Eskom se geldsake duister

Apr 5th, 2019 by
32 kommentare | Lees kommentare
© 2019 Vaandeld Uitgewers

Die Suid-Afrikaanse goud- en platinummyne is gewaarsku dat massiewe werkverliese kan volg weens die tariefverhoging van Eskom. Daar is ook kommer dat dit ‘n groter impak op die bedryf as geheel kan hê.

Die bekende ekonoom Mike Schüssler, het gesê dit is nie net werknemers wat hul werk gaan verloor nie, maar ook ander spelers in die bedryf sal geraak word.

Die Minerale Raad van Suid-Afrika het self alarmklokke gelui oor die bedreiging van werk en produksie in die goud- en platinumbedryf as gevolg van die onlangs goedgekeurde elektrisiteitstariefverhogings, insluitend die verhoging van 13,8% vanaf 1 April 2019.

Daarbenewens het die raad gewaarsku dat die verhogings die staatsbeheerde instansies se eie afwaartse spiraal sal versnel as myne en smelters, wat tans 30% van Eskom se jaarlikse produksie verbruik, reageer deur niewinsgewende bedrywighede te sluit.

 

Dis veral diepvlakgoud- en platinummyne wat kwaai getref sal word, aangesien baie myne reeds niewinsgewend is; voeg hierby dat elektrisiteit onderskeidelik 25% en 17% van die goudproduksie- en platinummyne se produksiekoste is.

Die liggaam se hersiene ramings dui daarop dat 90 000 goud- en platinumwerksgeleenthede in gevaar is as gevolg van die verhogings wat op 7 Maart deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) goedgekeur is.

Sowat 464 000 mense was in 2017 nog in diens van die mynbedryf en daar is beraam dat ongeveer 18 300 van die 53 500 werksgeleenthede wat sedert 2006 in die bedryf verloor is, toe Suid-Afrika se kragkrisis na vore gekom het, direk toegeskryf kan word aan elektrisiteitstariefverhogings.

Die vooruitsigte vir die goudmynsektor is, om die minste te sê, uiters benard, en die Minerale Raad het self aangedui dat net twee goudmyne aan die einde van ’n driejaartydperk waarskynlik nog lewensvatbaar sal wees. Die verwagting is dat slegs een myn met ’n jaarlikse opbrengs van 20 ton dan nog in bedryf sal wees. In 2018 het die bedryf nog sowat 132 ton goud geproduseer.

Dit is maar enkele van die nagmerries wat ’n direkte gevolg is van Eskom se katastrofiese bedrywighede. Ander nagmerries wat hom in die gesig staar, is die volgende:

Tesorie se skokverslag

In November 2018 het die Nasionale Tesourie ‘n uiter skokkende verslag van meer as 600 bladsye vrygestel waarin die omvang van skaamtelose bedrog by Eskom en Transnet oor die afgelope ses jaar beskryf word.

Die verslag, wat na ‘n forensiese ondersoek opgestel is, het wydverspreide onreëlmatighede, onbehoorlike en onwettige betalings oopgevlek.

Die ondersoek het spesifiek gekyk na die transaksies tussen Eskom en die steenkoolprodusent Tegeta, Verder het die verslag ook gekyk na Transnet se verkryging van nuwe (maar onbruikbare) Chinese lokomotiewe waaruit die Gupta-gekoppelde maatskappye groot voordeel getrek het.

Senior Eskom-uitvoerende beamptes het finansiële en anti-korrupsiewette oortree in die toekenning van sogenaamde ‘winsgewende’ steenkoolvoorsieningskontrakte aan die Guptas se Tegeta-maatskappy. Verder is daar ook onwettiglik ’n voorskot van R659 miljoen aan Tegeta betaal vir die lewering van swak gehalte steenkool.

’n Voormalige hoof finansiële beampte Anoj Singh en ene Matshela Koko, het albei voor  die Parlementêre Portefeuljekomitee gelieg in verband met ’n afslag van 3,5% wat Eskom na bewering ontvang het toe daar met Tegeta onderhandel is oor die voorsiening van steenkool.

Eskom-finansies

Die voorsitter van die Eskom-raad Jabu Mabuza, het aangedui dat nóg die onlangse tariefverhoging van 13,8% óf die Nasionale Tesourie-kommissie se R23 miljard per jaar vir Eskom voldoende was om sy skuldbelaaide finansiële state te balanseer.

Volgens Mabuza het Eskom ’n R250 miljard agterstand in sy finansies, en dit nadat die tariefverhogings deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) en die R69 miljard se nasionale tesourie-inspuiting aangekondig is.

