Eskom, vasbeslote verwoestings

Jul 18th, 2015 by
56 kommentare | Lees kommentare
© 2019 Vaandeld Uitgewers

Eskom het onder groot druk op Vrydag 8 Augustus 2014 hom kontrakueel daartoe verbind om sy werkers vir twee jaar ‘n salarisverhoging van  8.5% te betaal. Dit was al manier hoe hy ‘n landswye staking kon afweer. In die kontrak is daar ook voorsiening gemaak vir ‘n 10-12 persent bonus, asook ‘n huissubsudie (toelaag) van R2 000 tot R2 300.

Eskom is bekend daarvoor dat hy hom nog nooit aan ‘n kontrak gesteur het nie; die bonus en waarskynlik ook die huistoelaag het reeds in die slag gebly. Neem nou in ag dat die finansiële direkteur, Tsholofelo Molefe, wat verlede maand weens onbekende redes met ‘n goue handdruk geskors is, reeds in Februarie erken het dat Eskom nie die nodige fondse sal hê om vanjaar salarisverhogings en bonusse te betaal nie. Kan dit dalk die rede vir sy skorsing wees? Daarna het van die ander topbestuurslede (almal swart) ook in dié rigting geskimp. Dit mag wel wees dat die situasie intussen verander het, maar werkers sal eers einde Julie weet.

Verskeie persone wat by Eskom werk, het intussen ook bevestig dat hulle e-posse gekry het in verband met bonusse en/of salarisverhogings wat dalk nie uitbetaal gaan word nie; sommige meen egter dit raak net die bonusse. Ander reken weer Eskom kan dalk tyd probeer wen en eers einde Julie aankondig hy het nie die geld vir verhogings nie.

Wat die gevolg sal wees, hoef ons seker nie eens te raai nie!

Iemand wat voorgee hy is werksaam by Eskom, het laat weet hy het klaar sy 8% eind-Julie salarisverhoging gekry. Nou toe nou, wonderwerke gebeur seker ook nog.

Kort voordat Patricia de Lille op 30 Mei voor die media haar skokaankondiging gedoen het dat Suid-Afrika dalk binnekort vir minstens twee weke sonder krag sal wees en dat sy haar verplig gevoel het om die publiek daaroor in te lig, het Eskom se topbestuur op ‘n geheime vergadering besluit dat kragverbruikers glad nie vooraf gewaarsku sal word wanneer die kragtoevoer landswyd afgesny word nie. Ons het ‘n sterk vermoede dat hierdie “landswye afskakeling” al ‘n geruime tyd deur die ANC regering beplan word, en hulle maak daarop staat dat almal onder die indruk sal verkeer dis maar net nog ‘n beurtkrag en dat dit binne ‘n paar uur weer herstel sal wees. Maar die skok sal die verbruiker eers ‘n dag of wat later tref wanneer hy besef Eskom se kersie is finaal gesnuit.

‘n Blanke kontrakteur wat vroeër komponente aan twee groot kragstasies voorsien het, vermoed dat Praticia de Lille moontlik afgevaardig is om die publiek oor die totale verduistering in te lig sodat Eskom nie later daarvan beskuldig kan word dat hy sy verbruikers ook hiermee “in die duister” gehou het nie. Op die gemelde vergadering moes die topbestuur toe glo ook verneem “Eskom power supply is past the point of no return”. M.a.w. ‘n algehele ineenstorting van sy netwerk kan nie meer gekeer word nie!

Wel, Patricia het ons gewaarsku!

Maar dis nog lank nie die einde van Eskom se smart en rou tyd nie. Een van Suid-Afrika se grootste verskaffers van ligte en elektroniese toerusting sit al van verlede jaar af met 80 kratte vol spesiaal vervaardigde ligtoerusting vir Medupi-kragstasie; maar hulle weier om af dit te lewer, aangesien Medupi (Eskom) nog nie die rekening vereffen het nie. Net verlede maand is die kontrakteur ewe nonchalant deur Eskom in kennis gestel dat hy nie die geld het om daarvoor te betaal nie. ‘n Medupi-werker se reaksie was: “If they can’t even pay for their globes, how the hell will they pay my salary?”

Dit wat betref Eskom se geloof in die stukkies papier waarop hy kontrakte teken.

Maar hier in ons liewe ou Reënboogland is dit nie net Eskom wat besig is om in die reuse-slykdam weg te sink nie.

Die balju het op 17 Julie ál die Padongeluksfonds se meubels en rekenaars in die Menlyn-kantore gekonfiskeer. Die werkers moes daarna op die vloer sit en met hulle werk voortgaan. Hulle het seker maar op mekaar se vingers getel hoeveel sente daar nog in die fonds oor is!

Intussen is die myne op hulle beurt fluks besig om te sluit. Siener het mos in sy dag al “gesien” hoe die werkers graaf oor die skouer terugkeer kaias toe. En ons profeet wat nooit ‘n koerant gelees het nie, het ook “gesien” hulle vertel ons nie meer wat werklik in die land en res van die wêreld aangaan nie − ons moet dit maar self te wete kom.

Onderstaande brokkies oor die haglike toestand op ons myne, het Sunette Bridges vir ons uitgesnuffel. Dit lees soos ‘n Frankenstein-riller.

