Die wit padda kook-tydperk

Apr 27th, 2019 by
29 kommentare | Lees kommentare
© 2019 Vaandeld Uitgewers

(dit is reeds 25 jaar gelede beplan)

Dis geen geheim nie dat die Kommuniste hulle optrede lank vooruitbeplan. Cyril Ramaphosa en sy trawante het dit dan ook gedoen.

Die meeste van ons is wel bewus van Ramaphosa se “padda-kook-metode”, maar hoeveel van ons is bewus daarvan dat hy ’n tydperk daaraan gekoppel het, nl. 25 jaar?

Wyle Dr.  Mario  Oriani-Ambrosini skryf daaroor in sy Memoirs – ‘The Prince and I:

A South African Institutional Odyssey’. Hy sê dat Ramaphosa reeds in 1994 met naakte eerlikheid sy volledige plan met die wittes uiteengesit het. Daarby ingesluit was ook die “onteiening van alle blanke rykdom, grond en ekonomiese mag, beleggings, pensioenfondse, ens”.

(Siener  het  dan ook ‘gesien’ dat die blankes alles gaan verloor en hul pensioenfondse nog eendag in duie sal stort).

Is dit dan toevallig dat Ramaphosa se 25 jaar, wat in 1994 met die ANC-oorname begin het, juis nou met die grondonteiening voltooiing nader? En wat anders kan nie nog alles in hierdie jaar gebeur nie?

Nelson Mandela is op 10 Mei 1994 ingehuldig (Let wel, ’n dag vóór die 11de) en hy was toevallig ook die 11de president van die 22ste parlement (numerologie: 11 x 2 = 22). Hy was dus die 11de president vanaf Republiekwording in 1961.

Daar was altesaam 5 swart presidente vanaf 1994: 1) Mandela, 2) Mbeki, 3) Motlanthe, 4) Zuma en 5) Ramaphosa.

Verder was Ramaphosa ook die 15de president van die 26 ste SA parlement.

Die   getal 15 laat mens onwillekeurig terugdink aan ons volk se vermoorde leier, genl. Koos de la Rey wat op 15 September 1914 gesterf het.

Ramaphosa word ook op 15 Februarie 2018 as die 5de swart president ingesweer.

Die vraag is tot wanneer sal hy in die amp aanbly? Tot die swart regering tot niet gaan, of tot sý dood?

Gaan die komende verkiesing dalk ’n rol speel?

In haar visioen van geweld en chaos wat tydens ’n groot landswye staking uitbreek, het Johanna Brandt die letters XL in die lug gesien. Daar is al baie hieroor bespiegel en menings uitgespreek.

Nog ’n moontlikheid is dat die X die kruisie op ’n stembrief verteenwoordig en dat die L staan vir die ‘laaste’ beplande verkiesing wat dalk kan “verdwyn” en nie sal plaasvind nie.

Dán die volgende ‘wit’ regering – wit ridders/redders op die NWO Vrymesselaars se “wit perd”.

Hoe lank moet Ramaphosa se padda nog “kook”? In 1994 het hyself gesê “vir nog 25 jaar”.

Daardie tydperk het vanjaar (2019) ten einde geloop: vanaf 27 April/10 Mei 1994 tot April/Mei 2019. Wat dán?

27 April is as Vryheidsdag en vakansiedag verklaar.

Is dit toevallig dat dit saamval met Roger Teale se profesie op 24 April 1994 in Durban: “The righteous people of God must ask the Lord to spare the country, their children and family from the violence and bloodshed that WILL break out in the streets … It will begin April/May…”

In die Bybel word daar ook verwys na ’n “ballingskap” van 25 jaar:  Esegiël 40:1 – “In die 25ste jaar van ons ballingskap…”

Onder die swart ANC-regime is ons nou in ons 25ste jaar van ballingskap.

Die nuwe grondwet het ook op 27 April 1994 in werking getree. Terloops, hoe is dit dat ’n nuwe grondwet sommer op die éérste dag van ’n 3-daagse verkiesing klaar gereed was én ook geïmplementeer – dit nog vóórdat die verkiesingsuitslae bekend was?