Eskom se volhoubaarheidstaakspan se voorsitter, professor Anton Eberhard, het gesê Eskom se probleem kom neer op die feit dat dit nie genoeg kontant kan genereer om sy bedryfsuitgawes te delg en sy stygende skulddiensverpligtinge te dek nie.

Eskom se skuld staan ​​amptelik op R420 miljard, maar dit het, na berig word, wesenlik gestyg sedert die syfer bekend gemaak is. Daarbenewens is die nuwe skuld veel duurder as die skuld wat dit gehad het weens Eskom se rommel-kredietgradering, wat die afgelope tien jaar met sewe kerwe gedaal het.

Eskom-optrede boikot salarisse

Die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) het aangekondig dat hy “baie bekommerd” is omdat sy lede en kontrakteurs by die Koornfontein-myn in Mpumalanga nog nie hul salarisse sedert November 2018 ontvang het nie.

Die vakbond sê prontuit dis Eskom se skuld omdat daar tot dusvêr nog geen steenkoolvoorsieningsooreenkoms tussen potensiële kopers en die kragverskaffer aangegaan is nie. Die ooreenkoms was nodig sodat die werk by die myn voortgesit kon word, maar nou staan alles.

Eskom het versoek dat ‘n krediteurevergadering in Desember 2018 uitgestel word omdat hy eers die geloofwaardigheid van die voorkeurbieër wou nagaan, en het werkers belowe dat die saak teen Februarie afgehandel sou wees, maar dis nou nog nie gedoen nie.

Volgens die vakbond het hierdie vertraging groot ontwrigting en ellende vir die werkers veroorsaak omdat hulle eers weer kan terugkeer werk toe nadat die ooreenkoms geteken is. NUM bly in verbinding met Eskom, maar sonder enige resultate.

Ook kon die Minister van Openbare Ondernemings na die Konferensie van Suid-Afrikaanse Vakbonde in verband met die saak, nog glad nie bereik word nie.

Intussen het die Vereniging van Mynwerkers en Konstruksie-unie (AMCU) gesê die vier maande werkersstaking by Sibanye-Stillwater se goudbedrywighede sal nog onbepaald voortduur.

Dit het lankal tyd geword dat Eskom se korrupsie volledig deur ‘n onafhanklike kommissie ondersoek word. Die ANC en Eskom het jare lank voordeel getrek deur die SA publiek droog te melk! Eskom maak steeds gebruik van die radikale transformasie van ANC, en die enigste haalbare oplossing is dat daar weer gekwalifiseerde blankes, wat met regstellende aksie afgedank is, in diens moet neem.

Ons weet egter dit sal nie gebeur nie, want Eskom het reeds gesê dat hy ‘kundiges’ vanuit die buiteland gaan invoer wat sy brouwerk moet kom regmaak. En ons kan nou al met sekerheid sê die resultaat sal dieselfde wees as toe meer as ’n 100 Kubane aangewys is om die SA Weermag se verouderde, en vernielde  voertuie te kom herstel, aangesien niemand in Suid-Afrika glo skynbaar oor die nodige kennis beskik om dit te doen nie.

Siener van Rensburg en Johanna Brandt het albei ’n gewelddadige “donker tyd” vir Suid-Afrika voorspel. Johanna Brandt het dit so gestel: “Van alle kante bekruip die stikdonker nag ons en in die komende stryd moet ons omgord wees met die wapenrusting van geregtigheid.” Sy het dit ook pertinent gesê dat groot stakings die hele land gaan lamlê. Terwyl hierdie staking aan die gang is, organiseer die swartes in die geheim en kom in een nag bymekaar in Johannesburg. Dan gebeur dit vinnig en onverwags — hulle sny die kragverbindings binne en rondom die stad af. Hierna, sien sy, vaar hulle die blanke gebiede in en vermoor ons mense voor die voet. Duisende en duisende gaan sterf in daardie ‘Egiptiese nag’ wat oor die blankes in Johannesburg gaan toesak, het sy gewaarsku.