“Kumba sluit sy myn in Thabazimbi… en 1160 mense word werkloos gelaat… 800 mynwerkers en 360 kontrakteurs.

“Zelda Boshoff skryf: By ons word tans 362 mense retrench − ons is nie die enigste mpy nie − oral vou klein sakenbesighede in Springs −soos jy ry sien jy een dag nog ‘n winkel en die volgende dag ‘n leë gebou − baie meer Pakistani-winkeltjies wat oopmaak en ook baie meer vuil hoere op die straathoeke in Springs.

“Tina Scholtz: Dit is vreeslik, hier in Witbank, selfde storie

“Braam Nel: Die mynskagte om Boksburg is al jare toe, die Boksburg-meer sal nooit weer wees soos jare terug nie, die staatshospitaal is iets tussen ‘n slagpale en ‘n ashoop. Nigeriërs het Boksburg-Noord oorgeneem, insluitende die hotel.

“Magriet Reynecke: Odendaalsrus en omliggende goudmyndorpies verval ook in wettelose hole. Munisipaliteite, klinieke, hospitale en vele meer is ‘n bewys daarvan.

“Melani Maile: Hier in Vereeniging en Vanderbijl is daar dreigemente dat Mittal sy deure wil sluit, dit gaan die twee dorpe grootliks afekteer. Die vooruitsigte lyk sleg en baie mense kan hul werk verloor agv grootskaalse afdankings Ek kan dit self bevestig

“Ryno van Rensburg: In Port Elizabeth sal ek sê die Motorindustrie, VW, GMSA, FMSA, Continental, Goodyear (doen nog besigheid) dis net so paar, en dan ook die Hawens en so klein bietjie landbou en toerisme.

Elmarie de Vaal Met die lang staking hier in Rustenburg, is die nagevolge daarvan nog steeds enorm!!

“Jaap Kotze: Hier (Lichtenburg) het ons net die landbou. Politieke onsekerhede en ‘n baie droë jaar , het dit erg geknou.

“Emmie De Necker Strydom: Optimum Collery op Hendriena-kragstasie sluit ook, so hartseer vir al die mense op Pullenshope, hulle laat die werknemers einde van die maand gaan. Hou net ongeveer 450 oor om Eskom te voorsien van steenkool.

“Louis Hollander: Hier in Steelpoort gaan dit ook so, die staakings van die laaste paar dae maak dat ons klein kontrakteurs swaar kry en so stop die myne als in hulle in.

“Marnie Carelzen: Die goudmyn waar my man werk naby Mafikeng het nou onlangs hul kontrakteurs kennis gegee.

“Felicity-anne de Beer: Phalaborwa ook retrenchments en so moet mens maar kyk waarheen nou.

“Lydia Raath: In Brits is 800 mense afgelê by Hernic.

“Martie van der Nest Highveld Steel is in Witbank; en gerugte doen die rondte dat Highveld Steel, een van die grootste bronne van werkverskaffing ook gaan toemaak, duisende mense gaan daaronder ly.

“Stefan Labuschagne: Kuruman bestaan a.g.v. die myne in die omgewing. Met die baie lae ystererts- en mangaanpryse a.g.v. Shjina en Japan se ekonomiese probleme, maak dat die myne hier baie kontrakteurs laat gaan het. Nou begin hulle die myne se werkers aflê. Hier is huise leeg en te koop in Kuruman soos wat ek nog nooit gesien het nie…” Tot sover Sunette se verslag.

Die ganse wêreld skree ten hemele oor sewe onwettige buitelanders wat in Natal vermoor is, maar daar hang ‘n grafstilte oor sewe blanke vroue (wettige landsburgers) wat wreed deur swart barbare verkrag, mishandel en toe ook vermoor is. My ore tuit van die stilte!

Sonder leier, sonder rantsoen, sonder uniform, sonder geweer, sonder ammunisie, sonder kanon, sonder pantserkar, sonder tenk, sonder opleiding − en die Here hoor my − ook sonder gebed, het Ek-sal-dit weer-doen-De Klerk, ons met ‘n glimlag en ‘n wuif van die hand oorlog toe gestuur en hom na sy Griekse kaftó folia (warm nessie) gehaas. En al wat ons tot nou toe verneem, is doodsberigte oor ons duisende “soldate”, oues van dae, vroue, kinders, kleuters, babas en selfs ongebore krygertjies wat daagliks op die slagveld val. Maar tot op hede het ons nog nie ‘n enkele beriggie gesien van één vyandelike “impi kryger” wat gesneuwel het nie.

Ja, “…tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings… (Dan. 9:26.)

 

56
Leave a Reply

avatar
1800
44 Comment threads
12 Thread replies
0 Followers
 
Most reacted comment
Hottest comment thread
15 Comment authors
HinsieArnieHeliznaJanBjohann cronje Recent comment authors
  Subscribe  
nuutse oudste gewildste
Stel in kennis van
Boepie
Guest
Boepie

Die tyd vir politiekery het ons al in 94 verby gegaan. Die tyd het aangebreek om jou loopgraaf te grou en onophoudend te bid dat die beker ons ook mag verby gaan, maar drink gaan ons van hom drink.