Wié van ons het geweet dat álles reeds vooraf haarfyn uitgewerk en beplan was?

Is dit dan toevallig dat die wet op die onteiening van grond juis ook nou in werking tree?

Ramaphosa het in vanjaar se staatsrede ook verwys na grondonteiening en die advieskomitee en dit spesifiek gekoppel aan einde Maart 2019.

Álles toeval…lig?

Is dit toevallig dat die betrokke grondwet ook artikel 25 is? Die parlementêre grondwetlike hersieningskomitee werk aan moontlike wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet om voorsiening te maak vir onteiening sonder vergoeding.

Toevallig is die woord ‘grondonteiening’ (land expropriation) ook as die ‘woord’ van die jaar ( 2018 ) benoem.

Op 11 Februarie 2019 was dit die 29ste herdenking van Mandela se ‘amptelike’ vrylating uit die tronk. Die getal 29 beteken ‘departure’ (vertrek), weggaan, verander.

Die getal 29: departure

Die betekenisse soos hier genoem laat  mens ook dink aan Openbaring 12:6: “en die  vrou (Israel/Sion?) het na die woestyn gevlug…”

Sowat 10 000 Hugenote is tydens die verskrikkinge van Bartholomeusnag in die strate van Parys vermoor. Dit het in die laatnag ure van 23-24 Augustus 1572, in Parys begin toe duisende lidmate van die Franse gereformeerde kerke deur Katoliek-gesindes oorval en doodgemaak is. Die bloed het so dik deur die strate geloop dat die perde daarop gegly het. Die slagting van Protestante het in die weke wat volg, uitgekring na die buitewyke van Parys en later oor die hele Frankryk. Daar word geraam dat nog sowat 5000-8000 Protestantse Hugenote in die paar weke wat gevolg het, uitgemoor is.

Sowat 250 000 van die Hugenote kon daarin slaag om na buurlande te vlug. So het dit gebeur dat ‘n deel van hierdie Franse Hugenote na Nederland kon vlug en het hulle voorlopig daar gevestig. Aangesien hulle geen vaderland meer gehad het nie, het sowat 200 Franse Hugenote in 1688-1689 na die Kaap van Goeie Hoop gekom om ‘n nuwe lewe aan die Suidpunt van Afrika te kom soek.

Maar toe die Kaapse kerk hulle met die gekleurde rasse wou gelykstel, het hulle andermaal opgepak om die wildernis in te trek.

Volgens Siener gaan dieselfde weer gebeur wanneer duisende Christen-gelowiges in ’n tweede ‘Bartholomeusnag’ in Europa hulle goed gaan pak om na Suid-Afrika toe te vlug, waar hulle hul dan in “wit tente in die Karoo/woestyn/Kalahari/Namib” gaan vestig omdat die stede onbewoonbaar sal wees…

Engeland se Brexit en Siener

Dis opvallend dat Siener Engeland se sewe plae wat uiteenlopende gebeurtenisse is, op één dag sien plaasvind het. Kan Brexit dalk die sneller (trigger) wees wat die plae inlui?

In verband hiermee was daar reeds berigte oor die beplande ontruiming van koningin Elizabeth in daardie tyd; asook soldate wat gereedmaak vir Brexit. Verder is daar kos pakkies wat deur ’n entrepreneur in Engeland bemark word vir die moeilike tyd ná Brexit.

Daar word gesê Brexit sal Engeland se doodsklok op vele terreine inlui en dat dit die spyker in Engeland se doodskis kan wees.

Is dit dalk die ‘hongersnood’ waarna Siener en  Johanna  Brandt verwys het?

Daar is reeds talle berigte oor kosbanke en baie eetplekke/restaurante in Engeland wat sluit.

Tydens die onlangse Brexit-moleste, is ’n persoon op TV om  sy  mening daaroor  gevra. Sy antwoord was: “Die hele Brexit-debakel moet die aandag aflei van wát werklik in Engeland (m.a.w. alreeds) aan die gang is, nl. ’n groot kosskaarste.”