Die onderstaande skakel is ’n ontstellende, maar nugter stemboodskap van ‘n persoon wat die verloop van Siener en Johanna Brandt se scenario’s byna haarfyn vir ons beskryf:

https://youtu.be/3JR3JcFWnN4

32
Leave a Reply

avatar
1800
8 Comment threads
24 Thread replies
0 Followers
 
Most reacted comment
Hottest comment thread
12 Comment authors
Anette Van HeerdenA.G.SaamstaanMarellusJan Nel Recent comment authors
  Subscribe  
nuutse oudste gewildste
Stel in kennis van
Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Adriaan, baie dankie vir hierdie tydige, relevante artikel ! Ek moes nou vandag vir vier ure sukkel, om my rybewys te laat hernu. Nadat ek die tydig in Oktober laas jaar laat doen het en betaal het. Maar toe is daar mos die staking, en my data is weggegooi, verloor, of gesteel ? Wat maak dit tog saak in hierdie NSA nagmerrie. Om tussen die barbare te sit is vir my n totale nagmerrie ondervinding, wat my tot selfmoord kan dryf. Ek is half doof, maar daardie oordonderende geraas wat hulle maak, maak my mal ! Ek gee nie om… Lees Meer »

Kobus Scheepers
Guest
Kobus Scheepers

Dankie oom Adriaan, die Eskom situasie is baie meer benard as wat ek selfs gedink het. Nou is dit duidelik hoekom dit so lank sal neem om Eskom weer op die been te kry nadat die donker revolusie verby is. Altyd gewonder hoekom dit so lank sal duur, nou het ons sekerlik grotendeels die antwoord. Ook insiggewend hoe betreklik min van die inligting in die media bekend is, gewoonlik losstaande klein beriggies wat nie deur almal gepubliseer word nie en dan ook slegs eenmalig aangeraak word. Tog pas dit steeds in by wat ons Vader ons oor gewaarsku het by… Lees Meer »

Johannes
Guest
Johannes

Oom Adriaan.
Oom Gustaf het op een van sy laaste vergaderings genoem van oom Siener wat gesê het “dit word so donker dat ek my hande nie voor my oë kan sien nie” Oom Gustaf het genoem dat net wanneer jy onder grond in die myn nie jou hande kan sien nie, as daar geen lig is nie.
Nou: As die krag af gaan, kan dit dalk die waarheid word. Want hoeveel van ons naaste werk nog op ‘n myn?
Die ventelasie fans is af, die Winders kan jou nie op bring nie……

Boepie
Guest
Boepie

Ag nee Dirk, en daar sing jy weer jou ou gesang CHRISTINE!!!!!! Siener was nie net n hoof ouderling van die hervormde kerk nie maar ook n Christen, hoe kan jy aan Siener se lippe hang en alles glo wat hy gesien her en tog nog sy geloof en Christenskap veroordeel. Kom ons kleur die Eskom prendjie so bietjie in, die oomblik wat die grid sak dan skop die gens uit op overload, die vopspeen is dat dit net vir n paar uur tot enkele dae sal duur. Die waarheid is anders, die gens aal nagegaan moet word vir skade… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Boepie, ek aanbid GEEN mens, dominee, pastoor, profeet, dromer, Bybel-ekspert, of leier van enige aard nie. Ek sal na Siener se voorspellings verwys, waar dit vir my sin maak, terwyl ek my EIE brein, insig en waarnemings ten volle inspan. En ek besef dat ek STEEDS verkeerd kan wees. Ek hang aan NIEMAND se lippe nie ! Die probleem met Siener se voorspellings is dat daar al net soveel uitlegte, en menings is as met die Bybel self. Maar wat baie gevaarliker is, is die mense wat hom AANBID ! ! En ek lees gereeld op Whatsapp groepe, hoe die… Lees Meer »

Boepie
Guest
Boepie

Nee Dirk, jy loop en verf elke konserwatiewe blanke Christen met jou liberale kwas. Jy weet, vandat die eerste visioene oor Siener deur oom Adriaan aan ons bekend gemaak is en veral die visioene dat, alles in die kerk nie reg is nie en dat ons n nuwe geloof kry, van daai dag af het jou IW saam met die wit boekers en vele ander orals opgevlam. Lees gerus jou hele Bybel, die IW haal gemaklik aan uit die ou testament. As jy nie die lering van ons Heilamd in sy geheel kan aanvaar nie en meer konsentreer op die… Lees Meer »

Hinsie
Guest
Hinsie

Goeie more, Boepie, Dirk, dis ‘n moeilike een die, ou maat. Kom ons probeer so. Oom Langenhoven het ‘n vraag gevra “watter leuen glo mens die maklikste?” dan antwoord hy homself. “Die leuen met die meeste waarheid in”. As voorbeeld gebruik hy dan die melkboer. In sy tyd het die melkboer nog self die melk gebottel en dan gewoonlik met ‘n muilwa die melk dorp toe gevat. Op elkeen se stoep het ‘n lee bottle gestaan met ‘n geldjie in (ongelooflik vandag sal dit nooit werk nie). nou party oggende was die melk bietjie min en dan het die boer… Lees Meer »