Boepie
Guest
Boepie
Besoeker
Guest
Besoeker

Ek wonder altyd wat presies hierdie verwagtinge vir ‘n bepaalde sekwensie van gebeure aangewakker het. Almal verwag ‘n zombie apokalips, iets soortgelyk aan die nasleep van ‘n natuurramp of uitbreek van ‘n burgeroorlog, waar die grootste uitdagings basiese oorlewing en selfverdediging sal wees. Dit terwyl ons reeds in ‘n beplande, georganiseerde en staatsgesubsidieerde slow motion volksmoord uitgewis word! Net soos die regering agter die plaasmoorde sit, sit die regering agter die volksmoord, en dus kan verwag word dat hierdie volksmoord dieselfde verloop sal hê as enige ander volksmoord, m.a.w. ‘n verbreking in krag, water, voedsel, brandstof en kommunikasie voorsiening, waarna… Lees Meer »

Rifrug
Guest
Rifrug

Dankie vir jou skrywe, Besoeker! Dit het my laat verder dink en lees oor die ‘Zombie’ onderwerp.

Ek stem saam met wat jy sê, maar wil byvoeg dat ‘apokalips’ beteken eintlik onthulling. Zombie apokalips gaan dan ook oor die ontmaskering van die swarte … dat hulle ‘n demoniese vernietigingsdrang het – wat net deur BLOED versadig kan word.

Besoeker
Guest
Besoeker

Wonderlike, gewaardeerde inligting, dankie. Ons verlossing is voor die deur. Voor die deur sowaar. Ek kon dit bykans nie meer verduur nie. Prys Yahweh met blye galme, o my siel

Dirk Albers
Guest

Vriende, met al die nuutste inligting wat Adriaan met ons deel, lyk dit of die maand van September, tog baie spesiaal kan wees ? ? Maar beslis nie op n lekker manier nie ! Die krag situasie môre, (Sondag), is nou anders as gewoonlik. Hulle het ” nuwe ” woorde gebruik wat my nou ontgaan het. Maar dit het die persepsie by my gelaat, wat dui op n verslegtende toestand ? Een ding is verseker, uit regerings/politieke kringe gaan ons nie die waarheid kry nie. En die koerante praat die regering se leuentaal ! Gelukkig is daar Vaandel-lesers wat WYD… Lees Meer »

Tertius Louw
Guest
Tertius Louw

Baie dankie vir die info. Ek het net een vraag en dit is dat sover ek kan onthou word die krag in en om Johannesburg die aand wanneer ons benoudheid aanbreek afgesit. As ‘n algehele kragineenstorting dan op die tafel is, dan moet ons nag van benoudheid dan voor so ‘n algehele kragineenstorting plaasvind. Indien so, dan is ons dag van benoudheid baie nader as wat ons dink.

Dirk Albers
Guest

Ek het gister met goeie christen vriende gesels, wat na al hierdie jare, van smart en verval, weier om te erken dat daar n Rasse-moord aan die gang is in hierdie land ! Dit is glo net gewone kriminaliteit, want daar is baie werkloosheid en armoede ? ? Toe ek verder verduidelik dat hierdie land tans onder n Strafgerig van die Hemelse Vader verkeer, het hulle oë net “glaserig ” geword. Hierdie mense is natuurlik die ” positiewe ” soort, wat glo in die NSA demokratiese ” wonderwerk, ” vol vrede en liefde ! Mense, wanneer jy vir die Skepper… Lees Meer »

Besoeker
Guest
Besoeker

Dirk, moet dan nie Boepie se morningstar preek lees wat hy hier kom plak het nie. Dit gaan net jou bloeddruk opjaag en JB sien al klaar rooi oor Stief se ridderskap. Netnou gooi ons weer kleilat hier. Boepie preek vir ons dat rassisme sonde is. Miskien vreet hulle lewende slange saam die kroeskoppe in daai kerk. En ek haal aan uit sy preek: “What is racism? There are two fundamental aspects to racism. The first is pride. Racism is basically pride in the flesh; it is judging others who are different from us as inferior, which is the ultimate form… Lees Meer »

Boepie
Guest
Boepie

Ag nee Besoeker, waar preek ek dar rassisme sonde is. Ek het die skakel bloot geplaas oor die visioen wat persies met Siener s’n oor een stem, niks meer of minder nie. Die man se preek is sy eie en ek propageer dit nie. Die ooreenkoms van die man se visioen met die van Siener is asemrowend. Wie weet, miskien het hy ‘n Siener boek in die hande gekry.

Besoeker
Guest
Besoeker

Dit is waar wat Adriaan skryf. Waar is die woede en verontwaardiging oor die moorde op wit mense. Neem byvoorbeeld net die nuutste berigte en ruil wit en swart om, dink net hoe dit wêreldwyd in die nuus sou wees, die skok en afgryse wat dit tot gevolg sou hê. Die plaaslike en internasionale reperkussie van sulke dade. Lees die paar nuutste berigte nou weer, miskien skok dit nou, vóél u nou iets. Enigiets. – Wit polisieman vas na aanval op bejaarde swart Coligny-boer. -Vrede-plaasaanval: Nkosi egpaar geopereer, wit verdagte in hof. – Kleinhoewe-aanval: Swart pa dalk verlam deur wit… Lees Meer »

Besoeker
Guest
Besoeker

– Drie wit mans borgtog geweier na aanval en wrede marteling op bejaarde swart egpaar.
– Swart vrou op kleinhoewe deur wit aanvallers oorval.
– Swart plaasbestuurder deur vyf gewapende aanvallers vasgemaak en aangerand.
– Swart boer dood en broer ernstig beseer deur wit aanvallers in KZN.
– Afgetrede swart polisieman drie keer geskiet terwyl hy wit aanvallers probeer afweer.
– Brits aanval: Swart seun vertel van gru-nag toe sy pa deur wit aanvallers oorval en vermoor is.