4-jarige seuntjie se visioen

In die visioen het ’n vierjarige seuntjie gepraat van sy hondjie wat nie kan saamgaan as die gesin vlug nie. Dan hoor hy ook die woord 12. Kan dit dalk verwys na ’n tydsbepaling soos “middernag”? (12 uur). M.a.w. dis reeds baie laat.

Die seuntjie sê dus nie verniet die oorlog is naby nie en 12 uur (middernag) impliseer dis nader as wat ons dink en dat die meeste van ons gaan onverhoeds oorval gaan word.

Vgl. Openbaring 12:6 – “En die vrou (Israel) het na die woestyn gevlug waar sy ’n plek het wat deur God gereed gemaak is…” (Saamgestel uit inligting ontvang van Hilda Voges).

29
Leave a Reply

avatar
1800
9 Comment threads
20 Thread replies
0 Followers
 
Most reacted comment
Hottest comment thread
16 Comment authors
DaanMarellusShirley van DeventerJohannaFloria Recent comment authors
  Subscribe  
nuutse oudste gewildste
Stel in kennis van
Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Adriaan, hierdie Skrif – Openbaring 12 : 6, wat jy aanhaal aan die einde van jou nuutste artikel, pla my al vir baie jare. Dit vorm onder andere die basis van een van die grootste twispunte in die Volk, vir seker al die laaste vyf en twintig jaar, nl. Bly, of Ry ! Mense raak selfs kwaad vir mekaar wanneer hierdie ding bespreek word. Ongeveer tien jaar terug, het ek n pragtige 34 Ha plasie gekoop om dit voor te berei as n oorlewingsplaas, wanneer die land se wiele afkom. Om die projek te voltooi moes ek voltyds werk in… Lees Meer »

Herman
Guest
Herman

Dirk ek dink daar is heelwat van ons opregte boere wat dieselfde pad as jy geloop het, Ek verstaan wat jy se en het dikwels al soortgelyke vrae gevra. Openbaring 12 ;6 kan ook geestelik geinterpreteer word, Ons as boervolk sit nou elkeen in sy eie woestyn omstandighede, in 2Korintiers 1;8 vertel Paulus dat dit met hom so swaar gegaan het, dat hy alle hoop om te lewe laat vaar het, Hoeveel van ons kan nie ook getuig dat ons al daar was nie, Ek glo dat ons slagoffers van ons politieke omstandighede geword het, maar die hoop is daar… Lees Meer »

Pieter
Guest
Pieter

Dag oom Dirk, Dis wonderlik om die story te lees van die plaas wat u gekoop het en met welk doel. 6 jaar gelden het ons een stuk grond gekoop hier in Nederland. Baie mooi en stil met baie bome. Ons het dit gekoop met die doel as weg skuil plek of moontlik een plek waar ons mense kan versamel en onderdak kan gee as die chaos hier in Europa gaan uitbreek. So paar maande nadat ons gekoop het, kry ons probleme met die ambtenare van de gemeente waar die grond is. Hulle het ons baie onregverdig behandel en hulle… Lees Meer »

Boepie
Guest
Boepie

Dirk ek wil jou gerus stel, in daai tyd sal jy wees waar ons Skepper jou wil he. Soos jy het ek ook n plaas gekoop, amper 25jaar terug vir dieselfde doel, en soos jy het die NSA ook sy draai by my gemaak, hulle het my skade berokin wat my verband oorskry het, ek het alles verloor behalwe my klere en my grond. Vandag het ek my akte, my planne was in plek om n stand te maak in daai uur, maar grondherforming! Jy sien, as onteiening eers gebeur dan het ons geen ander keuse as om dorpe en… Lees Meer »

Shirley van Deventer
Guest
Shirley van Deventer

Hi Dirk, ek het self n huis in die karoo gekoop, voledig uitgerus, kos opgehoop, mediese voorade ens. Ek het ook alles verloor maar ek glo onse Vader wil hè ons moet ons harte regmaak met hom en dan sal Hy ons pad voorentoe en ons skuilplek reg maak in die Berge….. Hoop dit help om ons Vader Yahweh beter te kan verstaan .