Boepie
Guest
Boepie

Naand se Hinsie,
Die sleutel van my argument le by die verklaring van die woord Christen, al wat verkeerd loop word voor die Christen deur ge-dump as die sondebok. Ek is n Christen en ek sal dit nie langer dult nie, ook nie langer stil bly nie. As n mens nie n Christen is nie dan is jy n antichris, soos eenvoedig soos dit, dan is jy maw nie Christus sin nie en jy verwep dan ook Sy lering.

Saamstaan
Guest
Saamstaan

Ek moet eintlik beter weet op my ouderdom en my nie inmeng in ander mense se misverstande, verkeerde interpretasies, uit verband gerukte verontwaardigings en helaas die onwilligheid en vermoedelik onvermoë, om mekaar tegemoet te kom deur kennis, inligting en bedoelings eerlik te deel. As ek dit reg verstaan, dan het Dirk die moeite gedoen om navorsing te doen en daarom te weet dat daar met die Bybel vertalings gefouteer was(moedswillig of uit onkunde?). Daarom weet Dirk dat die benaming ‘Christene’ as volgelinge van ‘Christus’ ‘n kerkgeleide misverstand is, aangesien die Seun van God (YHWH), se naam Yahwehshua is en sy… Lees Meer »

Boepie
Guest
Boepie

Ek dink eerder die regte term om te gebruik is, disiepels, leerlinge! Daar is n baie mooi verduideliking oor hoe ons by die naam Jesus uit gekom het, en daarvoor kan ons die verskil in tale, die afwesigheid van letters en klanke in alfabette blameer, saam met die pagen kultuur van die Griekse gode. Dit alles het ons by die naam Jesus gebring. Feit is, vir hondede jare was die naam onkundig aanvaar as die naam van ons Heiland en Heer, sal die gebruik van die naam Jesus enige persoon n tree nader bring aan die ewigheid, of n tree… Lees Meer »

Saamstaan
Guest
Saamstaan

Jy is heeltemal reg. Die naam christen is ge-annekseer en oorgeneem deur afgodsaanbidders en voorvaderaanbidders en word sodoende deur die bose liberaliste gebruik om goeie Godvresende mense van ons volk in die afgrond in te sleep, terwyl die goeie volksgenote glo hulle doen God se wil want hul is ‘christene’ wat die ‘christen ding’ doen… Soos deur hul humanistiese kerke en leiers geinterpreteer en aan hulle opgedis. Maar dis soos rottegif… Die beste rottegif is 99% goeie rotkos en 1% gif. Want as jy te veel gif in die mengsel sit, sal die rot lont ruik en nie eet nie…… Lees Meer »

Anette Van Heerden
Guest
Anette Van Heerden

Beter kon jy dit nie gestel het nie, veral as jy kyk wie en wat deesdae hulleself “Christene” noem, So mens kan jouself daarvan distansieer, of die uiteenlopende perspektief respekteer. Onthou, ons is almal aan een kant. Ek verstaan waar Dirk vandaan kom, en wat hy bedoel. As ‘n ware gelowige homself nie ‘n “Christen” wil noem nie, na aanleiding van alles wat deesdae onder daardie vaandel gedoen word, aanvaar dit so, en wees ‘n voorbeeld van wat ‘n ware Christen is.

Saamstaan
Guest
Saamstaan

Vervolg: Daar is ‘n volskaalse psiglogiese, ekonomiese, kulturele, taal, geskiedenis en rasgebaseerde oorlog teen ons ras en volk in volle swang. Al wat nog by die bogenoemde aanslag gevoeg moet word is die volskaalse fisiese aanslag wat in elk geval elke nou en dan in swart leiers se uitsprake en op swart sosiale media geuiter/belowe of na gesmag word. ‘n Massa swart op wit aanslag om die lae skaal fisiese aanslag wat tans aan die gang is te vervang met’n volskaalse fisiese volksmoord. Let Wel: ‘n Volksmoord wat teen ons volk gepleeg word wat reeds vir dekades deur die swartes… Lees Meer »