So kan mens aangaan maar my spasie is lankal op.

Dirk Albers
Guest

Besoeker, dankie vir die vindingryke manier waarop jy die Rasse-moord omgeswaai het. Dit laat enige intelligente, eerlike mens REGOP sit ! Maar as hierdie opskrifte waar was, was die hele VN oorlogs-vredes-masjien op ons. Die vliegtuie, bomme, troepe ens, sou Yemen laat lyk het soos n sondagskool-piekniek ! Ek het vrede met die mense wat hulle lewens, en kinders se toekoms wil opoffer, om die sataniese NSA ” wonderwerk, ” te laat ” werk ! ” Ek wil liewer veg, en/of help bou aan Siener se : Volmaakte Nuwe Republiek !

johann cronje
Guest
johann cronje

Dit is duidelik dat baie mense tans Escom se probleme, as die barometer of dan “die teken” van die volk se “donker” tydperk probeer evalueer. Nie dat dit verkeerd is in enige sin nie, maar Escom se probleem sal ‘n fisiese donkerte wees, wat hoofsaaklik snags ervaar sal word en natuurlik al die fisiese probleme wat dit bedags tot gevolg het. Deur die dag skyn die son weer. Ons moet egter kyk na Siener se werklike bedoeling met die visioen wat betrekking het “’n Donker tydperk” vir die volk. Hierdie tydperk is reeds etlike jare sedert die begin 90’s aan… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

vervolg – Dinge sal ook eers verander wanneer die volk se geloof en vertroue in God YAHWEH herstel word. Siener sê – “Die Boere verlaat die Kerk en soek sy heil in die Hoër Hand. Tog keer hulle nie hulle rug op God YAHWEH nie, want Siener se visioen van 16 Maart 1914 bevestig dat die Boerenasie weer op hul God YAHWEH sal vertrou – “ Dan kom daar ‘n tyd wat die volk weer op sy knieë in verootmoediging voor God YAHWEH sal gaan staan – politieke en ander geskille word vergeet omdat dit nie meer saakmaak nie. In… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

vervolg – Nuwe bewegings word in die lewe geroep, elkeen met sy eie resep vir ‘n verenigde volk, maar ongelukkig geskoei op die verkeerde beginsels en motiewe. Lees gerus Lev 26 – As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen, sal Ek julle reëns gee op die regte tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee. En die dorstyd sal vir julle aanhou tot die druiwe-oes, en die druiwe-oes sal aanhou tot die saaityd, en julle sal jul brood volop eet en veilig in julle… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Siener se visioen, sê hy – “ Ek het ‘n verdeelde volk gesien ; twee houte, een met penne en een met gate. Die rooi kielhouer gaan oor hulle. Die penne steek dan in die gate en die twee houte voeg so goed dat geen mens die nate kan sien nie. Hoe moeilik is dit nou om die volgende skrifgedeelte te verstaan?? Eseg 37 : 16-17 – En jy, mensekind, neem vir jou ’n stuk hout, en skrywe daarop: Vir Juda en vir die kinders van Israel, sy bondgenote; en neem ’n ander stuk hout en skrywe daarop: Vir Josef… Lees Meer »

JB
Guest
JB

“Verdeelde volk”? Wat? Die Afrikaner wie in die Kaap agtergebly het en Die Boer wie weggetrek het? Is dit die verdeelde volk … ? As dit is soos jy sê, so maklik is om te verstaan. Watter hout is die een met die penne en watter een met gate? Ja nee wat, Hoekom het die “verdeelde volk” ge’split’? En ja nee wat, wat van die 1820 Setlaars en ander wie na die tyd hier aangekom het? Die ‘split’ is juis oor DIE verskil en eintlik/veral oor die WIE dit gedryf het. Vanaf oorsee en plaaslik. Tot vandag toe. Dit is… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Soos met omtrent elke vers in die Bybel, is daar ten minste twee menings en/of uitlegte ! Eendag sal ons weet waarom Vader dit toegelaat het. Maar die twee groepe mense waarvan Siener gepraat het, is vir my as persoon, van GROOT belang. Want dit is twee groepe Boere, boere, afrikaners, Adamiete, blankes, genelyne, en uiteindelik, UITVERKORENES ! Op die oomblik weet BAIE mense nie eers self waar hulle inpas nie, weens misleiding, breinspoeling, en wie weet wat nog. So, nou moet ons met versigtigheid met ons medemens omgaan, want ons moet miskien binnekort n loopgraaf deel ! Maar dit… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

