokers’, hulle is “ ‘vennote’ in die stryd teen misdaad”. Dit nou die azaniese pandoere ‘diens’ in vennootskap met AfriForum.

https://www.pressreader.com/south-africa/beeld/20170117/281642484870497

JB
Guest

Van ‘Smiles’, Boepense en ‘Jokers’ gepraat, kyk na dié Grapjasse:

Die Kommando Sorg : LEDE Groep is deur Henk van de Graaf laat weet dat hy en Steve Hofmeyr aan Kommando Sorg : Lede Groep se versoek sal voldoen om na Washington te gaan, om ons situasie aan Donald Trump persoonlik te verduidelik.

http://southafricatoday.net/south-africa-news/afrikaans-delegation-to-visit-trump/
https://www.facebook.com/KOMMANDOSUPPORT/
https://www.facebook.com/KOMMANDOSUPPORT/photos/pcb.1011446932295253/1011446408961972/?type=3&theater

Dirk Albers
Guest
Ek hou van die naam Kommando Sorg ! Dit is heel ” catchy, ” en klink patrioties, en laat jou dink aan die Boere-oorlog ? Maar moet ons nou aanvaar dat al die ” hoë-vlak ” deputasies na die VN, net n mors van tyd en geld was ? KS manne, het julle enige idee hoe besig Trump op die oomblik is, en gaan wees vir die maande vorentoe ? Het julle enige idee hoe lig hy moet loop, oor hierdie wit-swart ” probleem, ” wat dreig om die hele VSA in n burger-oorlog te laat ontplof ? Nou wil… Lees Meer »
JB
Guest
Die goyims is besig om geld by te dra vir dié twee se komende yankee-doodle kapperjolle. As die goyims maar net weet … Party weet maar wil nie weet nie. As ‘n sekere WNNR kantoor se meubels kon praat … En die ander geval weet almal van (die resultate lê landwyd geplant) so, dit meer ‘n geval van die goyims wat nie wíl weet nie. Soos voorheen gesé, die Trump geval is dieselfde duiwel aan dieselfde duiwel-Clinton se kant van die munt. Albei gereguleer/beheer/hanteer deur die Jesuïete se Superieër-Generaal (Swart Pous). Soos voorheen gesê, die Swart pous se Clinton was… Lees Meer »
JB
Guest

Vanmiddag lees ek ‘n artikel raak aangaande die Van de Graaf en Hofmeyr kalante. Dit bevestig die waarneming en afleidings wat gemaak is. Dit is geskryf deur Danie Varkevisser en is te lese by:

http://afrikanervolksparty.org/index.php/afrikaner/6532-opportunisme-in-die-politieke-arena-is-n-gevaarlike-instrument.html

Dirk Albers
Guest

Weet enigiemand of Mike Smith se blog weer oopgemaak het, en wat is die adres ? Ek weet hy het vir krismis toegemaak, maar ek kan hom nie opspoor nie. Hy is ongetwyfeld een van die grootste dorings, in die reënboog-kinders se vlees !

Opperbraker
Guest

Kommentaar aldaar geskied slegs op uitnodiging.
Bly om te verneem jy tipeer Leonor ‘ai foeitog’ Bosman as ‘reënboogkind’.
Anders as die geduld wat Adriaan openbaar, het Mike haar na net EEN plasing…die ewigheid ingestuur.
Hy’t immers n oog vir n ‘sh*t stirrer’ as hy een sien.

Dirk Albers
Guest

Vriende, Mike Smith se blog het pas weer oopgemaak. As u tuis voel by Vaandel, sal u daar ook kan tuis voel, al is die inslag, en benadering bietjie anders. Kyk maar by mikesmithpoliticalcommentary.

Opperbraker
Guest

“Tuis voel op Vaandel” – sê jy?
Sou graag wil hê jy sy nuutste plasing lees en terugvoering aan Vaandel-lesers bied.
Die Taliban-tannie miskien n beter opsie.
Gesien in die lig van die feit dat sy aldaar ( soos menige ander forums ) – verban is.
PS.
In wese word YAHWEH daar gereduseer tot blote versinsel.

Leonor C Lombard
Guest

Jou voorgespring- en lees ok sommer die kommentaar.

En leuens en op leuens- het nog NOOIT op Mike Smith se blog geskryf nie- so hoe kan ek ek verban wees?

Dirk Albers
Guest
Opperbraker, miskien moes ek my woorde versigtiger gekies het. Ek het in baie bree terme na MS se webwerf verwys. Daar is veral weermag tipe mense daar, wat bydraes lewer, en hulle kan wel gekies word om in Yahweh se ” Gideons-bende, ” n rol te speel. As jy in Paulus glo, moet jy maar versigtig wees met jou kritiek. Kyk net wat het hy alles aan die WARE gelowiges gedoen, voordat hy tot ” bekering ” gekom het. Dan was daar Petrus, wat Yahshua DRIE keer verloën het ! Ja nee, ons moet maar BAIE versigtig wees, met ons… Lees Meer »
Leonor C Lombard
Guest

Lees gerus: Can Good be good to Evil? -Mike Smith.

