Die invloed van Edward Bernays

Aug 30th, 2012 by
Geen kommentaar | Lees kommentare
© 2019 Vaandeld Uitgewers

Die onderstaande twee video’s is ‘n fassinerende uittreksel uit ‘n reeks getiteld “The Century of the Self” deur Adam Curtis oor propanganda tegnieke soos toegepas deur die Jood Edward Bernays. Bernays was ‘n pionier op die gebied van Publieke Verhoudings en propaganda en word vandag beskou as een van die mees invloedryke persone van die 20ste eeu.

Hy het gevoel, soos sy oom Sigmund Freud, dat manipulasie van die samelewing ‘n absolute noodsaaklikheid is as gevolg van die irrasionale denke van die mensdom.