JB, Los die ou geskiedenis vir eers opsy. Die verdeling daar was om ander redes gewees wat ons almal van bewus is..en ook wat die gevolg daarvan was. Daar is gewis vandag duidelike tekens van ‘n huidge verdeelde volk, ongeag wat elkeen homself wil noem. Daar is aan die eenkant die liberale wat hul strewe saam met die reënboogwesens wil uitleef en wat ook hul stemme laat hoor het toe hulle JA gekies het inpleks van NEE! Vir hulle is die regse, gelowige groep ‘n bespotting. Dan is daar die smeltkroes groep: Van hulle sit Sondag na Sondag in die… Lees Meer »

Arnie
Guest
Arnie

Dankie vir hierdie kommentaar van jou aan JB.
Jy sal merk dat hy altyd ‘n dispuut aan die gang sit tussen die Volksgenote, deur hulle in verskeie kampe te probeer jaag. Veral as dit kom by wie is Afrikaner, en wie daarop aanspraak mag maak oor Boerskap.
Hierdie is ‘n ou verdelings wapen wat hy oral toepas waar daar goeie eenheid heers.
Lees sy kommentare baie mooi!!!!!!

Ilse
Guest
Ilse

BAIE DANKIE VIR HIERDIE WONDERLIKE BLOG OOM ADRIAAN.MY OUERS HET MY VERTEL VAN DIT EN EK MOET SE EK KAN NIE WAG VIR DIE VOLGENDE ARTIKEL NIE.FANTASTIES!!

Dirk Albers
Guest

Ilse, ek wens ons kon ELKE dag, n hele aantal poste soos joune te lees kry ! En ek weet ek praat namens Adriaan ook. Ons is eintlik maar n groot familie hier. Met al die probleempies en verskille wat mens maar in enige familie kry. Nou en dan probeer iemand lelik baklei, dan is dit Adriaan se onaangename plig om straf uit te deel. Maar voel asb vry om jou mening enige tyd by te dra. Hoe meer siele, hoe meer vreugde ! ( En wysheid ook ! )

JB
Guest
JB

Dirk Albers en Johann Cronje Julle is albei een honderd persent reg. Ons sal die proses moet vat soos hy kom. Stukkie vir stukkie. Houtjie vir houtjie of ystertjie vir ystertjie. En soos voorheen gesê, die agter-osse gaan ook in die kraal kom. Snaaks dat die hout proses en die yster proses genoem word. Ons houtwerk onderwyser, Mnr. van der Walt (ou Prop), het altyd gesê, daar is twee soorte mense; Die wie met hout kan werk en die wie met yster kan werk. Ek weet dit is nie relevant nie maar ek noem dit maar net nou dat ons… Lees Meer »

Boepie
Guest
Boepie

Die Eskom grap hou net nie op nie. Ek haal Eskom se verduidepikng vir Sondag se beurtkrag hier aan, “This will be in an effort to build up reserves for the coming week” Dit klink mooi en goed ne! Lees mooi hoe Eskom oopenlik lieg. Die enigste manier wat jy krag (elektrons) kan op bou en stoor is in n chemiese reaksie (battery) Ek wonder hoeveel battrye het Eskom gekoop om die 2.5 ure se krag te stoor. Almal van ons weet nou al dat die een n noodsaklike onderhoud was wat na wee gelaat is en nood gedwong moes… Lees Meer »

Boepie
Guest
Boepie

Hier is n skakel wat Adriaan se artikel bevestig oor die Eskom bonusse.

Ek glo nie die werkers gaan so gelukkig wees na Einde Agustes nie.
http://www.fin24.com/Economy/Eskom/No-bonuses-for-Eskom-staff-AGM-set-for-August-20150720

Boepie
Guest
Boepie

Ek wonder maat het wat die unies oor die verduideliking gaan se. “He said there were a number of key performance targets that were not met, such as avoiding load shedding. “You can’t reward people for not meeting their targets,” he said” Met die een is die bul in die drukgang, Nersa le die blaam voor die werkers se deer. Dit was die ANC se besluit om nie te investeer toe die NP gewaarsku het nie maar nou word die “arme” koffie maker en besem operateur die sondebok gemaak wat unie verteenwoodaging het. En ons almal weet hoe hierdie werkers… Lees Meer »

Jan
Guest
Jan

Johan, Dirk, Leonor Ek het n paar jaar terug na n vergadering van die Suidlanders toe gegaan, en die idee wat ek gekry het was, jy is welkom indien jy geld, kos, blink voertuig etc het om saam te neem, maar indien jy sou min hê, dan stel hulle nie belang nie, die laaste paar jaar het die aanslag van Satan op my huisgesin ook al hoe veller geword, ek hou soos in die ou dae huis godsdiens saam met my vrou en ma en leer meer as wat die kerke my geleer het, intussen moes my vrou haar besigheid… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Boepie, jy slaan die spyker op die kop, met Eskom se manewales ! Ons wil almal graag glo, dat as die krag netwerk werklik ingee, kan dit weer reggemaak word, al neem dit n paar weke. Dink net hoeveel kabels gaan gesteel word ! Dink net aan al die inbrake, met gepaardgaande geweld. Almal gaan die banke bestorm, om geld in die hande te kry, want jy weet nie hoe lank die krisis gaan aanhou nie ! En wat doen n klomp kwaad sprinkane wat nie hulle geld EN kos in die hande kan kry nie ? Ons moet nie… Lees Meer »