Christiaan
Guest

Hi Oom Adriaan, ek wil graag die volgende by jou hoor. Het siener nie gepraat van groot stakings wat sal plaas vind voor die einde van Suid Afrika soos ons dit ken nie? en is die stakings wat tans plaas vind in Alexandra en nou Soweto, deel van die groot stakings, en nie net die stakings in die mynbou sektor nie? Ook kan die bos wat skud en sy blare verloor verwys word na die verkiesings wat moet plaas vind, aangesien die ANC nou onder mekaar inklim en mekaar verslind? Ook wil ek byvoeg en dankie se vir die boodskappe… Lees Meer »

Hinsie
Guest
Hinsie

Goeie more, Verwys oom Adriaan se vorige skrywe van ‘verdeel en heers’. Daar is ‘n ander ‘ding’ dieselfde wysie net ander woorde en dit is “breek af en neem oor”. So praktiese voorbeeld (wat reeds gedoen is) van Yskor. Hulle het vir duisende mense werk/behuising/opleiding (hulle het mens selfs betaal om opleiding te kry) gegee. Daar is mos nou geen manier wat enige mens/instansie die plek kan oorneem nie. dus moes hulle eers die plek afbreek/verdeel en toe eers kan die plek oor geneem word. Dieselfde ding is nou besig om te gebeur met Eskom. Eskom het ook mos vir… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Vriende, dit hinder my dat so min lesers deelneem aan die debatte op hierdie forum. Sekerlik is daar baie wysheid, openbaring en insig wat beskikbaar is, om tot stigting te dien vir ons almal, of hoe ? Ons staan aan die vooraand van miskien een van die mees geskiedkundige tydperke in hierdie land se geskiedenis. Ek weet dat vir vyf en twintig jaar, het ons telkemale gedink dat die wiele NOU gaan afkom, nê. Dan het os positiewe familie en vriende ons uitgelag, en sleggesê, omdat ons te stupid was om die reënboog-wonderwerk te kan sien en te kan waardeer.… Lees Meer »

Jan Nel
Guest
Jan Nel

More Dirk, ek het die boek van Maccabees gelees wat meer n geskiedkundige boek is, en die belangrike wat ek daaruit kon haal is dat alles in siklusse verloop, van die begin was was die bose teen die goeie, en die goeie moes nog altyd in bloed en lyding betaal vir die bose mense op die aarde, wat nou met ons gebeur in RSA het al tale male sonder tal gebeur in die bybelse tyd en ook ons tyd, maar al hoe dit oorwin kan word is om op te staan wanneer die tyd reg is en getel te word.… Lees Meer »

Marellus
Guest
Marellus

Dirk Albers, Vriende, dit hinder my dat so min lesers deelneem aan die debatte op hierdie forum. Sekerlik is daar baie wysheid, openbaring en insig wat beskikbaar is, om tot stigting te dien vir ons almal, of hoe ? Ons staan aan die vooraand van miskien een van die mees geskiedkundige tydperke in hierdie land se geskiedenis. Kyk hierna : Goed vriend no 1 droom einde julie 2011 hy staan in daardie groot stadion in jhb waar die spoorlyn so naby kom. hierdie vriend ken nie die stadion nie en was nog nooit daar nie. hy is ook nie iemand… Lees Meer »

Marellus
Guest
Marellus

– vervolg Toe sê die Here ook vir my: “Mens, praat met hierdie klomp mense en sê vir hulle: ’n Swaard word skerp gemaak vir julle! Die swaard word reggemaak om te kom vernietig. Hy sal so vinnig soos weerlig blits. Lag julle daaroor? Ander mense wat baie sterker as julle is, is deur hierdie swaard doodgemaak. Ja, die swaard word nou reeds skerp gemaak en blink gevryf. Dit word reggemaak vir die man wat die vonnis oor julle moet kom voltrek! Dit beteken die volgende : Daar gaan ‘n lem-teen-lem veldslag by die FNB Stadion plaasvind. En die Boere… Lees Meer »

Marellus
Guest
Marellus

En bid dit gebeur nie gou nie.

Marellus
Guest
Marellus

Want, my liewe Dirk Albers,

… hulle leiers gaan weeskinders wees.

Want, my liewe Dirk Albers, hoekom moet ‘n kind kind sy ouer eer, as daardie ouer vir hom/haar verloën het ?

Hoe kan enige ouer sy/haar voorregte eis, en voorskrifte maak, as daardie ouer voor ‘n weeskind staan ?

En ons word regeer deur ons ouers.

En hulle leer ons die 5-de Gebod in ons slaapkamers.

… want die weeshuis is hopeloos te ver.