Boepie
Guest
Boepie

Weer n goeie skrywe. Eskom kry nie meer die lening van die Chinese ontwikkelings bank nie volgens Ted Bloem, nie eers n regerings waarborg kon n lening verseker nie, want die ontwikkelings bank twyfel of die lening gediens kan word deur Eskom of die waarborg. Dit klink seker nie so erg maar wat is die implekasies? Eskom sukkel reeds sonder hulp van die regering on net die rentes op sy lenings te diens, en ons almal weet goed dat die krag nou aan gehou word met moeite net tot die verkiesing, die sentrales moet een of ander tyd gediens word.… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Die soustreinryers is sowaar hiperaktief op die oomblik, nê ! Hulle kan sien dat hulle binne die volgende twee weke miskien van die trein afgegooi gaan word. So iets is traumaties vir enige man, ( of vrou ! ), en mens wil amper jammer vir hulle voel. Die VF-minus het teen die BLF verloor, en hulle gaan nou aan die verkiesing kan deelneem. Nou spook en spartel hulle oor die ou republiek vlag ? Daardie vlag beteken absoluut niks vir my nie ! Dit is juis onder daardie vlag wat die grootste skande hierdie land, en al die blankes getref… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Soos julle weet luister ek gereeld na Radio 702 ( 106.0 ), omdat mens insae kry in die manewales van die joodse geldbase. Sowel as wat in swart geledere aangaan. Want hulle was nog altyd die spreekbuis van die liberale DA tipe reënboog-idiote, wat uit en uit die vyande van die Boerevolk is. Maar hulle raak gaandeweg paniekerig, want hulle stasie is besig om deur die Afrika-kanker omvorm, en verswelg te word. Nou begin hulle huigelagtige, rassistiese DA onderrokke uithang, en hulle kan dit nie wegsteek nie. Nou bel hulle gereeld in, en probeer steeds daardie meerderwaardige blanke ” baasskap… Lees Meer »

hennie goosen
Guest
hennie goosen

Boepie,Dit wat jy se is alles waar.Het al moeite gedoen om ons mense in te lig,maar word af gemaak as twak stories.TRAGiIES,maar ons volk gaan ten gronde wee n gebrek aan kennis…soos die Bybel se.

JanB
Guest
JanB

Kom ons raai ‘n bietjie wie is die 10% en wie is die 80% waarvan gepraat word. Why SA needs a wealth tax Apr 30 2019 20:01 Ingrid Woolard, Stellenbosch University shot of word tax reform This is an edited extract from a chapter in the recently published The state of the nation: poverty & inequality: diagnosis, prognosis and responses. It’s well-established that South Africa has one of the most unequal income distributions in the world. Despite significant efforts by the State to stimulate inclusive growth, the income gap between the rich and the poor has continued to widen in… Lees Meer »

Pieter
Guest
Pieter

Gister het ek in die hof moet verskyn vanwee discriminasie en groepsbelediging van joden. In 2014 het ek een webstek gemaak teeen rassevermenging. In 2016 kry ons een huissoeking en het hulle al die rekenaars in beslag geneem. Die Openbaar Ministerie het een taakstraf van 120 uur arbeid geeis. 15 Mei kom die definitieve uitspraak. So dis maar die toestand in Nederland. Daar is vrijheid van meningsuiting solank as dit maar is op die pad van die linkse liberale. As jy regs is, het jy probleem. Ek dink dis die probleem ooral in die wereld. In Amerika is daar nou… Lees Meer »

Marius Fourie
Guest
Marius Fourie

Ons dink aan jou Pieter in die stryd en sal jou in ons Gebede aan Abba Vader opdra

Hinsie
Guest
Hinsie

Pieter,
Sterk staan ou maat, sterk staan.
Groetnis, en sterkte.