j j
Guest
j j

More aan almal. Kan iemand my ASB. Help. Met die TLU wat besig is om saam met die diklippe onderhandel oor die stuk grond vir hulle die beste sal baat om te verdeel. Dit laat my dink aan oom Siener wat gese het; ek sny my koek deur en deel dit uit. Watter een is eerste? Krag of land? Groete

johann cronje
Guest
johann cronje

Vandag begin die reeks – SUIDLANDERS VERKLAAR OORLOG – DEEL EEN- ( niemand kan daar kommentaar lewer nie en die is ook nie ‘n aanval op die Beweging nie.) Hulle kwoteer – Hos 4:6 “My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis“ en dan verklaar hulle na aanleiding van die skrifgedeelte – “ Nou begin ONS (Suidlanders),die KENNIS BESKIKBAAR STEL. “Ken jou vyand! Die ANC …….. “ en andere Ek wil nie krities wees nie maar wanneer die Woord van YAHWEH buite verband gekwoteer word dan voel ek heel ongemaklik daarmee. Die skrifgedeelte het NIKS te doen met die… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Vervolg – Nou verklaar Vers 6 die straf vir die oortreding – “My volk gaan te gronde weens GEBREK AAN KENNIS; OMDAT JY DIE KENNIS VERWERP HET sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; OMDAT JY DIE WET VAN JOU GOD YAHWEH VERGEET HET, sal Ek ook jou kinders vergeet. Hierdie skrifgedeelte gaan gewis oor die Volk se ongehoorsaamheid en verwerping van die KENNIS VAN HULLE GOD YAHWEH. Hulle het opgehou om Hom te aanbid, te vereer en op Sy beloftes staat te maak. Hulle het Sy wette en verordeninge eenkant toe geskuif… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Adriaan, In antwoord op jou laaste opmerking oor die “BOERE”- ‘n Ander gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die koninkryk van die hemele is soos ‘n man wat goeie saad in sy land gesaai het; maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en ONKKRUID onder die KORING gesaai en weggegaan. En toe die spruitjies opgeskiet en vrug gevorm het, toe verskyn die ONKRUID ook. En die diensknegte van die huisheer het gekom en vir hom gesê: Meneer, het u dan nie goeie saad in u land gesaai nie? Waar kry dit dan die ONKRUID vandaan? En hy… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Adriaan vevolg – – Die koring en onkruidsaad lyk baie dieselfde, VERAL wanneer die jong plante opkom, maar die finale volwasse plant verskil tog van mekaar en alleenlik die kenner kan KORING en ONKRUID van mekaar onderskei. Net so sal slegs die kenner YAHWEH se waarheid en Satan se leuen kan onderskei. Om hierdie onderskeid te kan maak, moet jy egter YAHWEH die Vader en SY Woord waarlik ken. Die Woord van YAHWEH onderrig jou in die waarheid en stel verkeerdhede reg (2 Tim. 3:16 en 17). Elkeen moet ‘n werker wees wat hierdie waarheid suiwer kan verkondig (2 Tim.… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Die Skewe-Beeld se voorblad vandag, handel oor die begrafnis van Anneke Mostert. Sy is die 12 jarige meisie wat tragies haar eie lewe geneem het. Ek is seker al ons lesers rou saam met hierdie familie. Maar min mense is bereid, om hierdie tragedie te sien, vanuit die geestelike oogpunt in terme van wat in hierdie land aangaan. Satan en sy generaals regeer hierdie land, en hulle boosheid, manifesteer op elke terrein, en in elke faset van die daaglikse lewe. En onthou, sy generaals kom in AL die kleure van die reënboog, nie net swart nie ! En hulle hou… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Tragies.
Ja, die‘cool’groepe’. Dit is die wrede snobisme en elitisme. So leer veral die Vrymessselary die mensdom. Die eie ek en die kweek van elite groepe wie ander uitsluit deur wrede stilte, boelie, of aanmerkings en ander dade. So gaan dit in die skole, Veral in vooraanstaande en privaat skole. Sommige ouers maak hul bloedjies so groot. Ja, ek wonder so oor die Vrymesselary se rol in die tipe gevalle. Dit is ook hulle wie ontgroenings/inisiasie rituele in ons opvoedings instansies en ander plekke ingebring het en in stand hou. Sommige onderwysers en skoolhoofde is deel van die ‘game’.