Beter as satasaad youtubes en miskien te hoog vir die braker hier bo.

Boepie
Guest

Jammer JB ek is nie die bakkieblad nie so ek kan nie gaan kyk na jou skakel nie.
My toets is om te bepaal waar deur Siener moes gaan toe hy aan sy tydgenote gese het dat ons nog eendag n swart regeeing sou he maar die lesers en kommintaar lyk my is te min vir so n toets.

Dirk Albers
Guest
Ek erken ek het hierdie hele amerikaanse verkiesing met groot belangstelling dopgehou. Die hele storie, van A tot Z. Want hulle is n tipe van, die stryd tussen die Adamiete, en die modder-nasies van die wêreld. Maar hulle kon daarin slaag om hierdie ” oorlog ” onder die ” kombers ” weg te steek, en uit n huigelagtige hoogte, neersien op die blanke rassiste van Suid Afrika. Let op hoe die ” demokrate, ” suur is oor die verkiesings-reëls, wat al vir honderde jare gevolg is. Kyk hoe word daar gehamer op die feit dat clinton meer gewildheids-stemme op haar… Lees Meer »
JOHANN CRONJE
Guest

Alle Vaandel lesers – Lees gerus die feite met betrekking tot die Satansaad.
Forbidden Knowledge History of the Khazar Empire Lecture by Jack Otto SD
https://www.youtube.com/watch?v=5mYJIVPQvGY
The Khazarian Conspiracy-The Synagogue of Satan – Full Movie
https://www.youtube.com/watch?v=G2Xrsg7HikA
Khazars full video
https://www.youtube.com/watch?v=KE4Ess9NnDk
The Hidden History of the Khazarian Empire
https://www.youtube.com/watch?v=1JmFTGEN3mk
The Jews in Israel are not true Jews, they are Khazars Ashkenazi Jews Identity theft
https://www.youtube.com/watch?v=lJWeyrnKqvA

Dirk Albers
Guest
Johann, jy het vir ons BAIE huiswerk gegee, en ek werk daardeur. Maar daardie sub-ras barbare, wat sê dat hulle Israeliete is, en dus afstammelinge van Jakob is, laat my gril ! Ek aanvaar wel dat hulle jode kan wees, soos wat hulle christene, moslems, en enige ander geloof kan wees. Dit is elkeen se demokratiese reg, om n godsdiens, geloof en/of kerk te kies waarvan hy/sy baie hou. En ons weet mos, die swartes hou baie van ” mix and match, ” met bietjie voorvader/toordokter ingemeng vir ekstra krag. Verder weet ons ook, die geloof waar hulle die meeste… Lees Meer »
Mimi Hildebrand
Guest

Goeiedag Adriaan. Ek wonder of jy enige verdere nuus oor die Sassa betalings het?

JB
Guest

Tragiese geval. SOOS ONS ALMAL … Voete van lood wat ver en hard val.

Watter rol het die rugby-afgod in die tragedie gespeel?

https://www.facebook.com/hitlikevirjoostvanderwesthuizen/

Pieter
Guest
JB
Guest

Die wat nou nog wonder oor die grootste ‘held’ / ikoon van die wêreld, van alle tye … Kyk hier hy was ‘n sanger ook, en in ‘n koor. Luister na die ‘wonderlike’ sang en na die ‘fantastiese’ woorde van die lied:
https://video.fjnb4-1.fna.fbcdn.net/v/t42.1790-2/10518453_1713894168886831_1364367123_n.mp4?efg=eyJybHIiOjMxOCwicmxhIjo1MTUsInZlbmNvZGVfdGFnIjoic3ZlX3NkIn0%3D&rl=318&vabr=177&oh=2e665bd85565b79542b163064e7e52eb&oe=58872EE9

Dan is daar die nuwe ‘held’ (Trump) van sommige van ‘ons’ mense. Kyk hier hoe hy die grootste ‘held’ / ikoon van die wêreld bewonder:
http://stopwhitegenocideinsareports.blogspot.co.za/2016/12/petition-donald-trump-please-help-boer.html#more

Dirk Albers
Guest

JB, as mens kyk hoe sukkel Trump om die Amerikaners op n knop te jaag, en in een rigting te stuur, kan ek nie help om te wonder. Hoe gaan die Antichris dit regkry om die hele wêreld agter hom te laat aantrêps ? Maar ons het darem n leidraad, nê. Hy sal MOET swart wees, want op hierdie stadium, lyk dit of mandela baie meer vriende/aanbidders gehad het as Trump ! Miskien nog steeds ?

wpDiscuz