Adriaan Snyman
Admin

Jy is reg Pieter. Dwarsoor die wêreld is die lig in stryd met die duisternis; is die Waarheid en die leuen in botsing. Jy bevind jou op die smal of die breë pad. Dis ook die laaste geveg op aarde – wanneer die Doderyk en die Godsryk finaal teen mekaar te staan kom..  In 2Ti 3:1-5 word daar vir ons uitgestippel wat ons in hierdie tyd te wagte moet wees: “Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, sonder… Lees Meer »

Marellus
Guest
Marellus

Ek wens jou alle voorspoed Pieter. Jy het meer moed en inbors as meeste van die mense wat ek ken.

Ruiter vd Forums
Guest
Ruiter vd Forums

Die dilemma van Ramarubberneus lê daarin gesetel dat hy in die verlede altyd met sy gepaaide ‘charisma’ mense kon verblind. Deur dit te kon regkry met liggewigte soos Daweltjie de Villiers en Roelfie Moemfie het nie veel geverg nie. Sy probleem tans met hierdie skreeuende uitlating, is die feit dat dit in n mate vir hom n albatros om sy eie nek geword het. Repudieer of distansieer kan hy nie, want die gesprek met Ambrosini is op band. Sy liegtery jeens die BOSASA debakel, is reeds gedokumenteer. n Herhaling van n tweede, nl dat hy glad nie hierdie woorde gebesig… Lees Meer »

Hinsie
Guest
Hinsie

Goeie more, Interesante besigheid. Is self al besig met plan C. (A+B het nie gewerk nie.) C is nou ook op pad uit, so werk nou aan D. Nou is die vraag of dit nou straf is as die planne nie werk nie, of moet mens enige planne maak, om te oorleef. Die alternatief is om op die stert te sit en wag dat “die manna moet reen”. Dit kan ook nie werk nie. Miskien moet mens maar planne maak solank mens nog kan, binne die groot WET bly. Daar gaan ‘n tyd kom wanneer die water kook soos oom… Lees Meer »

Johan
Guest
Johan

Om te wag dat “die manna moet reen” is presies wat die Bybel se ons moet doen. Ons geloof in die twede koms van Jesus is al wat ons gaan red. Ons kannie op mense en instansies staad maak nie.

Floria
Guest
Floria

Solank as wat ‘n mens ‘n plan het Hinsie, is dit al darem iets. Dit is die die mense wat planloos ronddobber in ‘n see van onverskiligheid wat mens in moedeloosheid wil versink. Interessante feite rondom die langtermyn beplanning van die blankes se uiwissing wat in die artikel belig word. Langtermynbeplanning is juis iets wat die huidige regeerders nie kan doen nie. Daar is net een groep wat dinge so flink vir die vloek kon uitdink. Wie dit is hoef nie uitgespel te word nie. Almal wat hierkommentaar lewer is intelligent en ken die antwoord. My probleem gekoppel aan my… Lees Meer »

Johanna
Guest
Johanna

Sal graag Oom se opinie wil hoor aangaande hierdie grap wat hulle n verkiesing noem ? Het Oom Sienier dalk iets gese oor n verkiesing wat onwettig verklaar sal word ? Net n gedagte , baie keer verstaan n mens prophesie beter soos dit uitspeel. Sal baie wardeer as oom gedagtes op die sal deel . Baie Dankie Johanna

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Vriende, ek sal baie graag julle menings wil hoor tov die ” verkiesing ! ” Dit is nou Saterdagmiddag, 11 Mei, en basies is die stempersentasies finaal. En al die ” geleerdes ” spekuleer, en debatteer dat die spoeg spat. Môre se Sondag-koerante sal seker nog meer verwarring skep. Ek het baie meer vertroue in Vaandel se lesers, om by die waarheid uit te kom. Een ding sal ek nou al sê, nl. As hierdie ” verkiesing ” rustig verbygaan, met geen radikale gebeurtenisse nie, het ek die volgende te sê : Die joodse geldbase, is in VOLLE beheer van… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Met die ” verkiesing ” nou verby, kry mens weer baie grappe, en wyshede op die internet, nê. Twee het vir my uitgestaan, en ek wil hulle beskryf, want met die snaaksigheid, kom diep en tragiese waarhede. Daar is n foto van n laggende zuma, en cyril, klaarblyklik in ekstase. Blink en vet van geluk, met die volgende woorde : See, I told you Cyril, the majority in SA, do not mind us stealing from them ! As jy enigsins iets van die Afrika-kultuur verstaan, dan begryp jy hierdie woorde. Toe kry ek die foto van n pragtige boom, met… Lees Meer »