Dirk Albers
Guest

Vriende, daar is drie oorsese aksies aan die gang, wat potensiaal het om die vonk in die ” wêreld-kruitvat ” te wees. 1). Die Right Sector in die Oekraïne wil die nuwe regering omver werp, die wapenstilstand na die wind gooi, en natuurlik die burgeroorlog weer aan die gang kry. ( En waarskynlik vir Putin in n hoek druk ! ) 2). Die ding met Griekeland, is BAIE meer kompleks en gevaarlik, as wat die liberale media deurgee. Dit is n ” kookpot, ” wat die potensiaal het, om in BAIE rigtings te spat ! 3). Die ooreenkoms met Iran,… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Eerste dinge wat ek vanoggend, op ‘n maag wat leeg is, mee te doen kry: Die verraaier Harald Pakendorf wie in die 80’s met die ANC oorsee geheuel het. In die geheim … hy en sy verraaier maters. Hy praat vanoggend op die afrikaanse kleurling, moslem radio oor die azaniese politiek. Soos gewoonlik hoogdawerend, ‘slim’ en ‘beterweterig’. Hy moet ‘n psigopaat wees … Die ander saak … 14 gedaantes gewapen met R4 gewere in ‘n ‘shoot-out’ in The Hill, Jhb. 1 Sekerheidsman en 1 gemeenskapspolisie lid doodgeskiet. … Nie goed vir ‘n maag wat leeg is nie. Ons is kroontjie-diep… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Op dieselfde lae noot lees ek gister in die Namibiese koerant, Die Republikein, van Peter (Piet) Jakob (52) wie Dinsdag “soos ‘n hond doodgeskiet is”. Op ‘n kleinhoewe in Grootfontein.
Onthou wat Siener gesien het oor hoe die mense van SWA nog gaan vlug hier na ons kant toe … Nou die dag nog lees ek van ‘n SWA Afrikaanse dame wie dink dinge is nog hankie-dOrie onder haar SWAPO held, Geingob. Sy is seker ‘n SWAAPoe in SWAPOland. Net soos party witnerwe hier ook …

Dirk Albers
Guest

Vriende, ons is vreemdelinge in ons EIE land ! As jy in die hospitaal lê, word jy omring deur n vreemde gebrabbel, waarvan jy niks verstaan nie. Jy kan nie eers bepaal of dit wat oor jou gesê word, die korrekte inligting is. Jy gaan na die poliesiestasie om n klag te lê, en al wat jy hoor, is n vreemde gebrabbel. Jy gaan na die munisipale kantore, om patetiese administrasie, en/of bedrog uit te sorteer. Al wat jy hoor is n vreemde gebrabbel. Jy gaan na die winkel, om iets gekompliseerd te soek. Al wat jy hoor, is n… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Suidlanders se tannie Anen, kwoteer vanoggend ‘n paar skrifgedeeltes m.b.t. seëninge. Een daarvan was Ps 33:12 “Blessed (happy, fortunate, to be envied) is the NATION WHOSE GOD IS YAHWEH, the people He has chosen as His heritage.” Wanneer ons egter verder lees dan kom sekere WAARHEDE tot ons kennis veral tot die wat nog twyfel or WIE ONS IS en wie Ons Vader UITVERKIES het as SY ERFDEEL. Ook met betrekking tot Ons Vader se HEILIGE NAAM. Let ook op dat dit net Vader YAHWEH is wat ons moet aanroep, aanbid en vertrou. Ook is dit net Vader YAHWEH wat… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Vervolg – Ons Vader YAHWEH praat in die “eindtyd” steeds net met die VOLK ISRAEL en hul “eindtydnasate” en Hy praat gewis nie met enige ander Volk nie (ook nie met die spul Jode wat Yashua die Seun van YAHWEH ontken nie!) Deut 14:2 – “Want jy is ’n volk heilig aan YAHWEH jou God, en jou het YAHWEH uitverkies om sy eiendomsvolk te wees UIT AL DIE VOLK WAT OP DIE AARDE IS.. Psalm 33: 10. YAHWEH vernietig die raad van die nasies, Hy verydel die gedagtes van die volke. 11. Die raad van YAHWEH bestaan vir ewig, die… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Die rasse-spanning in Amerika, veral tussen die sprinkane, en die polisie, is belangriker as wat ons besef. Ons moes altyd hoor hoe pragtig Amerika se swartes is, en hoe dat daar geen rassisme is , en hoe dat die Apartheid-RSA net hulle voorbeeld moet volg. ( Hulle het ons selfs gedwing, want hulle regeer mos die wêreld ! ) Die teorie dat die joodse geldbase, die blanke, ( Israel-volk ), wil weg teel, en/of verbaster, maak vir my heeltemal sin. Maar dit lyk of hierdie eksperiment die wind van voor kry ! Is dit hoekom n openlike ( burger? )… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

Dirk, Daar sal altyd rassekonflik wees want “die onheilige een” gebruik, ons “VYAND”, die “DIE WILDE DIERE/ONGEDIERTES” teen YAHWEH se Adamskepping, om rasseverbastering en konflik met die DIER van VELD aan te wakker en SO BRING SATAN dan ook GENESIS 3:15 in vervulling. Vader YAHWEH het gesê – “En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen JOU SAAD en HAAR SAAD. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt”. Lev 18:23 – En jy mag met géén dier vleeslike gemeenskap hê om jou daardeur te verontreinig nie. ’n Vrou mag… Lees Meer »

johann cronje
Guest
johann cronje

DIRK, VERVOLG – Nou wie is die “WILDE DIERE/ONGEDIERTES” wat ons VYANDE kan wees ?? Lev 26:22 – En Ek sal die WILDE DIERE “VAN DIE VELD” onder julle in stuur, en dié sal julle kinderloos maak en julle vee uitroei en julle verminder, sodat julle paaie verlate sal wees. Klink dit bekend ?? Die WILDE DIERE/ONGEDIERTES is ons VYAND met wie ons in ‘n “OORLOG” betrokke kan raak.– ONS KEN HULLE TOG ALMAL – Hulle wil vreeslik graag as Adamiete(mens) gesien word maar hulle is en lyk heel anders as ONS!. Die SAAD verskil soos dag by nag! EN… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