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Mense, wag julle ook nou maar om te sien wat met die ” verkiesing ” gaan gebeur ? Bygesê as dit ooit gebeur ? Ek glo niks meer wat enigiemand in hierdie land te sê het nie. Maar ek weet die sataniese joodse geldbase, ( met hulle blanke liberale knegte ), het beslis n plan. Hierdie mense werk op langtermyn planne, en het die mag, en invloed om hulle planne ten uitvoer te bring. En ons weet mos ook, Vader Yahweh laat hulle begaan sovêr dit in Sy EIE plan inpas. Ek het n baie sterk vermoede dat die DA… Lees Meer »

Hinsie
Guest
Hinsie

Goeie more,
Dirk, u is reg, geen mens weet wat met sg. verkiesing gaan gebeur nie. so ‘n vb. wat nou in die Oekraïne gebeur het. Die vermaaklikheidskunstenaar (tv nar) wat nou die president is. hy het nogal met ‘n geweldige meerderheid gewen. Ongelooflik, so enigiets is seker hier ook moontlik. Hier is ook mos baie narre wat die knoop kan deurhak.
Groetnis.

A.G.
Guest
A.G.

Is dit alwéér Deborah de Richter wat vals profesië die wêreld instuur?! Hoekom mors jy jou en ons tyd deur iemand se twak te versprei wat verwaand genoeg is om haarself na die moeder van Israel te vernoem? Dis Israel waarheid malkoppe, bly weg!

Marellus
Guest
Marellus

Is dit alwéér Deborah de Richter wat vals profesië die wêreld instuur?

Ha en ha

https://www.youtube.com/watch?v=YaFC9w90g50

A.G, wat ek so eerkentlik ag,

Gaan lees wéér die vorige skalels … die dromer was nie Deborah nie …

… en die Boere gaan wragtag nie soos hulle voorvaders veg nie.

Kobus Scheepers
Guest
Kobus Scheepers

Goudmyn staking. So stil-stil spring AMCU lede by Sibanye weer aan die werk na bykans 5 vyf maande lange staking vir dieselfde skikkig waarvoor die ander unies verlede jaar reeds geteken het. Solidariteit nuus 18/04/2019 “Solidariteit is dankbaar dat Amcu se vyf maande lange staking by Sibanye-Stillwater tot ʼn einde gekom het.” ““Laastens sal die fokus nou moet verskuif na die huidige afleggingsproses wat by die maatskappy aan die gang is, en al die betrokke vakbonde sal kragte moet saamsnoer om grootskaalse werksverliese te voorkom,” het Du Plessis saamgevat.” Volledige berig kan gelees word op: https://solidariteit.co.za/skikking-tussen-sibanye-stillwater-en-amcu-verwelkom/ Hierdie AMCU staking het… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Ek ken n baie slim, gegradueerde man. Hy het homself ryk geboer. ( geen erfporsies om op te ry nie ! ) Hy sit elke Sondag in die kerk, en is n ouderling. Hy stem vir die DA, so lank as wat ek kan onthou. Hy het baie met my gesrty, oor dat ek nie wou stem nie. As ek die Skrif kwoteer dat lig en duisternis nie kan saamloop nie, kry ek n handvol ” beter ” Skrifte wat sy dominee vir hom gegee het. Ek het lankal opgegee om met sulke mense oor die Bybel te praat. Daarom… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Ons weet dat malema baie groot vriende met mugabe was/is, nê. Hy het nou die dag n ding gesê wat my baie diep laat dink het. Hy het onomwonde verklaar dat hy die land se grense sal oopgooi vir AL sy broers en susters, uit die HELE Afrika ! ! Want al die landsgrense is die gemors van die witman, en hulle koloniale onderdrukking van die swartman. Nou weet ons dat daar vir jare al gepraat word van die Verenigde State van Afrika, nê. Kort-kort praat hulle van een geldeenheid ook. Die anc het basies vir vyf en twintig jaar… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Kobus, dit lyk nou of daar n poging is om die AMCU-vakbond te neutraliseer ? Die ” boek ” word nou na hulle gegooi, en dit kan verreikende gevolge hê vir hulle 250000 lede. Hou ons asb ingelig oor hierdie storie. Het die joodse geldbase besluit om hulle te straf omdat hulle nie mooi saamgewerk het, soos die ander unies nie ? Nou is daar weer stories dat die regering weer n klomp geld vir Eskom moet gee ? Kwansuis omdat die geld van Sjina te lank neem om deur te kom ? Mense, ek erken dat ek sukkel om… Lees Meer »