Hinsie
Guest
Hinsie

Goeie naand,
Ja, gids, so maak elke outjie seker maar ‘n foutjie. Het regtig gedog vanaand vat die doringbos oor en nou is die swarthaak, nog steeds daar. Die doringbos, atm, het darm 2 setels. Sal nou maar moet sien hoe gaan die doringbos nou ‘oorvat’
Groetnis.

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Vandag luister ek na n debat tussen FEDSAS, ( Skole-beheerraad ), en n grootgees van die ” regering.” Die geveg duur nou al vir vyf en twintig jaar. Daar mag nie enkelmedium afrikaanse skole wees nie. En die aanslag van die Afrika-kanker is eintlik maar ou nuus. Die ” regering ” was maar tog te dankbaar vir elke afrikanerkind wat tuisskool gaan doen het, nê. Die aanslag is egter gewetenloos, en ek kry ouers van vandag met kinders bitter jammer. Want die skole gaan ALMAL uiteindelik val. Al wat die beheerrade nog kan doen, is om jakkalsdraaie te gooi, en… Lees Meer »

Boepie
Guest
Boepie

Ja ou Dirk, mense maak altyd die fout om te dink dat ons n homogene samelewing het, ons het nie, jy as blanke soek n geleentheid, die barbaar soek verniet rykdom. Dit is twee uiteenlopende benaderings wat moet bots, dan help die NWO propaganda ook nie juis veel dat ons almal dieselfde is en dat sy bloed net so rooi soos myne is nie…..nuus, alles wat lewe bevat rooibloedselle, met uitsonderings in die see. Met die verkiesing wat nou verby is let min mens op wat eintlik gebeur het. Hierdie reënboog nasie het die eerste stappe geneem in polarisasie. Die… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Ek glo die ” parlement ” gaan vir ons in die komende maande van die beste ” reality TV ” gee, wat ons nog ooit gesien het ! Malema gaan waarskynlik baie meer windgat, radikaal, en aggressief wees ? Die ” bouncers ” gaan ook baie harder moet werk om al die EFF ” fighters ” uit die sitting uit te verwyder, nê. Gaan die VF-minus ook meer bakleierig wees, of is hulle te ” ordentlik ? ” As daar maar net EEN witman in daardie parlement-sirkus was, soos malema, het die ” parlement ” miskien al lankal uitmekaar gespat,… Lees Meer »

Daan
Guest
Daan

En so het Maart en April toe gekom en gegaan.

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

Ek luister so na al die ” positiewe ” mense, wat weer lustig suig aan al die nuwe politieke, en/of godsdienstige fopspene wat weer mildelik onder die Volk uitgedeel word. Omdat ek n realis is, en nie van fopspene hou nie, deel ek weer met julle n stuk wat ek al tevore geplaas het, want soos die tyd aanstap, word dit meer relevant. As jy byvoorbeeld met n vliegtuig na n plek vlieg, bereik jy n punt op jou vlug, waar jy nie meer kan terugdraai na jou vertrekpunt nie, agv brandstof, en ander beperkings ens. Hulle noem dit die… Lees Meer »

Dirk Albers
Guest
Dirk Albers

( vervolg op Vyf Faktore ) Nou wil ek in diepte na hierdie faktore kyk, sodat ons dit PRAKTIES in ons daaglikse lewens kan toepas. Onthou, ons wil keer dat ons land nie die punt bereik waar alles in duie stort, en ons die punt bereik het, waar ons nie meer kan terugdraai nie ! GELD. Jy het geld nodig om enigiets in stand te hou, en/of te verbeter. Jy wil liewer daardie geld self genereer, instede van om dit te leen. Want rente kom altyd by, en jy word die slaaf van die lener. Cyril het almal beïndruk met… Lees Meer »