Johann, dankie vir die logiese, praktiese manier, waarop jy die rasse-oorlog verduidelik het. ( Daar is seker nog steeds mense, wat dit nie as n oorlog sien nie, maar elkeen moet maar sy eie heil uitwerk.) Die Skrif verwysings wat jy gebruik, maak vir my heeltemal sin, maar ek is bevrees, dit druis totaal teen die christen-geloof in ! As groot getalle christene hierdie oortuiging van ons aanneem, stort die hele kerk-industrie in duie ! Ons praat hier van BILJOENE rande se investering, sowel as salarisse van HONDERDE DUISENDE mense. Maar daar is beslis meer en meer gelowiges, wat vir… Lees Meer »

JB
Guest
JB

Lees nou net so van ‘n ene Matty Heijns by DIE VRYBURGER. Hy sê: “State soos Kaapland sal ‘n beter opsie wees om interne selfbeskikking op te eis.” So ’n Viskop Skipper van Vishoek vir jou né! So ’n Kaapse Kaaskop, Cape Dutch vir jou né! Ou Skipper Dobbertjie … dobber nog steeds daar rond. Weet nie of hy nou by die Point Hotel is of waar ookal is nie … Dobber rond soos ’n halvol wynbottel. ’n Bottel halfvol ‘back-wash’ en ou vrot wyn. Dalk het hy nou net teruggekeer van sy ‘Phoenix-nes’ se ‘dinge’. Die dat hy sulke… Lees Meer »

Arnie
Guest
Arnie

Ek merk dat jy nou skielik JB is en nie Transvaal Burger TB soos op ander werwe nie.
As jy met my ‘n probleem het Mister Verraaier, dan nooi ek jou hier en nou uit om dit vir my persoonlik te kom sê.
Ek maak ook beswaar hierteen, en vra vir Adriaan om nie hierdie ongevraagde persoonlikke aanvalle te aanvaar nie.
En verder kan jy , wat nie eens die guts het om jou eie name te gebruik nie, in jou mo…er in vlieg.

JB
Guest
JB

(Vervolg) Om te illustreer: Die AfriKANKER (Theuns Cloete van Die Transvaalse Separatiste se gepaste benaming vir die ape) het 2 maal JA gestem om hul “selfbeskikking” in sy dinges in te stuur. Nou kerm die Viskop van Vishoek en sy ‘Buddie’ van Excelsior … Veral die Excelsior perd wie FN SA volslae ge/na gevolg het.

Arnie
Guest
Arnie

Alle lesers: Hierdie JB vent is is ‘n giftige persoon. Sy groot held, Theuns Cloete, werk in London Engeland, en verdien sy daglikse brood uit die hand van ons Volk se grootste vyand van alle tye. Hierop sal julle merk dat die heer JB nie hierop sal reageer nie. En soos ook in die verlede daar etlikke ander feite aan hom uitgewys en bewys was, was sy stilte oorverdowend gewees. Ek wil almal hier waarsku dat hierdie persoon vir een of ander Afrikaner/Boere vyand werk. Julle sal merk dat sy aanslag altyd die selfde patroon volg.Hy is ook op verskeie… Lees Meer »

JanB
Guest
JanB

Warning bells are sounding as mining enters slow death FOR more than a century, SA has built its fortunes on mineral wealth, but we must get used to a future without being dependent on mining. This is a conversation that cannot be avoided, but it has yet to start. What’s next after mining? How do we minimise the effect on other sectors when mining winds down? Will we be ready or found wanting? Is there a plan for a “post-mining South African economy”? China’s recent stock market meltdown had me thinking of Frederic Bastiat’s Parisian visit, of which he wrote:… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest

JanB, dankie vir hierdie skakel, wat die onaangename realiteite van die NSA ” wonderwerk, ” so mooi uitlig. As dit werklik deur n sprinkaan geskryf is, en nie deur sy wit baas nie, is dit beslis besonders ! Maar ingeligte mense, wat die swart kultuur, en mentaliteit verstaan, weet dat hulle nie vooruit kan/wil beplan nie. Ons sit nou met n verdere probleem in hierdie land, en dit is die RASSEHAAT wat elke week net erger word ! Die swarte wat nou ” baas ” is, sal uit prinsiep geen raad van n blanke neem nie, net om n punt… Lees Meer »

Hinsie
Guest
Hinsie

Goeie More, Die ou dingetjie werk nou weer, so mens kan nou weer skryf. Aanhaling: “Kumba sluit sy myn in Thabazimbi… en 1160 mense word werkloos gelaat… 800 mynwerkers en 360 kontrakteurs” Ons kan dit as voorbeeld gebruik, maar dit is dieselfde by al die ander plekke. Nou hoekom gebeur die dinge? Kom ons kyk eers hoe het dit gewerk. Lank, lank gelede was dit soos een groot familie (dieselfde GROOT GOD aanbid Wet 1) wat die myn bedryf het. Daar was die ‘kerkeliete’ (3 soorte) dan was daar ook ‘n Israeliet of 2 (interesante gesprekke gehad). Dit het mos… Lees Meer »